Mosaic of Grace
Mosaic of Grace
  • 32
  • 3 606
Laat U Koninkryk kom - Limpopo Jeug Kamp - Werner van Wyk
Ons sal gaan al staan ons alleen. Limpopo Jeugkamp was 'n groot suksess en die jeug het 'n dieper verhouding met hul Skepper kon kweek in God se skepping.
Mat 6:9-15
@Sda_Landelik Dankie vir die Opname
NOTA: Let asb daarop dat ons nou 'n 100% privaat bediening is. Ons is dus afhanklik van u genade en vra nederig vir enige donasies om die bediening voort te kan sit. Die tyd is min en, ons moet uitgaan en die opdrag voltooi! Die wereld moet hoor!
Rek Naam: WC van Wyk
FNB Spaar
Rek no: 63063634498
Tak Kode: 250655
Swift Kode: FIRNZAJJ
มุมมอง: 95

วีดีโอ

Volgende Generasie - Limpopo Jeug kamp - Werner van Wyk
มุมมอง 17214 วันที่ผ่านมา
Ons sal gaan al staan ons alleen. Limpopo Jeugkamp was 'n groot suksess en die jeug het 'n dieper verhouding met hul Skepper kon kweek in God se skepping. Psalm 78:3-5 @Sda_Landelik Dankie vir die Opname. NOTA: Let asb daarop dat ons nou 'n 100% privaat bediening is. Ons is dus afhanklik van u genade en vra nederig vir enige donasies om die bediening voort te kan sit. Die tyd is min en, ons moe...
Reeks 3/3: Die geloof van Jesus - Werner van Wyk
มุมมอง 62หลายเดือนก่อน
Limpopo SDA Streek Kampvergadering 10 Aug 2024 - Sabbat middag diens 11:00 @flashpointsa Dankie vir hierdie opname.
Reeks 1/3: Wie is dit wat werklik wil gaan? - Werner van Wyk
มุมมอง 87หลายเดือนก่อน
Limpopo SDA Streek Kampvergadering 09 Aug 2024 - Vrydag oggend diens 09:00am @flashpointsa Dankie vir hierdie opname
Reeks 2/3: Woestyn Gebore Volk - Werner van Wyk
มุมมอง 79หลายเดือนก่อน
Limpopo SDA Streek Kampvergadering 10 Aug 2024 - Sabbat oggend diens 09:00am @flashpointsa Dankie vir hierdie opname.
Wie sal kan bly Staan? - Lr Werner Van Wyke - Rustenburg gemeente
มุมมอง 1352 หลายเดือนก่อน
Openbaring 6:12 - 7:4
Laat Reëns - Lr Werner van Wyk - Warmbad Gemeente
มุมมอง 1192 หลายเดือนก่อน
DEUTERONÓMIUM 32 1 LUISTER, o hemele, dat ek kan spreek, en laat die aarde hoor die woorde van my mond. 2 Laat my leer drup soos die reën, my woord vloei soos die dou, soos reëndruppels op die grasspruitjies en soos reënbuie op die plante. 3 Want die Naam van die Here roep ek uit: Gee grootheid aan onse God! 4 Die Rots - volkome is sy werk; want al sy weë is strafgerigte; 'n God van trou en son...
Families onder aanslag - Lr Werner van Wyk - Nigel Gemeente
มุมมอง 933 หลายเดือนก่อน
Hoe hanteer ons die aanslag van Satan teenoor die Godelikke instelling van die familie? Skriftuur: Maleagi 4:4-6 4 Dink aan die wet van Moses, my kneg, wat Ek hom beveel het op Horeb vir die hele Israel - insettinge en verordeninge. 5 Kyk, Ek stuur julle die profeet Elía voordat die groot en vreeslike dag van die Here aanbreek. 6 En hy sal die hart van die vaders terugbring tot die kinders, en ...
Families under siege - Ps Werner van Wyk
มุมมอง 1383 หลายเดือนก่อน
Family enrichment seminar. West coast district - Vredenburg Church Foundations for heaven bound families.
Preek Titel: Noodkreet! - Lr Werner van Wyk - Carletonville Gemeente.
มุมมอง 1594 หลายเดือนก่อน
HANDELINGE 16:30-31 AFR83 Hy het hulle buitekant toe gevat en gevra: “Menere, wat moet ek doen om gered te word?” Hulle antwoord hom: “Glo in die Here Jesus, en jy sal gered word, jy en jou huisgesin.”
Preek: Ywerig in afwagting vir Jesus - Lr Werner van Wyk - Pietersburg Gemeente
มุมมอง 1044 หลายเดือนก่อน
Is ons opgewonde vir God se wederkoms? As ons is wat doen ons daaromtrent? As ons nie is nie... hoekom?
Preek en spesiale doopdiens - Ermelo Gemeente - Lr Werner van Wyk
มุมมอง 1014 หลายเดือนก่อน
Wat ‘n ongelooflike groot voorreg om 4 kosbare sielle te doop vir die Here.
Sermon: Who are we and what are we doing here - Johannesburg North SDA Church - Pr. Werner van Wyk
มุมมอง 374 หลายเดือนก่อน
Who are we and what are we doing here. What is our mission as SDA's in the last days.
Preek: "Arbeid en Werke" - Lr Werner van Wyk - Nylstroom gemeente
มุมมอง 1944 หลายเดือนก่อน
Openbaring 14:12-13
Preek: Die wat vir ons is, is meer as die wat teen ons is! - Lr Werner van Wyk
มุมมอง 1575 หลายเดือนก่อน
As jy staan, staan jy nie alleen nie.
Die teken van die verbond - Lr Werner van Wyk
มุมมอง 785 หลายเดือนก่อน
Die teken van die verbond - Lr Werner van Wyk
'n Beeld wat Verbrokkel Lr Werner van Wyk
มุมมอง 1085 หลายเดือนก่อน
'n Beeld wat Verbrokkel Lr Werner van Wyk
In die Begin - Lr Werner van Wyk
มุมมอง 505 หลายเดือนก่อน
In die Begin - Lr Werner van Wyk
Preek: Die heerlikheid van die onverganklike God - Lr Werner van Wyk
มุมมอง 895 หลายเดือนก่อน
Preek: Die heerlikheid van die onverganklike God - Lr Werner van Wyk
Preek: Geen veroordeling vir hulle wat in Christus is nie - Lr Werner van Wyk - Witbank gemeente
มุมมอง 626 หลายเดือนก่อน
Preek: Geen veroordeling vir hulle wat in Christus is nie - Lr Werner van Wyk - Witbank gemeente
Les 2 Die Hoofkwessie Liefde of selfsug - Lr Werner van Wyk - Witbank Gemeente
มุมมอง 526 หลายเดือนก่อน
Les 2 Die Hoofkwessie Liefde of selfsug - Lr Werner van Wyk - Witbank Gemeente
Die Teken van die Verbond - Lr Werner van Wyk
มุมมอง 1016 หลายเดือนก่อน
Die Teken van die Verbond - Lr Werner van Wyk
VOORTREFLIKHEID VAN GOD - Lr. Werner van Wyk - Krugersdorp Gemeente
มุมมอง 457 หลายเดือนก่อน
VOORTREFLIKHEID VAN GOD - Lr. Werner van Wyk - Krugersdorp Gemeente
HOE LYK GOD SE KINDERS NET VOOR DIE KOMS VAN JESUS - Lr Werner van Wyk - Sedaven Gemeente 10-02-2024
มุมมอง 2208 หลายเดือนก่อน
HOE LYK GOD SE KINDERS NET VOOR DIE KOMS VAN JESUS - Lr Werner van Wyk - Sedaven Gemeente 10-02-2024
Saak van Lewe en Dood - Lr. Werner van Wyk - Nylstroom Gemeente 03-02-2024
มุมมอง 1138 หลายเดือนก่อน
Saak van Lewe en Dood - Lr. Werner van Wyk - Nylstroom Gemeente 03-02-2024
Vader van die vaderlose - Lr Werner van Wyk
มุมมอง 159ปีที่แล้ว
Vader van die vaderlose - Lr Werner van Wyk
The Chosen Man - Pr Werner van Wyk
มุมมอง 47ปีที่แล้ว
The Chosen Man - Pr Werner van Wyk
Sy oordele is waaragtig - Lr Werner van Wyk
มุมมอง 93ปีที่แล้ว
Sy oordele is waaragtig - Lr Werner van Wyk
Rustelose Sindroom - Lr Werner van Wyk
มุมมอง 201ปีที่แล้ว
Rustelose Sindroom - Lr Werner van Wyk
Die Heerlikheid van God - Lr Werner van Wyk
มุมมอง 160ปีที่แล้ว
Die Heerlikheid van God - Lr Werner van Wyk