Jaco Putter - In 'n neutedop
Jaco Putter - In 'n neutedop
  • 43
  • 44 591
Job het by die diere geleer wie God is.
Job het by die diere geleer wie God is.
มุมมอง: 278

วีดีโอ

Wees kalm en verdedig die evangelie
มุมมอง 14216 ชั่วโมงที่ผ่านมา
Wees kalm en verdedig die evangelie
Aan almal wat opreg berou het
มุมมอง 20514 วันที่ผ่านมา
Aan almal wat opreg berou het
Hoe om swaarkry te oorleef
มุมมอง 31621 วันที่ผ่านมา
Hoe om swaarkry te oorleef
Hoe hoor ek die Heilige Gees?
มุมมอง 38721 วันที่ผ่านมา
Hoe hoor ek die Heilige Gees?
Wedergeboorte - 'n nuwe begin.
มุมมอง 133หลายเดือนก่อน
Die Here bring 'n totale lewensverandering in jou lewe.
Die herlewing is hier!
มุมมอง 187หลายเดือนก่อน
Die herlewing is hier!
Fokus op die oplossings
มุมมอง 122หลายเดือนก่อน
Fokus op die oplossings
Kerkloos? Vind jou plek in die Koninkryk van God.
มุมมอง 227หลายเดือนก่อน
Kerkloos? Vind jou plek in die Koninkryk van God.
Koop die tyd uit en maak tyd vir belangrike goed.
มุมมอง 154หลายเดือนก่อน
Koop die tyd uit en maak tyd vir belangrike goed.
Jy is nie 'n 'underdog' nie! Dr. Jaco Putter
มุมมอง 173หลายเดือนก่อน
Jy is nie 'n 'underdog' nie! Dr. Jaco Putter
Jy kán terugdraai na God nadat jy afgedwaal het
มุมมอง 73หลายเดือนก่อน
Jy kán terugdraai na God nadat jy afgedwaal het
Hanteer vandag jou despressie
มุมมอง 357หลายเดือนก่อน
Hanteer vandag jou despressie
Moenie die wederkoms en eindtyd met mekaar verwar nie. Daar is nog baie wat moet gebeur - 2 Tess. 2
มุมมอง 1Kหลายเดือนก่อน
Moenie die wederkoms en eindtyd met mekaar verwar nie. Daar is nog baie wat moet gebeur - 2 Tess. 2
Daar is hoop gedurende rousmart. Dr. Jaco Putter
มุมมอง 169หลายเดือนก่อน
Daar is hoop gedurende rousmart. Dr. Jaco Putter
Uitgesproke oor Jesus. Dr. Jaco Putter
มุมมอง 164หลายเดือนก่อน
Uitgesproke oor Jesus. Dr. Jaco Putter
Waarom in vertwyfeling?
มุมมอง 1242 หลายเดือนก่อน
Waarom in vertwyfeling?
Jy is 'n praktiserende Christen.
มุมมอง 1972 หลายเดือนก่อน
Jy is 'n praktiserende Christen.
Jou vryheid roep
มุมมอง 2602 หลายเดือนก่อน
Jou vryheid roep
Verstaan jou emosionele genesing. Dr. Jaco Putter
มุมมอง 1502 หลายเดือนก่อน
Verstaan jou emosionele genesing. Dr. Jaco Putter
Sukses word verdien
มุมมอง 1913 หลายเดือนก่อน
Sukses word verdien
Die pynlike ervaring as my maat my verkul.
มุมมอง 1173 หลายเดือนก่อน
Die pynlike ervaring as my maat my verkul.
Oorkom emosionele isolasie
มุมมอง 2343 หลายเดือนก่อน
Oorkom emosionele isolasie
Die guns van die Here is met jou.
มุมมอง 1057 หลายเดือนก่อน
Die guns van die Here is met jou.
Geestesgesondheid en medikasie
มุมมอง 1138 หลายเดือนก่อน
Geestesgesondheid en medikasie
Emosionele wysheid vir ouerskap
มุมมอง 156ปีที่แล้ว
Emosionele wysheid vir ouerskap
Daar is ń 'Jesus-deficit disorder'.
มุมมอง 214ปีที่แล้ว
Daar is ń 'Jesus-deficit disorder'.
Ontwikkel jou selfbeeld
มุมมอง 291ปีที่แล้ว
Ontwikkel jou selfbeeld
Geestesgesondheid
มุมมอง 415ปีที่แล้ว
Geestesgesondheid
Leer by Paulus hoe om swaarkry te oorleef.
มุมมอง 367ปีที่แล้ว
Leer by Paulus hoe om swaarkry te oorleef.

ความคิดเห็น

  • @juliagerwel2917
    @juliagerwel2917 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Ai. Baie dankie Jaco. Op hierdie Woensdag oggend Moe's ek hierdie Woord hoor. En ek moet dit met Ander share. Want soms dink jy jy glo. Maar ongeloof Kom neem besit van jou lewe as die lewe soms so druk. Baie dankie.

  • @DaleenLourens-m5m
    @DaleenLourens-m5m วันที่ผ่านมา

    Baie dankie vir die mooi en diep woorde.

  • @user-mr2sw5fk6r
    @user-mr2sw5fk6r วันที่ผ่านมา

    Baie baie mooi en leersaam, dankieJaco

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 7 วันที่ผ่านมา

    Amen 🙏 🙌

  • @betsgreef5522
    @betsgreef5522 9 วันที่ผ่านมา

    Wanneer gelowiges sterwe gaan hulle geezte na die Paradys toe soos wat Jesus vir die geredde man langs hom aan die kruis gese het. Paulus se dat die paradys de 3de hemel is (Kor). Ongelowiges wag in die doderyk tot en met die laaste wittroon oordeel wanneer Jesus die boek van die kewe oopmaak om te kyk of jou naam daarin geskrywe is. Daar is 3 opstandngs, As Eersteling, Jesus, dan die gelowiges tydens sy wederkoms (oor hulle het die 2de dood, hel, geen mag nie en derdens die opstanding tydens die laaste oordeel wanneer die see en doderyk gee wat by hulle is.

  • @anitavv799
    @anitavv799 17 วันที่ผ่านมา

    Dankie dat v soveel platforms gebruik maak om ons te bereik

  • @anitavv799
    @anitavv799 17 วันที่ผ่านมา

    Dankie Jaco.

  • @mariafinke9913
    @mariafinke9913 19 วันที่ผ่านมา

    😊amen

  • @lindavanderlinde107
    @lindavanderlinde107 21 วันที่ผ่านมา

    Dankie Jaco en Stephan. Mense het baie woorde gebruik om my te troos, met goeie bedoelings, maar dit het nie goed afgegaan by my nie. Ek het werklik gevoel, as hulle maar net wil stilbly, sal dit beter wees. Later het ek besef, hulle weet nie wat om te sê nie, dan gebruik hulle verkeerde woorde. As iemand nie self deur so n situasie gaan nie, hoe sal hulle weet waardeur jy gaan. Dit het my baie gehelp op my pad vorentoe. Elkeen verwerk n traumatiese ervaring verskillend. Selfs my man het totaal verskillend daarop gereageer.

  • @DaleenLourens-m5m
    @DaleenLourens-m5m 22 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie.

  • @manieloots2022
    @manieloots2022 22 วันที่ผ่านมา

    Dankie julle

  • @user-mr2sw5fk6r
    @user-mr2sw5fk6r 22 วันที่ผ่านมา

    Dankie dr Jaco, dit is eintlik so maklik😊

  • @DaleenLourens-m5m
    @DaleenLourens-m5m หลายเดือนก่อน

    Baie dankie so mooi.

  • @DaleenLourens-m5m
    @DaleenLourens-m5m หลายเดือนก่อน

    Dankie

  • @user-mr2sw5fk6r
    @user-mr2sw5fk6r หลายเดือนก่อน

    Dankie dr Jaco, ek sal nie stilbly nie❤

  • @user-mr2sw5fk6r
    @user-mr2sw5fk6r หลายเดือนก่อน

    Dankie Amen

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 หลายเดือนก่อน

    Amen 🙏 🙌

  • @lesley-anndubruyn-pm9bx
    @lesley-anndubruyn-pm9bx หลายเดือนก่อน

    Amen

  • @reniermuller6494
    @reniermuller6494 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie, ek het die boodskap nodig gehad 🙏🏻

  • @DaleenLourens-m5m
    @DaleenLourens-m5m หลายเดือนก่อน

    Dankie

  • @DaleenLourens-m5m
    @DaleenLourens-m5m หลายเดือนก่อน

    Baie dankie

  • @user-mr2sw5fk6r
    @user-mr2sw5fk6r หลายเดือนก่อน

    Dit is lekker kos vir die siel. Staan vas, moenie bang wees nie sê Jesus. Dankie Jaco

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 หลายเดือนก่อน

    Dankie Jaco moet sè skryf help my baie. God dra my al die pad,ook hierin NZ. Al die lof en eer kom Hom toe. Mag Jesus Christus jou ook seèn in jou bediening. Amen 🙏 🙌

    • @JacoPutter
      @JacoPutter หลายเดือนก่อน

      Baie dankie baie baie seën vir jou ook

  • @user-mr2sw5fk6r
    @user-mr2sw5fk6r หลายเดือนก่อน

    Dankie Jaco, dit help my om te identifiseer, rousmart is baie seer.

  • @user-mr2sw5fk6r
    @user-mr2sw5fk6r หลายเดือนก่อน

    Dankie Jaco.

  • @RenschiMLombaard-jp9wn
    @RenschiMLombaard-jp9wn 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir jou spesiale oopbreek van Die Woord🙌

  • @DaleenLourens-m5m
    @DaleenLourens-m5m 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie Jaco

  • @DaleenLourens-m5m
    @DaleenLourens-m5m 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie Jaco

  • @AnnlinvanderMerwe
    @AnnlinvanderMerwe 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie Jaco....waardeer

  • @benniemos
    @benniemos 2 หลายเดือนก่อน

    Jaco - lyk my daar is meer geparkeerde Christene as praktiserende Christene. 😕

  • @user-mr2sw5fk6r
    @user-mr2sw5fk6r 2 หลายเดือนก่อน

    Baie waar, dankie Jaco.

  • @user-mr2sw5fk6r
    @user-mr2sw5fk6r 3 หลายเดือนก่อน

    Dankie Jaco

  • @JacoPutter
    @JacoPutter 3 หลายเดือนก่อน

    Janine eks besig om ń video voor te berei oor emosionele skok en trauma. Ek sal binne die volgende paar dae oplaai

  • @WillieFRITZ-r5k
    @WillieFRITZ-r5k 3 หลายเดือนก่อน

    Ons as mens kan glad nie sê of jou geliefde by die Here is of nie. Al het hulle vir die Here gelewe. Ons kan GLAD NIE daai stelling maak NIE maar ons moet dit maar net glo. NET die Here weet of jy in die Hemel SAL wees soos met die oordeelsdag. Die woord sê ook dat die Here sal sê gaan weg van my ek ken jou nie. En dan sê die persoon maar ek het in U naam duiwels uit gedryf en sielle vir U gewen DAN sal die Here sê gaan weg van my ek KEN JOU NIE. Die volgende vraag my vrou is oorlede nou trou ek met ń ander vrou wie is NOU die geliefde vir my in die Hemel met respek gesê.

    • @JacoPutter
      @JacoPutter 3 หลายเดือนก่อน

      Natuurlik weet ons of ons geliefde die ewige lewe het. Johannes 1:12, Joh 3:16, Joh. 14, Rom 10:9 en Hebreërs 10:19-20 en ander tekste leer ons van sekerheid. Die vers wat jy aanhaal is nie van toepassing op wedergebore kinders van die Here nie. Jy kan dit wel toepas op mense wat uiterlike Godsdiens beoefen soos die Jode in Jesus se tyd.

    • @JacoPutter
      @JacoPutter 2 หลายเดือนก่อน

      ‭Matteus 22:27-30 DB‬ [27] Uiteindelik is die vrou sonder ’n kind dood. [28] As daar dan nou ’n opstanding na die dood is, soos jy beweer, sê vir ons, met watter man gaan daardie vrou in die hemel getroud wees? Al sewe was mos hier op aarde met haar getroud.” [29] Jesus se antwoord was: “Dit is nou ’n dom vraag, veral om twee redes: julle ken nie die Skrif nie en julle onderskat die krag van God heeltemal. [30] As mense uit die dood opstaan, tel sulke dinge soos getroud wees nie meer nie. Nee, hulle gaan soos die engele geestelike wesens wees.

  • @JanineRoos-ps7ri
    @JanineRoos-ps7ri 3 หลายเดือนก่อน

    Jaco vertel ons meer van as d liggaam in skok gaan as jy jou geliefde dood optel in d huis...hoe verwerk ons dit

    • @JacoPutter
      @JacoPutter 3 หลายเดือนก่อน

      Janine hier is die skakel ek hoop dit help th-cam.com/video/fT4KBcJEow0/w-d-xo.html

  • @RenschiMLombaard-jp9wn
    @RenschiMLombaard-jp9wn 3 หลายเดือนก่อน

    Baie goed gestel🙌 partykeer het mens net ware vriende nodig om te vent👍 dankie vir jou besonderse boodskap🙏

  • @phyllisjohst6481
    @phyllisjohst6481 4 หลายเดือนก่อน

    Baie Dankie vir jou boodskap dit beteken so baie vir my nogmaals baie dankie 🙏

  • @phyllisjohst6481
    @phyllisjohst6481 4 หลายเดือนก่อน

    Baie Dankie vir jou boodskap dit beteken so baie vir my nogmaals baie dankie 🙏

  • @phyllisjohst6481
    @phyllisjohst6481 4 หลายเดือนก่อน

    Ek waardeer al hierdie boodskappe wat so mooi vir ons uit gelê word baie dankie ♥️

  • @delialevey894
    @delialevey894 5 หลายเดือนก่อน

    Ek het verstaan, as jy sterf, gaan jy paradys toe waar Jesus is. Met sy koms gaan grafte oop en gaan die wat nog in die lewe is, saam geliefdes in die lug op en gaan daar vir 7jr fees gevier word, terwyl 7 jr verdrukking ani gang is. Na dit kom jy af vir die 1000 jr vrederyk, waar die nuwe Jerusalem is. Satan word vir n rukkie losgelaat. Dan gaan jy as kind van God jou "prys" ontvang. Dit bepaal hoe jou ewigheid gaan wees.

  • @AntoinetteJacobs-h1h
    @AntoinetteJacobs-h1h 6 หลายเดือนก่อน

    Baie dankbaar dat ek kon luister. Het my eggenoot van 52jaar op kersdag verloor. Dankie weet nou die belangrikste hy is nou by Jesus.

  • @JeanneWatt-l6n
    @JeanneWatt-l6n 7 หลายเดือนก่อน

    Dankie dankie Jaco. So van toepassing op vandag se lewe🙌🏻🙌🏻🙌🏻

  • @rinaraath676
    @rinaraath676 7 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Jaco. 👌

  • @Look_to_Jesus12
    @Look_to_Jesus12 8 หลายเดือนก่อน

    Dankie Jaco😢

  • @ChrissieMoolman
    @ChrissieMoolman 8 หลายเดือนก่อน

    Baie baie dankie vir die bespeeking. My man is onlangs ook oorlede aan kanker. Dit is v my so vreeslik swaar.. hd bespeking het v my troos gebied en antwoorde gegee.. Mag jul geseënd wees met ekerk.. soos reeds.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 9 หลายเดือนก่อน

    Ek wil graag 8n die nuwe jaar kontak maak. Die gesprek het my aangeraak.

  • @johanisabelavandenberg8345
    @johanisabelavandenberg8345 11 หลายเดือนก่อน

    Dankie Jaco. Baie goeie praatjie. Hoop dit bemoedig baie mense.