Middag Juf. Ek is by Wittenberg Hoërskool Graad 8,Ek weet Ni of ek mag goed hier vra ni maar...Ek wou geweet het of by DIVERSE BEDRAG nogsteeds bedrea in sit of Ni
Nee , huurinkomste is geld wat jy ontvang vir die huur van goedere , lopende inkomste is geld wat jy ontvang vir dienste gelewer . byvoorbeeld as ek n haarsalon het en jy betaal my om jou hare te sny , is dit lopende inkomste , maar as jy n woonstel by my huur is die geld wat jy vir my betaal , huurinkomste .🙂hoop dit help🙂, eks ook graad 8 btw
Kan een van julle my helppp pleazzz. As dit kontant is dan moet jy dit mos byontleding van ontvangste skryf? Moet jy dit ook by Bank skryf?@@liandrikotze9276
Middag Juf.
Ek is by Wittenberg Hoërskool Graad 8,Ek weet Ni of ek mag goed hier vra ni maar...Ek wou geweet het of by DIVERSE BEDRAG nogsteeds bedrea in sit of Ni
Is huurinkomste nie by lopende inkomste nie