Wat `n inspuiting om weer moed te skep! Wat `n vooreg om bevestiging te kry van God se liefde vir ons! Wat `n geleendheid om diep dankbaar te wees vir Christus se opoffering vir ons. Baie dankie Vader dat U Stephan vir ons gee om sy diepste oortuigings met ons te kan deel.
Stefan , ek bly in Australia. Was van Steynsrus en tannie Rita Bredenkamp my groot vriendin. So baie van jou gepraat en boeke gelees. Nou ... nou sit ek in n land wat niks van God weet nie. Daar is wel christene maar nie op my pad nie. So baie geleer uit jou boodskappe. Dis my laaste Kos voor ek slaap. Baie dankie hier voel ek soos jy toe jy Klein was. God Kyk my sleg uit. Soms voel dit of hHy. My mis Kyk. Maar Dankie vir Utube en mense soos julle. Ekvolg hul daagliks. Wens ek kon Met jul praat. God bless.
Baie dankie, waardeer hierdie pragtige boodskap ontsettend baie en het dit sommer verder uitgedeel. Seënwense!
Wat `n inspuiting om weer moed te skep! Wat `n vooreg om bevestiging te kry van God se liefde vir ons! Wat `n geleendheid om diep dankbaar te wees vir Christus se opoffering vir ons. Baie dankie Vader dat U Stephan vir ons gee om sy diepste oortuigings met ons te kan deel.
Stefan , ek bly in Australia. Was van Steynsrus en tannie Rita Bredenkamp my groot vriendin. So baie van jou gepraat en boeke gelees.
Nou ... nou sit ek in n land wat niks van God weet nie. Daar is wel christene maar nie op my pad nie.
So baie geleer uit jou boodskappe. Dis my laaste Kos voor ek slaap.
Baie dankie hier voel ek soos jy toe jy Klein was. God Kyk my sleg uit. Soms voel dit of hHy. My mis Kyk. Maar Dankie vir Utube en mense soos julle. Ekvolg hul daagliks. Wens ek kon Met jul praat.
God bless.
Die beste preek wat ek in n langtyd gehoor het
Wat n boodskap! Dankie@