Ek is 'n fokken uitgegroeide man. Deur die lewe gebrei. En ek is hard soos tand enamel. Maar soms stir iets my dat die trane net begin loop. Vir niks. Nie bedroef nie.....net my grein rat gedraai. Hierdie was so 'n oomblik. Dankie bra Neil. Jy druk Afrikaanse musiek in 'n rigting wat ek van hou. Min, bitter min mense gaan dit verstaan. Jou gehoor gaan klein wees......maar pel.....elke een in daardie kliek gaan jou op die hande dra. Ek salueer jou.
Net dit. Hierdie enkele en eerste kommentaar tot dusver, dien as bevestiging dat iemand elders die hekel reg raaklees. Dit verleen legitimiteit aan die skeppingsproses en miskien daai klein tikkie berusting van “ons is nie alleeen nie”. Dankie Riekus. Hoeksteen comes to mind.
Eenkeer gehoor dat as jy nie weet of jy van iets hou of nie, wanneer dit jou trek van die een kant na die ander en terug, dan is dit goed. Dit hak in jou brein vas want dit pla jou, maar jy like dit dat dit jou pla. Hierdie is een van daai, ek like dit, dan like ek dit nie, dan like ek dit... en so vok dit voort maar dit bly in my brein vassteek, so WELL DONE! Dit is min dat dit gebeur.. Kan nie wag vir nog nie! Neil, jy is 'n awesome kunstenaar!
Oh! My! Fok! Thank you TH-cam for the recommendation. This is absolutely brilliant. I'm so glad I heard this. To think I could have missed this absolute gem!!!
Neil, ek weet nie of jy net nie moeite doen met bemarking of wat dit is nie, maar jy wen tans die Frikkie-award vir mees underrated/unappreciated kunstenaar in SA musiek.
Ek is 'n fokken uitgegroeide man. Deur die lewe gebrei. En ek is hard soos tand enamel. Maar soms stir iets my dat die trane net begin loop. Vir niks. Nie bedroef nie.....net my grein rat gedraai. Hierdie was so 'n oomblik. Dankie bra Neil. Jy druk Afrikaanse musiek in 'n rigting wat ek van hou. Min, bitter min mense gaan dit verstaan. Jou gehoor gaan klein wees......maar pel.....elke een in daardie kliek gaan jou op die hande dra. Ek salueer jou.
Net dit. Hierdie enkele en eerste kommentaar tot dusver, dien as bevestiging dat iemand elders die hekel reg raaklees. Dit verleen legitimiteit aan die skeppingsproses en miskien daai klein tikkie berusting van “ons is nie alleeen nie”. Dankie Riekus. Hoeksteen comes to mind.
Dankie Riekus, beter kon ek dit nie stel nie!
Eenkeer gehoor dat as jy nie weet of jy van iets hou of nie, wanneer dit jou trek van die een kant na die ander en terug, dan is dit goed. Dit hak in jou brein vas want dit pla jou, maar jy like dit dat dit jou pla. Hierdie is een van daai, ek like dit, dan like ek dit nie, dan like ek dit... en so vok dit voort maar dit bly in my brein vassteek, so WELL DONE! Dit is min dat dit gebeur.. Kan nie wag vir nog nie! Neil, jy is 'n awesome kunstenaar!
Befok, Neil! Legendaries!
Ek het nie woorde nie... Hoendervleis van begin tot einde. Dankie Neil. Ons het dit nodig
Joh! Puik. Hierdie laat my onthou ek het after all 'n tribe.
Die befokste video wat ek in laaang tyg ervaar het. Hou so aan!!!
dis so amazing. vang so baie vas in een lied . legend
Oh! My! Fok! Thank you TH-cam for the recommendation.
This is absolutely brilliant. I'm so glad I heard this. To think I could have missed this absolute gem!!!
Thank you! Do share far & wide!
Neil, ek weet nie of jy net nie moeite doen met bemarking of wat dit is nie, maar jy wen tans die Frikkie-award vir mees underrated/unappreciated kunstenaar in SA musiek.
Dankie my vriend. Ek het vir jou ‘n boodskap gelos op Frikkie Hermes Duvenhage se FB blad.
@@neilsandilands-artist haha, nou hoop ek dit word nie die mees misinterpreted/misunderstood comment op Facebook nie.
Beslis net positief bedoel 👍
Agreed
🔥❤️
Awe dude
Love it
The thinker ?
Think so…
FOKKEN CEREBRAL .. .. CULTURAL CRAZE .. LOVE LOVE LOVE YOUR VIBE .. BLOWS THE MIND .. .. ALWAYS RIPE AND RICH .. .. 🖤💦
Bra Neil hou so aan
Indrukwekkend
Jo jo maar dit is ongelooflik.