Kalkfontein baber trip 4-5 Feb Deel 1 (Popping for baber / catfish / barbel/ prop)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 12 ก.ย. 2024
  • Kalkfontein baber trip 4-5 Feb Deel 1
    If you are interested in a guided learning trip on Kalkfontein or on the Vaal River close to Bloemhof dam, please contact Dirk and Pierre via email pehertzog@gmail.com or send a WhatsApp message to Pierre on 0835661756.
    If you like catching Cats on Lure, join our FB group:
    / 1079334206288120
    Al die Dorsalfish produkte is beskikbaar via die online winkel. (Courier opsies vir tot so min as R60) www.dorsalfish...
    Die baber Toffie sal binnekort in meeste hengel winkels wees. Indien dit nie by jou gunsteling winkel beskikbaar is nie vra dat hulle ons kontak via die Dorsalfish website of hulle kan vir Dirk ‘n WhatsApp stuur by 0787981793.
    www.dorsalfish...
    Popping techniques playlist:
    • Popping tips for Catfi...
    Trip playlist:
    • Trip videos

ความคิดเห็น • 13

  • @cornusduplooy6193
    @cornusduplooy6193 ปีที่แล้ว

    Love julle videos! Well done julle. Baie nice video.

  • @herberthills5949
    @herberthills5949 ปีที่แล้ว

    Lekker man. Eendag is eendag. Vang ek ook daai. Baie geluk julle.

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  ปีที่แล้ว +1

      Herbert jy gaan dit baie geniet.

  • @neelsolivier5500
    @neelsolivier5500 ปีที่แล้ว

    Middag julle
    Sho baie mooi babbers
    Julle mag maar
    Was self weer uit laas naweek maar weer niks babbers gefang op die poppers nie
    Baie mooi video
    Dankie neels

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  ปีที่แล้ว

      Dankie Neels

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  ปีที่แล้ว

      Se as jy enige vrae het.

    • @DIY3DSkills
      @DIY3DSkills ปีที่แล้ว

      Wa bly jy Neels

    • @neelsolivier5500
      @neelsolivier5500 ปีที่แล้ว +1

      @@DIY3DSkills More julle
      Ek bly mos hier in fourways Randburg

    • @DIY3DSkills
      @DIY3DSkills ปีที่แล้ว +1

      @@neelsolivier5500 dis nou jammer wou jou saam op n trip nooi....kyk asb Dirk se videos die tegniek.....saam die strop en waar jy gooi is mal belangrik.....Dirk en Sy PA Average 20 plus n dag....ek is nog maar by 11.....maar het die luxury om van hul te leer....kyk die video soek struktuur en werk aan jou tegniek...hou jou avarage dop....dit moet op anders doen jy iets nie reg nie......