Hierdie song is so na aan my hart. Ek het die lewe en my verhoudings van selfsprekend gevat en myself net met my eie sukses besig gehou. Ek het 'n openbaring gekry en nou wens ek, ek het iemand gehad wat my kan kom red.
Hi Bobby. Hierdie is voorwaardelik 'n inspireërende lied. Die water motief is baie simbolies; afwassing, reiniging en iets wat ons nie kan ontduik en vermy nie, dit haal ons in... Ons albei deel die liefde vir diepsee duik (water). Ek weet dat ons kan rustigheid vind in die stilte onder die water soos in die bad toneel. Die gebroke spieël is ook 'n terugwysing na "Spieëltjie": ware introspeksie. Ek verstaan die simboliek dat iemand ons kan/moet red; ons geliefdes, God en/of ons-self, deur God wat ons krag gee. Asemrowende Lirieke!
Absolute waar woorde Bobby!!! Ten minste is jy eerlik oor wat jy sing en jy is nie skynheilig nie. Ek is mal oor die woorde. Welgedaan jy mag maar liedjies skryf en moet nooit ophou sing nie👌🏻🤗🥰
Love die video en song Bobby. Wees jouself en hou aan great musiek maak. My favourite song van jou is My Berg Sion, ons het ons seuntjie vernoem na Sion oor jou lied… amazing
Asemrowend mooi. Baie goed gedoen Bobby, bitter min musiek videos vertel en dra die storie van die hart oor soos die woorde van die song. Jou video en lirieke gaan hand aan hand saam. Sal love om jou testimony oor die liedjie te hoor eendag, uit watter plek en waarom jy dit geskryf het. Jy weet nooit, jou testimony maak dalk mense vry.❤
Baie nice, Bobby. Sien ook uit na nog gospel liedjies soos "Yeshua, the Messiah". Het 'n rukkie terug na jou getuienis geluister. Dit was so mooi! Klou vas aan die hoop wat jy in Hom het.
Mooi Bobby, het jou hele paar keer live gakyk in SA (Kaap) ..nou is ek in Nederland al 5 jaar....ek sal altyd na jou musiek luister...jy is awesome! Sadly nie weer live...tensy jy in Nederland kom sing 😉
Hi Bobby ek is Mal oor jou musiek ek het hierdie liedtjie Vandag op die radio gehoor ek love die liedtjie dis so mooi baie dankie dat jy awsem liedtjies maak ek geniet dit regtig baie❤❤❤
Jy is 'n kak mens. Beweeg jy eerder aan. En uiteraard as 'n mens wat sleg gefokus het op skool. As jy aanbeweeg, doen dit met 'n hoofletter. Met 'n B Nie 'n b nie. En ook 'n... Dis hoe mens dit spel. Liefde vir jou op jou eie persoonlike aanbewegingspoging. Ons wens is regtig dit vir jou. Beweeg net aan.
Wow bobby... you did it again❤.... this a hit for me... i relate to these lyrics.... huge van ... my one boy's name bobby and other boy's nome Joost😂😂😂. I geuss you know now whom im a huge fan of
Ek mal verby oor lied. Hou so aan bobby. Kan nie genoeg kry van jou musiek.💟❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤die is n puik lied wonderlike lied.
Bobby Van Jaarsveld is soos "Rooi Wyn" Hy raak net BETTER hoe ouer hy word!
Dits waar tiaan
❤❤❤❤❤❤❤
Pragtig, diep en eerlik. Baie geluk Bobby! Puik
Mal oor die lied.Hou so aan Bobby .
Die troon 😂 Well done Bobby. Jys altyd reg om jou hart en jou menswees in jou kuns te sit. Dit gee jou kuns krag.
Stunning Bobby soos altyd. Vir my beslis 'n wenner xx
"Jy dink jou harde woorde break my...my grootste vyand is reeds hier binne my" mooiste deel van die song
Hierdie song is so na aan my hart. Ek het die lewe en my verhoudings van selfsprekend gevat en myself net met my eie sukses besig gehou. Ek het 'n openbaring gekry en nou wens ek, ek het iemand gehad wat my kan kom red.
Fantasties song 👌🏻👌🏻!! En die musiek video is baie mooi uitgebeeld!! Well done Bobby 😎
Baie mooi en die woorde maak n mens dink
Hi Bobby. Hierdie is voorwaardelik 'n inspireërende lied. Die water motief is baie simbolies; afwassing, reiniging en iets wat ons nie kan ontduik en vermy nie, dit haal ons in... Ons albei deel die liefde vir diepsee duik (water). Ek weet dat ons kan rustigheid vind in die stilte onder die water soos in die bad toneel. Die gebroke spieël is ook 'n terugwysing na "Spieëltjie": ware introspeksie. Ek verstaan die simboliek dat iemand ons kan/moet red; ons geliefdes, God en/of ons-self, deur God wat ons krag gee. Asemrowende Lirieke!
Wow dit is n awesome song ek is n groot fan wens ek kon na jou show toe gaan maar kannie dit bekostig nie🎉🎉🎉
Absolute waar woorde Bobby!!! Ten minste is jy eerlik oor wat jy sing en jy is nie skynheilig nie. Ek is mal oor die woorde. Welgedaan jy mag maar liedjies skryf en moet nooit ophou sing nie👌🏻🤗🥰
Stunning Bobby! Dit raak baie meer mense as wat jy dalk besef. Wow! Wow! Wow!
Baie mooi ❤❤❤🎉🎉Baie mooi ❤
Hoendervleis stunning ♬♪♫❤💛💙💚
Lovit... Soveel waarheid in die woorde 😢
Sjoe dis fantasmagoriese. Uitmuntend ń wenner! 👌🏻💯❤️
Ek love DIE MENS WAT FOUTE MAAK...onthou ons is net MENS! Dankie, Bobby ;-)
Bitter lanklaas so n powerful video vir n song gesien.
Ek Kan nie wag Om die song te luister nie ek sien uit en eks Mal oor jou songs bobby van jaarsveld ❤🤗🤗🤗🤗
❤❤❤❤❤so mooi
Love die video en song Bobby. Wees jouself en hou aan great musiek maak.
My favourite song van jou is My Berg Sion, ons het ons seuntjie vernoem na Sion oor jou lied… amazing
Asemrowend mooi. Baie goed gedoen Bobby, bitter min musiek videos vertel en dra die storie van die hart oor soos die woorde van die song. Jou video en lirieke gaan hand aan hand saam. Sal love om jou testimony oor die liedjie te hoor eendag, uit watter plek en waarom jy dit geskryf het. Jy weet nooit, jou testimony maak dalk mense vry.❤
Jy is die beste Sanger!!
❤❤❤❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉
Wat n awesome song en video! Welgedaan Bobby! So true!!
Dit is amazing en spreek tot my, gunsteling liedjie van jou sover
Music Video is amazing!!! Love hom en die nuwe song!!
Baie nice, Bobby.
Sien ook uit na nog gospel liedjies soos "Yeshua, the Messiah".
Het 'n rukkie terug na jou getuienis geluister. Dit was so mooi!
Klou vas aan die hoop wat jy in Hom het.
Dit was baie mooi ek love jou nuwe song en musiek video ek kan relate
Amazing music video!!
Baie mooi hou vn jou music ook van jou nederigheid wt deur jou straal ❤🥰
Wow die laaste songs wys net hoekom ek nuwe songs van so n amazing sanger gemis het. Well gedaan Bobby
Bobster! Dis Amazing!! 🎉
Ek 😍😍😍😍😍😍 die musiekvideo 🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌
Beste ooit love dit
Great video. Love dit ❤️
Als een Nederlander kan ik bijna alles verstaan wat hij zingt en wow wat is dit mooi zeg! Ik word er blij van als ik naar jou muziek luister ❤️
Baie mooi liedtjie🎉🎉🎉🎉🎉love it🎉🎉
Mooi Bobby, het jou hele paar keer live gakyk in SA (Kaap) ..nou is ek in Nederland al 5 jaar....ek sal altyd na jou musiek luister...jy is awesome! Sadly nie weer live...tensy jy in Nederland kom sing 😉
Baie mooi Bobby ❤
Nice!
Ek kan nie wag love jou nuwe song
Die klank is uitstekend 😁😁
Ongelooflik
Jou liekie last my lewe kies en nie nie dood onbeskryfbaar mooi
Omw myy newe ginstol8ng song ❤❤ ❤ ek wens ek kon jou in regte lewe sien 😢😢😢
Amazing love die song wow
Pragtig.
Dankie Bobby dit beteken baie
Amazing 🤩🤩
Hi Bobby ek is Mal oor jou musiek ek het hierdie liedtjie Vandag op die radio gehoor ek love die liedtjie dis so mooi baie dankie dat jy awsem liedtjies maak ek geniet dit regtig baie❤❤❤
Goeie werk!!👏🏼👏🏼👏🏼
Well done dit is stunning ❤❤
Dis rou maar real. Awesome video
Pragtig ❤❤❤
Nice song @bobby
Love❤Love❤Love❤
Love 💕
Well done Bobby...baie mooi.
Sjoe...what a song!!
well done
Awesome 🎉
Very nice love ti❤❤❤❤❤
awesome Bobby
Yeah🎉
Luvit ❤
Wow real talk ..singing i meant ❤
nice Bobby
Wow
Love itttttttt
🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰
What about ? .. n Bobby en Patricia Lewis song. ????
❤❤❤❤❤
❤
Wow
👏👏👏👏
😍🤗
❤❤❤❤❤❤❤❤️ 🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉
Asb moenie jou siel verkoop nie
😳 Promo`SM
Dis n kak song. beweeg aan.
Jy is 'n kak mens. Beweeg jy eerder aan. En uiteraard as 'n mens wat sleg gefokus het op skool. As jy aanbeweeg, doen dit met 'n hoofletter. Met 'n B Nie 'n b nie. En ook 'n... Dis hoe mens dit spel. Liefde vir jou op jou eie persoonlike aanbewegingspoging. Ons wens is regtig dit vir jou. Beweeg net aan.
Wow bobby... you did it again❤.... this a hit for me... i relate to these lyrics.... huge van ... my one boy's name bobby and other boy's nome Joost😂😂😂. I geuss you know now whom im a huge fan of
Love ❤ Love ❤ Love ❤
❤❤❤