'Só wil ek my drie dogters die wêreld instuur' - Minki van der Westhuizen gesels met LiG

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 15 ก.พ. 2021
  • In LiG se eerste kwartaallikse uitgawe gaan kuier ons by Minki, en word geïnspireer om lig te dra aan die lewe. Ons maak ook ‘n draai by ‘n oud-gevangene wat nou die vryheid wat Jesus gee, verkondig. Ons word geïnspireer deur ‘n dame wat haar droom om ‘n teewinkel oop te maak, bewaarheid het. Lees meer: lig.christians.co.za/so-maak-...

ความคิดเห็น •