Ef.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 ต.ค. 2024
  • Die ware bevestiging van wat Gees vervulling is. Nie nodig om in tale te praat nie. Die vrug van die Gees is die enigste duidelikste bevestiging. Christus het in Matt. 7 gesê dat valse leraars sal aan hul vrug uitgeken word, ware Kinders van God sal aan die vrug van die Gees uigeken kan word. Dit lei tot Harmonie in huwelike, gesinne, gemeentes en selfs in die werkplek. Die doel van hierdie eenheid en harmonie is sodat die wêreld sal sien dat Jesus die Messias van God gestuur is.

ความคิดเห็น •