"Tye van onsekerheid" 10 Mei 2020 (Ds Ferreira Marais ll NG Weltevreden)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
  • Baie welkom by ons erediens en gelukkige moedersdag aan al ons moeders. Ons waardeer julle en is baie lief vir julle.
    BE STRONG & COURAGEOUS
    • Be Strong & Courageous...
    BESPREKINGSVRAE
    1. Wat was een van jou grootste uitdagings / geleenthede as kind? Vertel die storie.
    2. Het jy jouself, op een of ander manier, verbaas die afgelope 2 maande? Hoe?
    3. Tomas was iemand wat maklik vrae gevra het. Vra jy maklik vrae? Hoekom, dink jy, is jy so?
    4. Met God se genade aan ons kant is ons tot meer in staat as wat ons dink. Noem een ding wat jy hierdie week gaan doen wat "bo" jou vermoëns is.
    OFFERGAWES
    NG Weltevreden
    ABSA
    Takkode: 334705
    Rekeningnommer: 0730 580 460
    Verwysing: Offergawes
    Vir kaart-transaksies:
    pay.yoco.com/n...
    SnapScan Click-To-Pay
    pos.snapscan.i...
    AGTERGRONDMUSIEK
    Beskikbaar by www.bensound.com

ความคิดเห็น • 1