Extreme Boating - 3 February 2025 - Dredging Plan Canceled 😞

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ก.พ. 2025
  • The Title of this and the previous video is purely satire to mock the Science of Nature can heal itself. . In the previous video, we had a few skippers that were pushed on to the sand bank by the incoming tide.

ความคิดเห็น • 14

  • @cliffordgrobler
    @cliffordgrobler 5 วันที่ผ่านมา +2

    😂 My bote het op controlls forward en reverse gepraat, niks van astern

  • @mathysbotha9832
    @mathysbotha9832 5 วันที่ผ่านมา +3

    Petros a boat doesn't have a nose, it's called a bow, also a boat doesn't go in reverse, it goes astern, just some useless information, i enjoy your show!

    • @PetrusandPardette
      @PetrusandPardette  5 วันที่ผ่านมา +3

      🤣🤣🤣🤣... I'm glad you know the terminology.. now start a channel and entertain the people.. oh.. not?.. just trying to be an ashore

    • @rehanvanbochove3011
      @rehanvanbochove3011 5 วันที่ผ่านมา +1

      😂😂 mooi so Petrus

    • @PetrusandPardette
      @PetrusandPardette  5 วันที่ผ่านมา

      @@rehanvanbochove3011 ek is op my maat.. ek kan die kak nie meer handle nie

  • @JohanFouche-v9u
    @JohanFouche-v9u 5 วันที่ผ่านมา +1

    AI Petrus konsentreer liewers op die mond wat moet oop bly

    • @PetrusandPardette
      @PetrusandPardette  5 วันที่ผ่านมา

      @@JohanFouche-v9u Ongelukkig verstaan ek hoe die watervlakke en sand skywings werk.. in my beskeie opinie moet die mond so gou as moontlik weer toegaan

    • @JohanFouche-v9u
      @JohanFouche-v9u 5 วันที่ผ่านมา +1

      @PetrusandPardette Dit is moontlik maar ek verstaan ook dat Cape Vidal, besig is om te gronde te gaan tov die hout cabanas wat nie Meer woonbaar is nie. Dan praat ons nie eers van die water te korte. Hoe lank dink jy gaan die area nog suksesvol wees voordat nie net vakansie gangers en ook buiteladers nie Meer Jul gaan besoek nie

    • @PetrusandPardette
      @PetrusandPardette  5 วันที่ผ่านมา

      💯.. Die lang termyn plan is om die Park te Privatiseer.. of liewer soos hulle verkies om die terme te gebruik te kommersiëlaseer.. en dit word al lank afgeforseer op Natalse Parke Raad..
      Maar dit raak fokken boring om dit oor en oor vir almal te probeer verduidelik.. want die mens het n konsentrasie span van n goud vis..
      Onthou jy hulle het die Ezemvelo Golden Rhino Kaart uitfaseer.. wel dit was een van die redes.. om die Suid Afrikaanse Mark se kraantjie toe draai

    • @JohanFouche-v9u
      @JohanFouche-v9u 5 วันที่ผ่านมา +1

      @PetrusandPardette HI Petrus ek hoor wat jy se. Die Isimangaliso mense wat nou die bestuur. lyk my is in n politieke stryd met parkeraad. Was ook deur n parkeraad vrou aan my Desember. Taller van hul staan rond en kry salaris

    • @PetrusandPardette
      @PetrusandPardette  5 วันที่ผ่านมา

      @@JohanFouche-v9u Die kak het al jare terug begin.. Parkeraad se personeel het baie verwaand geraak.. naderhand onmoontlik om enige iets te doen te kry.. in 2006 het hulle die 1997 bestuursplan rondom die baggerbote so saboteer dat Zaloumis opgegee het op die Bestuursplan en begin het om ene te ontwikkel waar Parkeraad nie by betrokke sou wees nie.
      Laas jaar het Ricky Taylor n bestuursplan wat Barbara Greece aanmekaar gesit het verongeluk..
      So as jy belangstel om die waarheid te weet.. ek weet waar almal die geraamtes begrawe