AGS Konferensie 1983 Past Gerber prediker

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 ต.ค. 2024
  • Past. Philip Gerber preek tydens die laaste diens van die 1983 Paasfees konferensie te Maranathapark ter herdenking van die AGS se 75ste bestaansjaar.

ความคิดเห็น • 19

  • @johanniemand1185
    @johanniemand1185 2 ปีที่แล้ว +3

    Hoe vêr het die kerk nie afgewater geraak nie. O Here help ons. Laat U Gees soos ń rukwind deurtrek en lewe blaas in ń dal vol doodsbeendere want ons het vir vele leraars versamel om ons na die gehoor te streël. Maar maak ons lewend na U Gees.

  • @Die-Triomf.Bita-Smit
    @Die-Triomf.Bita-Smit 2 ปีที่แล้ว +3

    Wow dankie vir die oldies, man, dis mos kerk Amen?

  • @sandrakruger7285
    @sandrakruger7285 2 ปีที่แล้ว +2

    Hoe mis ek daai tentdienste waar siekes gesond geword het en al die wonderwerke amen

  • @jandelport431
    @jandelport431 2 ปีที่แล้ว +2

    Wens sò daar is nog boodskappe van pastoor Bertie Wort beskikbaar.

  • @cobusvermaak5846
    @cobusvermaak5846 3 ปีที่แล้ว +2

    Ohh...hoe verlang ons na God se reguit Woord

  • @anne-mariepretorius1643
    @anne-mariepretorius1643 ปีที่แล้ว

    Verlang ek nou na daardie tent dienste op Maranatha park

  • @corriegreeff582
    @corriegreeff582 2 ปีที่แล้ว +2

    Sal die Here dit nie weer doen nie! Prys Sy Naam

    • @Die-Triomf.Bita-Smit
      @Die-Triomf.Bita-Smit 2 ปีที่แล้ว

      Amen ons bid vir n wonderbaarlike HERLEWING in Jesus Naam

  • @annatjiebann6495
    @annatjiebann6495 8 หลายเดือนก่อน

    Amen dis kerk hou!!!

  • @maniedupreez4041
    @maniedupreez4041 6 หลายเดือนก่อน

    Woord is nog steeds met ons

  • @lillianvandenberg3698
    @lillianvandenberg3698 ปีที่แล้ว

    Sy gelyke het ek nog nie ontmoet nie.

  • @mirandaerasmus8233
    @mirandaerasmus8233 2 ปีที่แล้ว

    Is daar vandag nog sulke predikers?

  • @PieterSmit-kc5cw
    @PieterSmit-kc5cw 4 หลายเดือนก่อน

    5:27