Koerantbespreking | Christel Cornelissen - Maroela Media | 28 Januarie 2025
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 4 ก.พ. 2025
- Koerantbesprekings saam met Christel Cornelissen van Maroela Media met die nuutste in die koerante en media op Die GROOT Ontbyt, 28 Januarie 2025.
Om aan te teken by ons TH-cam kanaal, klik hier: / @diegrootontbyt
SA government calls out Rwandan army for supporting M23 rebels in DRC conflict
www.news24.com...
'Our worst fear came true': Limpopo families mourn SANDF soldiers killed in DRC
www.news24.com...
Die groot vraag: ‘Nul-vergoeding’ - is dit wel iets werd?
www.landbou.co...
Hospitale keelvol vir Motsoaledi, bring ook aansoek teen NGV-wet
www.netwerk24....
Lesufi, LUR se voete sleep met welsynkrisis in Gauteng ‘skok’ regter
www.netwerk24....
Kuberkrakers teiken Weerdiens se stelsels
maroelamedia.c...
DA wil koalisies met nuwe wetsontwerp stabiliseer
maroelamedia.c...
Geelslang in polisiestasie se kabinet gevang
maroelamedia.c...
#news
#ChristelCornelissen
#MaroelaMedia
Ne. n eiendom van 1.2 in so hofgeveg, se tydsduur is ongeveer 2 jaar. Kostes op minimum beloop 2 miljoen. Wat doen jy intussen? Nee!!!
Toetsake Christel......waar gaan die gewone burgery die miljoene rande kry om te verdedig?
Baie tehuise se deure is al toegemaak. My ma was n huishoudster by een en anc het hulle befonsing gestop!
Christel, jy praat hier n klomp twak oor die ANC en grondhervorming. Die ANC toets nie die water nie. CR besoedel die water DOELBEWUS......
Die befondsing sal is dalk te laat.... Die skade in die sektor is ondenkbaar
Moet nooit weer action sa vertrou nie
Hulle was van die begin af kansvatters. Mens kan nie een politikus vertrou nie. Naas prokureers is hulle die grootste skelms