Always a Matie//Altyd n Matie - Pierre de Vos
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 2 ธ.ค. 2024
- Languages of Freedom (Vryheidstale) celebrates the journeys of Stellenbosch alumni Dr Gibson Ncube and Professor Pierre de Vos. Ncube, once mute until the age of six, now speaks seven languages and excels as a lecturer in Modern Foreign Languages. De Vos, a leading constitutional law expert, unpacks the challenges of freedom of expression in South Africa. This film highlights personal growth, academic freedom, and the power of diverse voices shaping a just society.
Vryheidstale (Languages of Freedom) vier die inspirerende reis van Stellenbosch-alumni Dr Gibson Ncube en Professor Pierre de Vos. Ncube, wat tot sesjarige ouderdom nie gepraat het nie, praat nou sewe tale en blink uit as dosent in Moderne Vreemde Tale. De Vos, 'n vooraanstaande kenner van grondwetlike regte, delf in die uitdagings van vryheid van spraak in Suid-Afrika. Hierdie film beklemtoon persoonlike groei, akademiese vryheid en die krag van uiteenlopende stemme wat streef na 'n regverdige samelewing.