Hoe om swaarkry te oorleef

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 3

  • @lindavanderlinde107
    @lindavanderlinde107 22 วันที่ผ่านมา +2

    Dankie Jaco en Stephan. Mense het baie woorde gebruik om my te troos, met goeie bedoelings, maar dit het nie goed afgegaan by my nie. Ek het werklik gevoel, as hulle maar net wil stilbly, sal dit beter wees. Later het ek besef, hulle weet nie wat om te sê nie, dan gebruik hulle verkeerde woorde. As iemand nie self deur so n situasie gaan nie, hoe sal hulle weet waardeur jy gaan. Dit het my baie gehelp op my pad vorentoe. Elkeen verwerk n traumatiese ervaring verskillend. Selfs my man het totaal verskillend daarop gereageer.

  • @DaleenLourens-m5m
    @DaleenLourens-m5m 22 วันที่ผ่านมา +1

    Baie dankie.

  • @manieloots2022
    @manieloots2022 22 วันที่ผ่านมา +1

    Dankie julle