Dricus "Stillknocks" du Plessis | gemengde vegkuns-kampioen | Dricus du Plessis | 24 Julie 2023

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 ส.ค. 2024
  • Dricus du Plessis gesels op Die GROOT Ontbyt, 24 Julie 2023.
    Die Suid-Afrikaanse gemengde vegkuns-kampioen, Dricus "Stillknocks" du Plessis kuier saam met Jennifer en Pierre #OpiGeelBank om oor sy onlangse oorwinning en sosiale media-bekendheid te gesels en ons hoor ook by hom wat weet Suid-Afrika wat ander nie weet nie...
    #Stillknocks
    #mma
    #dricusduplessis

ความคิดเห็น • 7

  • @AlbertVanWyk-kz8sl
    @AlbertVanWyk-kz8sl ปีที่แล้ว +9

    God's vreesend met normes en waardes, so n voorbeeld vir ons almal. Hy gaan nog baie ver gaan as sport man en mens. Trots Suid Afrikaans, gaan groot Dricus. 🇿🇦💯

  • @acesndices4288
    @acesndices4288 ปีที่แล้ว +6

    Ons is baie Trots op jou Drickus, n ware Trots van ons land. Nog heeltyd gesê daars niemant wat jou enigiets gaan maak, en nou na jou neus gesorteer is, sien ek baie groter @#$ vir jou teenstanders, veral vir Issi👌🥇

  • @emilesteyn9483
    @emilesteyn9483 ปีที่แล้ว +3

    Jy is awesome, Dricus! Kan nie wag om jou volgende fight te kyk nie!

  • @johandupreez2713
    @johandupreez2713 ปีที่แล้ว +7

    TROTS OP JOU DRICUS!!

  • @martintheron1386
    @martintheron1386 ปีที่แล้ว

    Dricus,Geluk met Rob oorwinning.Ek was Nie seker of jy hom sou baas raak Nie,maar jy het - welgedaan.Jy en Morné Moet julle huiswerk deeglik doen en soos die laaste fight net konsentreer op manier Om Israel te klop.Sterkte voorentoe.God Bless