Is jou woorde met sout besprinkel deur Sylvie Botes

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 พ.ค. 2024
  • Is jou woorde met sout besprinkel?
    SKRIFLESING: Kolossense 4 : 1 - 6
    Kolossense 4:6 se:” Laat julle woord altyd aangenaam wees met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord.”
    In die Kings James Bybel lees ons die eerste deel van hierdie vers so:
    “ Let your speech at all times be gracious.”
    Die gedagte rondom die woordjie “gracious” laat die idee by ons ontstaan van die Here se invloed op ons harte, en die weerkaatsing daarvan in ons lewens.
    ❤ Tᴇᴋᴇɴ ɪɴ:
    / @egkerkgoudveldgemeent...
    🗞𝙺𝙴𝚁𝙺𝙱𝙻𝙰𝙰𝙸𝙴 by Debbie
    🛒Onthou 🆂🅺🅴🅽🅺🅸🅽🅶🆂 van enige nie bederfbare produkte soos kos en toiletware.
    🛐𝑽𝑶𝑶𝑹𝑩𝑰𝑫𝑫𝑰𝑵𝑮
    𝗕𝗲𝗿𝗼𝗲𝗽 𝘃𝗲𝗿𝗴𝗮𝗱𝗲𝗿𝗶𝗻𝗴 𝟮𝟯 𝗝𝘂𝗻 '24
    𝗕𝗶𝗱 𝘃𝗶𝗿 𝗼𝗻𝘀 𝗚𝗲𝗺𝗲𝗲𝗻𝘁𝗲 / 𝗞𝗲𝗿𝗸𝗿𝗮𝗮𝗱
    𝗕𝗲𝗵𝗼𝗲𝗳𝘁𝗶𝗴𝗲 𝗚𝗲𝘀𝗶𝗻𝗻𝗲,
    𝗕𝗶𝗱 𝘃𝗶𝗿 𝗥𝗲𝗲̈𝗻
    𝗚𝗲𝗲𝘀𝘁𝗲𝗹𝗶𝗸𝗲 𝗼𝗽𝘄𝗲𝗸𝗸𝗶𝗻𝗴 𝗲𝗻 𝗼𝗻𝘁𝘄𝗮𝗸𝗶𝗻𝗴 𝘃𝗮𝗻 𝗸𝗶𝗻𝗱𝗲𝗿𝘀 𝘃𝗮𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗛𝗲𝗿𝗲,
    𝗥𝗲𝗱𝗱𝗶𝗻𝗴 𝘃𝗮𝗻 𝗦𝗶𝗲𝗹𝗲,
    𝗕𝗼𝗲𝗿𝗲 𝗲𝗻 𝗣𝗹𝗮𝗮𝘀 𝘃𝗲𝗶𝗹𝗶𝗴𝗵𝗲𝗶𝗱.
    👛Fɪɴᴀɴsɪᴇs -
    • Lidmate,
    • Gemeentelik,
    • Behoeftige Gesinne en
    • Die kerk in die geheel
    👵 Oɴs Bᴇᴊᴀᴀʀᴅᴇs
    🏢 Wᴇʟsʏɴ ᴇɴ Mᴀᴀᴛsᴋᴀᴘʟɪᴋᴇ ᴅɪᴇɴsᴛᴇ
    👭 Kɪɴᴅᴇʀʜᴜɪsᴇ
    💒 Oɴs Kᴇʀᴋ
    🌍Oɴs Lᴀɴᴅ ᴍᴇᴛ ᴀʟ ᴅɪᴇ ᴏɴʀᴇɢ,
    ᴅɪᴇ ʜᴜɪᴅɪɢᴇ ᴛᴏᴇsᴛᴀɴᴅᴇ
    🚜 Bᴏᴇʀᴇ ᴇɴ
    Pʟᴀᴀs ᴠᴇɪʟɪɢʜᴇɪᴅ
    🤸‍♀️ Sᴋᴏʟᴇ ~
    • Oɴᴅᴇʀᴡʏsᴇʀs
    • Kɪɴᴅᴇʀs
    💣 Oᴏʀʟᴏɢ ᴛᴜssᴇɴ Oᴇᴋʀᴀɪ̈ɴᴇ ᴇɴ Rᴜsʟᴀɴᴅ
    🚪 🅺🅾🅽🆃🅰🅺 🅾🅽🆂:
    📧ds@egkerkgoud.co.za
    🚪h/v Jackie Kruger str& David str, Naudeville, Welkom
    🏧Kᴇʀᴋ Bᴀɴᴋ Bᴇsᴏɴᴅᴇʀʜᴇᴅᴇ
    𝗔𝗕𝗦𝗔 𝗪𝗲𝗹𝗸𝗼𝗺
    Eᴠᴀɴɢᴇʟɪᴇs-Gᴇʀᴇғᴏʀᴍᴇᴇʀᴅᴇ Kᴇʀᴋ ᴠᴀɴ SA Gᴏᴜᴅᴠᴇʟᴅ
    Rekening No: 405 801 8035
    Tak Kode: 63 01 35
    🎬🅿🆁🅾🅳🆄🅺🆂🅸🅴
    Aanbieder : Sylvie Botes
    Rᴇᴅᴀᴋᴛᴇᴜʀ: Lorraine du Plooy
    🎧Vɪʀ ᴇɴɪɢᴇ Rᴇᴅɪɢᴇʀɪɴɢ ɴᴀᴠʀᴀᴇ ᴋᴏɴᴛᴀᴋ:
    Lorraine du Plooy - duraineglassworks@gmail.com
    #GetuigVanGenade #waakenbid #EGKerkGoudveld #Afrikaans #Welkom #Biddendeoomblikke #Kerkgemeenskap #GetroueGebede #GeestelikeReis #StilRefleksies #GoddelikeLeiding #Kerkgesin #Gebedskrygers #SoekHoërKrag #GetroueReis #VerspreidDieEvangelie #GloInHom #SondagPreke #SondagPreke #GeestelikeKryger #GeloofOorVrees #GeestelikeKryger #GeloofoorVrees #BlessedByGrace

ความคิดเห็น • 1