Tim groet na halfeeu (wel, amper) in die media

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ก.ย. 2024
  • Tim du Plessis, een van die bekendste name in joernalistiek, groet die mediawêreld finaal na byna 'n halfeeu in die bedryf. Izak du Plessis het met hom gesels oor sy tyd in die bedryf, hoe hy oor die ANC voel en wat Parkinsons aan hom en sy gesinslewe doen.

ความคิดเห็น • 25

  • @michaeleilkamerer2098
    @michaeleilkamerer2098 2 ปีที่แล้ว +2

    Izak.Ek geniet jou onderhoude geweldig baie.Baie dankie.Mens,jy kan lekker lag.Beslis 'n voorbeeld vir almal wat na jou program luister.Gaan voort met jou puik program !!! Michael Einkamerer.

  • @michaeleilkamerer2098
    @michaeleilkamerer2098 2 ปีที่แล้ว +4

    Baie dankie Tim.Dit was heerlik om altyd na jou te luister.Beslis 'n kenner op jou gebied.Jou insig,visie en begrip oor verskeie gebiede gaan beslis deur baie gemis word.Jy verdien nou jou ruskans.Baie sterkte!! Michael Einkamerer.

  • @beebopwilliams9034
    @beebopwilliams9034 2 ปีที่แล้ว +2

    Wat 'n uitstekende onderhoud, Izak jy is waarlik ' n pro!

  • @brianvanniekerk3412
    @brianvanniekerk3412 2 ปีที่แล้ว +1

    Tim, my hero the only man that speaks the truth and makes sense of the SA tragedy unfolding around us.

  • @johanntheopienaar3635
    @johanntheopienaar3635 2 ปีที่แล้ว +3

    Dankie Tim lekker om na jou te luister jou kennis en insig oor die politiek van toeka se dae bly aangrypend soms het ek jou heftig gekritiseer maar ek het altyd en nog steeds baie respek vir jou. Geniet jou rus en mag jy vrede he met jou sieke.

  • @mariananel3102
    @mariananel3102 2 ปีที่แล้ว +4

    Ag, wat n wonderlike onderhoud 😊

  • @johanstols7976
    @johanstols7976 2 ปีที่แล้ว +1

    FW was in "Poepol" vir ons mense gewees maar Tim jy is in in wonderlike mens, en ek waardeer jou. Dankie vir alles en geniet jou aftrede en bogger almal!

  • @archiebunkers7881
    @archiebunkers7881 ปีที่แล้ว

    Hierdie onderhoud is n plesier en vrek interessant. Hoop Tim gesels weer met jou Izak

  • @mabalelmusic7920
    @mabalelmusic7920 2 ปีที่แล้ว +1

    Dankie. 'n Lekker onderhoud. Sterkte.

  • @believe7088
    @believe7088 2 ปีที่แล้ว +2

    Sterkte Tim

  • @santamills8638
    @santamills8638 2 ปีที่แล้ว +2

    Daar was tuislande vir Swartes geoormerk, maar nie vir Kleurlinge en Indiërs, en daarom was daar die 3 kamer parlement.

  • @Morne_Smith
    @Morne_Smith 2 ปีที่แล้ว +4

    Weereens baie goeie onderhoud Izak…alle sterkte aan Tim!

  • @nedor64
    @nedor64 2 ปีที่แล้ว +5

    Ek wonder of Tim iets kan doen aan die gemors wat hy en sy meelopers aangevang het in die land en of hy ooit weet wat hier aangaan.

    • @annavermmaak2649
      @annavermmaak2649 2 ปีที่แล้ว

      Hulle behoort die oorsese leiers in te lig oor die gemors waarin hulle ons gedompel het,en wat gaan hul daaromtrent doen.

    • @YESYES-qz2ex
      @YESYES-qz2ex 2 ปีที่แล้ว +4

      Hy sal niks wil verander nie. Hy is vreeeeslik trots op wat hy en sy meelopers aangevang het. Hulle was gewaarsku maar hulle het gesê "dit sal nooit gebeur nie." En vandag? Wat sê hulle nou? Ek kan eintlik hoor hoe sê hy "Haaaaaai, ons het dit nooit sien kom nie."

    • @PietM749
      @PietM749 2 ปีที่แล้ว +2

      Hy verplaas net sy Pontius skuld en is steeds trots op die varkhok wat hy help skep het, want vir sommige is dit lekker om in die stink modder te rol.

  • @wesselwolmarans5537
    @wesselwolmarans5537 2 ปีที่แล้ว +2

    Aangenaam verby jul…..!

  • @true5188
    @true5188 2 ปีที่แล้ว

    Ja in 76 was ek in st 6 op Sasolburg HTS en ek onthou een van my maats sê vir my die polisie skiet op die plakkers in vdbijl se plakkerskamp en ek sê toe vir hom ek hoor nie skote nie . Al wat ek weet van daai tyd .

  • @PietM749
    @PietM749 2 ปีที่แล้ว +3

    Sy groot maat Max het hom geleer hoe verkoop jy jouself uit. Drek van die aarde.

  • @hendrikscheepers7743
    @hendrikscheepers7743 2 ปีที่แล้ว

    Dit is jammer. Sy kommentare is skerp, nugter en op die man af. Dit is amper vreugdevol om na hom te luister.

  • @gertvanwyk8989
    @gertvanwyk8989 2 ปีที่แล้ว

    Nou wil ek sien of die anc die handoek gaan ingooi soos die NP dit daai jare gedoen het.