Elke aand pap en wors boeta Brin it uit... Is dieper as dai as jy praat van jy isi goat en man wat money moves maak... Pap en wors isi goedkoopste lekker dis wat jy kry in SA en jy eet dit elke dag vir n GOAT ini game... Wa is jou streaming geld om te wys jy kan compete tien os...
Problem is 21 promo and pengii must stop giving these clout chasers name and focus on their music cause they are currently the best duo in rap
Bless up MR.BLVCK ❤🔥👊💨🇿🇦
Promo se entrance, damit🔥🔥🔥
Naii een ding mn aan nii naii🐐🐐🔥🔥
Congrats met d 3k subs GROAT🔥🔥🎉
Thanks so much!!
React op 8:45 luda g en kulture gxng ❤
Ek doen nie maklik audio nie....
N goat diss, is altyd levels🐐💪🤯
Klein duiwel gn hulle mors ooh jrre my oom is an
Elke aand pap en wors boeta Brin it uit... Is dieper as dai as jy praat van jy isi goat en man wat money moves maak... Pap en wors isi goedkoopste lekker dis wat jy kry in SA en jy eet dit elke dag vir n GOAT ini game... Wa is jou streaming geld om te wys jy kan compete tien os...
3k 💯
nah hy match nie met fabreze se shit nie🔥🔥🔥
😂😂🐏🐏
Al ding wat die track dope maak isi beat die beef is stale🤷🏽♂️mate😅
naah is meer kort en kragtig gestel. Daai ouens het reply diesele dag op n diss track waar ane manne meer as n week reply🤦♂️
Have you reacted to SE MY HOE already from Tabakanz just asking?
Ek het dit gekyk...ek like nie die glorification van nommerskap daar in nie.
@@BriekeopLirieke Ek stem saam met jou.
React op paddaslagter fabreezee
Ek is klaar met hulle diss tracks.