Dink Nuut oor Verhoudings met Riekert Botha - video 2

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 ต.ค. 2024
  • DINK NUUT oor VERHOUDINGS - NOU BESKIKBAAR BY ALLE CUM BOEKWINKELS
    Dink nuut is ʼn DVD reeks met praatjies deur Suid Afrika se bekendste Christen sprekers oor onderwerpe wat ons lewens daagliks raak. Dis loslit, aktueel, diep en relevant vir elke kyker wat geestelik wil groei. RIEKERT BOTHA het op RSG bekend geword vir sy raakvat, plat-op-die-aarde benadering tot geestelike onderwerpe. Op hierdie DVD help hy ons om nuut te dink oor een van sy gunsteling onderwerpe -- verhoudings. Hier is Riekert op sy beste!
    Deur die loop van 2012 kan jy ook ander Dink nuut-titels verwag deur sprekers soos Stephan Joubert, Hettie Brittz, Johan Smith en andere.
    Hierdie produk word bemark, vervaardig en versprei deur Merchant Musiek.

ความคิดเห็น • 1

  • @vaderenseun
    @vaderenseun 11 ปีที่แล้ว

    Baie dankie vir die goeie les. Beste wense.
    Rudi