Jy sal nooit jou moeder mis voordat sy sterf ~ Die Vos Broers
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 9 ก.พ. 2025
- Please note that I do not own the copyright on this music or video. The sole purpose for this upload is to help save the Old Afrikaans & Old South African music heritage. Also visit: Flippie Jacobs / Ou Afrikaanse Musiek / Afrikaanse Kinderliedjies / Afrikaanse Volksliedjies / Afrikaanse Volksmusiek / Boeremusiek / Halleluja Liedere / Buddie Barnard / Chris Blignaut / Doris Brasch / Die Briels / Frans en Sannie Briel / Anita Briel / Fransie Briel / Dawie Couzyn / Seun en Poppie De Beer / Seun De Beer / Al Debbo / Jurie Ferreira / Grafsteensangers / Leslie Greeff / Grobler Broers / Flip Grobler / Machiel Grobler / Charles Jacobie / Boet en Ellie Jacobs / Virginia Lee / Jack en Baby Love / Baby Love / Jack Love / Koos en Hester Nortje / Hester Nortje / Koos Nortje / Manie en Sannetjie Putter / Manie Putter / Koos Ras / Sonskynsusters / Jimmy Stone / Strydom Broers / Boet Van Schalkwyk / Johanna Van Staden / Santa Vorster / Vos Broers.
Daar is niks Soos n moeder se liefde.Hoop om weer eendag saam in die hemel saam met Jesus te wees Pragtige lied Waardeer baie❤
Dit is waarmee Ek Groot geword
Baie mooi
Pragtig. Ek het langspeel plaat
Baie mooi musiek
Baie Mooi Jesus Voorsien So BaieAmen
Net n moeder
Baie mooi ...waar woorde
dit wat regte musiek en baie mooi
Baie mooi.groot geword met doe musiek.self gesing kleintyd.lekker om woorde weer op te vang.baie dankie.
Hallelujah.
Dit is so
Dankie ma...
Een van die mooiste ou afrikaanse liede
pragtig
Lekker lang verlange na al die ou dae voor di platespeler op die mat
Lenie
Kan ons nie ASB, iets van die Grobler broers hoor nie--- is dit nog beskikbaar iewers-- hul tog so mooi gesing???
More Cristene, dankie dat u my kanaal besoek. Krap gerus bietjie rond op die "channel" of sit in die "search block" Flip Grobler, Machiel Grobler of Die Grobler Broers. Ek het heelwat van hulle musiek opgelaai. Beste groete. Flippie.
Laas gehoor op ons ou "His masters voice"gramafoon op n 78 spoed plaat saam met my ontslape Moeks
Jesus vergewe jou verlede.
Ek is een van die Potgieter susters-- maar hoor net heeltyd ons tweede plaat of so-- het sewe gemaak-- het iemand dalk die laaste een( Met Liefde & Verlange--- ons Engelse plaat-- Whats in our Hearts-- of Banks of the O Hiho-- ons sing elkeen apart of alleen?? Moeg vir net eertste En tweede-- asb?.....
More Christene. Wat 'n eer om 'n boodskap van iemand soos u te kry. Al wat ek van u het - en nog moet oplaai - is:
1. Dit breek 'n moeder se hart.
2. Eendag, my lief.
3. Ek seil my boot alleen.
4. In die stilte van die Bosveld.
Ek sou ook wat wou gee om nog van u / julle uitvoerings te kon besit. Beste groete. Flippie.
pragtig