Families onder aanslag - Lr Werner van Wyk - Nigel Gemeente

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 ก.ย. 2024
  • Hoe hanteer ons die aanslag van Satan teenoor die Godelikke instelling van die familie?
    Skriftuur: Maleagi 4:4-6
    4 Dink aan die wet van Moses, my kneg, wat Ek hom beveel het op Horeb vir die hele Israel - insettinge en verordeninge.
    5 Kyk, Ek stuur julle die profeet Elía voordat die groot en vreeslike dag van die Here aanbreek.
    6 En hy sal die hart van die vaders terugbring tot die kinders, en die hart van die kinders tot hulle vaders, sodat Ek nie hoef te kom en die land met die banvloek tref nie.

ความคิดเห็น •