Geen 'skuus, Izak! Ons is ook baie slim oor Christenskap om die beuel te blaas oor ek, myself en ek alleen .......... vanmôre het jy gewys wat Jesus sou doen! En mag AL die Nuuspodders ook só doen! Mooi dag!
Ons het trailers nodig gehad vir ons trok en die spul by die bank het ook vir ons gesê koop eers n bakkie en daarna sal die bank ons help om finansiering vir trailers te gee.What n joke met FNB daarna word ons net gesê die ouens wat sales promote het gelieg.
Isak, ek het met Elon gepraat, hy sal vir jou 'n Cybertruck gee vir publisiteit, jy moet net gou vir my R500 se airtime koop: dis duur om hom te bel, en hy soek jou details😂
Nee Izak....jou hart is te groot! Kyk ek is ook met net R3500 ingeloop, die geld was nie die ergste nie maar die wete dat ek daarvoor geval het...ekke wat elke scam kan sien kom....ja dit was my grootste grief. Ek het daai man gejag en vervloek....maar later maar besluit om te vergeet daarvan. Maar in jou geval klink dit na n groot bedrag. Ek hoop daai vrou het vandag die program gekyk en sy kom vra jou om verskoning en betaal die geld terug...ek hoop van harte so. Sy moet net onthou....KARMA het n lelike gewoonte om jou te tref wanner jy dit die minste verwag...blond of te nie.
JY HET VANDAG GEDOEN WAT JESUS SOU DOEN. BLESS JOU
Isak jy moet haar naam bekend maak want sy gaan dit ook met ander mense doen om haar bankrekening op te bou😡
Nee gee maar net haar nommer
Ek dink dit sal Baie interessant wees as Dawie Roodt en Roelof Botha tydens n debat hul onderskeie idees ivm die SA ekonomie met ons te deel.
Dankie Izak jy os ons soosrt mens
Geen 'skuus, Izak! Ons is ook baie slim oor Christenskap om die beuel te blaas oor ek, myself en ek alleen .......... vanmôre het jy gewys wat Jesus sou doen! En mag AL die Nuuspodders ook só doen! Mooi dag!
Izak jy is ń beter man as ek voel jy moet nie daar los nie neem stappe teen haar jy het mos haar naam
Izak geniet jou program baie. Baie sterkte met Nuuspod.Groete Lex
Goeie môre julle, van julle lankstaan kampeerder hier in Salt Rock.
Ons het trailers nodig gehad vir ons trok en die spul by die bank het ook vir ons gesê koop eers n bakkie en daarna sal die bank ons help om finansiering vir trailers te gee.What n joke met FNB daarna word ons net gesê die ouens wat sales promote het gelieg.
VANDAG KON EK SIEN HOE LYK N MENSE MENS. JY IS N YSTER IZAK MET N BAIE GROOT HART.
Ai Izak,jy het geweet jy word verneuk maar jy wou dit nie glo nie. 😢
Hoeveel geld het jy verloor
Van nou af gaan ek wantrouig na alle blondies in Kaapsehoop kyk. Dis regtig jammer dat sulke goed gebeur. Bly weg van mooi vrouens in die toekoms 😊
Is die Wit Hings 'n Toyota? My man is 'n uitstekende Toyota Mechanic hier by Malelane Toyota.
Die lewe loop laaang draaie met 'n mens. Wat jy saai sal jy maai. Vra my, kan jou die wonde wys. Ek is soos 'n magneet vir die af vlerke.
Gelukkig was dit nie met of deur LL nie.
Bobbejaan puisies
Single loopers is n maklike target vir Scammers. Die foto van die mooi vrou is gewoonlik nie die persoon, maar n valse foto.
Moet nooit verskoning vra as jy hartseer is nie Izak 😊
Hi Izak nie vergeet van jou nie
So waar as padda manel dra, doen dra jy dit alweer .... dis ook soos wat Hy sou doen!
More🎉🎉izak
Isak, ek het met Elon gepraat, hy sal vir jou 'n Cybertruck gee vir publisiteit, jy moet net gou vir my R500 se airtime koop: dis duur om hom te bel, en hy soek jou details😂
😂😂😂😂😂😂Klassiek
MOENIE VERSKONING VRA NIE. JY HET VIR ONS JOU SAGTE KANT GEWYS
Nee Izak....jou hart is te groot! Kyk ek is ook met net R3500 ingeloop, die geld was nie die ergste nie maar die wete dat ek daarvoor geval het...ekke wat elke scam kan sien kom....ja dit was my grootste grief. Ek het daai man gejag en vervloek....maar later maar besluit om te vergeet daarvan. Maar in jou geval klink dit na n groot bedrag. Ek hoop daai vrou het vandag die program gekyk en sy kom vra jou om verskoning en betaal die geld terug...ek hoop van harte so. Sy moet net onthou....KARMA het n lelike gewoonte om jou te tref wanner jy dit die minste verwag...blond of te nie.
So het ek my skoolgeld betaal in 1974 met my R127 hard verdiende geld toe ek st8 was, en NOOIT weer nie.
Goeie môre Izak. Ek het vanoggend se “live” gemis. Ons het my kar deur die bank gekoop. Vra jou bank of hulle jou kan help.
Eich jou moet Izak t-hemde uitstelkon eers jou kyk
Oh no, you just opened yourself up to other con artists. You are an easy target.
...a DUM-DUM...!!!
Seen with..........
Heard with........
Is the SAME as been with...!!!