Die Growwe Gruwels - Deon Allers

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
  • Die Growwe Gruwels Deon Allers
    0832982035
    info@deonallers.co.za
    www.deonallers.co.za

ความคิดเห็น • 8

  • @breinboks6869
    @breinboks6869 ปีที่แล้ว +1

    Die kerk is ñ joke. Here ek kleef u aan en ek gaan bid op my knee vir my broers en kinders en gesin. Ouers en U mense se oë wat moet sien die kerk wat moet waar praat en ophou mooi woordjies preek. Amen

  • @dalena8727
    @dalena8727 10 หลายเดือนก่อน

    Dankie Here vir die kragtige gebed!!

  • @helenekruger1370
    @helenekruger1370 2 ปีที่แล้ว

    Pragtige teaching. Ja ons moet God loof en prys. Ek hou baie van jou maar kan jy nie maar ophou om mense te veroordeel wat anders teach nie. Aanbidding moet ons verenig as kinders van God nie verdeel nie. Die OT is vir baie van ons wat NG grootgeword net mooi kinderbybel stories. Manora tabernakel het die OT vir my real gemaak. Ek is nie wetties nie maar ons kan nie net op God se Genade teer nie. Ons moet Sy gebooie lief hê

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 4 ปีที่แล้ว +5

    Hier is lewe. As daar vir rugby hande geklap kan word, hoeveel te meer vir die lewende God. Psalm se loof Hom met die koordans, siter, tamboeryn. Ens

  • @japiebloementhal3885
    @japiebloementhal3885 2 ปีที่แล้ว +1

    Amen

  • @helenekruger1370
    @helenekruger1370 2 ปีที่แล้ว +1

    Johannes 15:10

  • @toekiels5212
    @toekiels5212 3 ปีที่แล้ว +2

    Amen