Stort die howe in duie?

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 21 ต.ค. 2024
  • Regters tree al hoe meer eiesinnig diskrimineer teen Afrikaners en verdien buitensporige salarisse en byvoordele. Die vertragings om hofdatums te verkry strek al hoe verder die toekoms in. Dan Roodt en Gustav Venter bespreek dié verskynsel.

ความคิดเห็น • 23

  • @derekstuart9717
    @derekstuart9717 3 วันที่ผ่านมา +3

    Dankie menere. Hierdie is by ver een van die beste Afrikaanse kanale.
    Dankie vir weereens 'n interesante gesprek.
    Lekker gelag.😂

  • @pswanepoel77
    @pswanepoel77 2 วันที่ผ่านมา

    Goed gese

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 3 วันที่ผ่านมา +4

    Geluk met Gustav se verjaarsdag

  • @berniezhang8678
    @berniezhang8678 วันที่ผ่านมา

    I'm subscribed but have stopped receiving notifications. My subscription status is active, and notification settings are enabled.

  • @Martin-z7e7s
    @Martin-z7e7s 2 วันที่ผ่านมา

    Wat van Mabel Jansen ?

  • @anna-mariedupreez542
    @anna-mariedupreez542 3 วันที่ผ่านมา +1

    Weet julle dat GSoros 'n paar jare gelede Hoof regter Mogoeng Mogoeng probeer omkoop het?

  • @AlbertusMBezuidenhout
    @AlbertusMBezuidenhout 3 วันที่ผ่านมา

    K-woord! Ek het gedink dis vir werkverskaffers!

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 3 วันที่ผ่านมา +1

    Hulle moet eintelik nie regte he nie net mense mag 😂

  • @HannoVisagie
    @HannoVisagie 3 วันที่ผ่านมา

    Die briefskrywer Deon se familienaam (van) is nie "Van Riebeeckshof" nie. Hy woon in die Kaapstad-Noord-woonbuurt "Riebeeckshof".

  • @janvanaardt3773
    @janvanaardt3773 3 วันที่ผ่านมา +3

    Moet ontsla raak van ANC

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 3 วันที่ผ่านมา

    Man nie een van hulle wat lewe het die reg om in enige luier posiesie te wees nie want as hy die regsteel om iets te wees dan gaan als waarmee hulle besig is tot niet 😂

  • @HannoVisagie
    @HannoVisagie 3 วันที่ผ่านมา +1

    Dan, vandag is jou klank reg, maar Gustav s'n is gans te hard. Anders gestel : As Gustav se klank reg is, is joune gans te sag.