Bloedbroers - Bok Van Blerk [Van De La Rey Tot Nou]

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 13 ก.ย. 2024
  • I'm not the owner of the song.
    Full credits to Bok Van Blerk.

ความคิดเห็น • 36

  • @johanroux8837
    @johanroux8837 4 ปีที่แล้ว +26

    1984 ons was vyande gewees
    Mekaar gerol daar by die fiertsloots, jy was ‘n doring in my vlees
    Toe 2 weke later was die oorlog verby
    Ons het die Witvlag gehuis, ‘n beter pel kon ek nie kry.
    Ref.
    Ons was so reg soos reen
    Ons was so in soos gin
    Kan jy glo dit is al jare, maar dis net die begin
    Ons het bloedbroers gesweer met my eerste knipmes​
    Ek sou spoorsny as jy jou bok sou kwes
    Bloed’s dikker as water, vergeet, vergeet van die res
    Ons het die beste jare uit mekaar gekry
    Ek onthou nog hoe ons Kramer en Goosen uit basyn
    Al daai ou rugby beserings kom met die tyd weer terug
    Jy was jare lank my stut, ek was jou slot, ek het jou rug.
    Ref. (3x)
    Ons was so reg soos reen
    Ons was so in soos gin
    Kan jy glo dit is al jare, maar dis net die begin
    Ons het bloedbroers gesweer met my eerste knipmes​
    Ek sou spoorsny as jy jou bok sou kwes
    Bloed’s dikker as water, vergeet, vergeet van die res

  • @hinse2446
    @hinse2446 6 ปีที่แล้ว +5

    Liedjies soos dit maak my baie gelukkig Baie dankie vir jou musiek Bok van Blerk :)

    • @107598
      @107598 6 ปีที่แล้ว

      HTWeijs enig idee wat met het oude de la rey video clip is gebeurd? Hope you understand dutch for its quite similar.

    • @hinse2446
      @hinse2446 6 ปีที่แล้ว

      107598 Ja die klote youtube heeft al die filmpjes eraf gepleurd Wss omdat het "te blank" was (ben zelf een deel aziaat trouwens) Maar, kerel ik ben je redder in nood De La Rey kan je op dailymotion vinden en Modder en Bloed clip kan je op Bok zijn facebook zien ;)

    • @107598
      @107598 6 ปีที่แล้ว +1

      HTWeijs ah nice thanks. Haha ik ben ook deels indo. Achja tegenwoordig is elk europees verleden vol schaamte. Ik kan alleen maar trots zijn op onze voorvaderen ze hebben hen best gedaan voor wat in hun ogen goed is. En met onze maatstaven van vandaag kunnen wij uberhaubt vroeger niet oordele.

  • @beatrixvandermerwe5758
    @beatrixvandermerwe5758 6 ปีที่แล้ว +5

    Awesomeste liedjie ooit love dit bok

  • @henryvisser4194
    @henryvisser4194 9 หลายเดือนก่อน

    BOK baie dankie vir al jou mooi musiek dit word waardeer 😂😊

  • @gerharddebeer3054
    @gerharddebeer3054 5 หลายเดือนก่อน

    Mis ek nou daai enigste vergete pella van my😢😢😢

  • @paulgrantchinn5926
    @paulgrantchinn5926 3 ปีที่แล้ว +1

    Ek is lief vir jou Bok. Ek is mal oor jou musiek

  • @xanderharris3257
    @xanderharris3257 6 ปีที่แล้ว +9

    Tye soos Angola harde tye baie mooi Bok van blerk 🥃💪

  • @kanaalaap9016
    @kanaalaap9016 6 ปีที่แล้ว +6

    die lied maak dit soveel beter om hier in usa te wees en na dit te luister dankie bok

    • @hinse2446
      @hinse2446 6 ปีที่แล้ว

      louis theron Gaan trug na Suid Afrika en staan jou man teen die anti blanke regering Julle moet in vrede kan lewe met iedereen sonder discriminasie Groete uit Nederland

    • @AndreasdeV308
      @AndreasdeV308 4 ปีที่แล้ว

      Lekker mottte, kry ek jou hier on die tube.

    • @whatthehellnomorebees6175
      @whatthehellnomorebees6175 4 ปีที่แล้ว

      @@hinse2446 Stem Saam Met wat jy se.. Hoe gaan Dinge in Nederland ?

    • @Mike-br8zt
      @Mike-br8zt 4 ปีที่แล้ว

      @@whatthehellnomorebees6175 Good & F**king cold and they speak English better than most Rooineks - me included!

  • @mariovanrensburg859
    @mariovanrensburg859 6 ปีที่แล้ว +2

    Love Bok van Blerk song

  • @jellyjessicapost5962
    @jellyjessicapost5962 2 ปีที่แล้ว

    pragtig beste lied

  • @waylinleekruger6833
    @waylinleekruger6833 4 ปีที่แล้ว

    Jolly dolphin was die gr8ste show nog

  • @jimmyrebel9385
    @jimmyrebel9385 5 ปีที่แล้ว +2

    groete uit Indonesië

  • @itsminettejooste8368
    @itsminettejooste8368 7 ปีที่แล้ว +6

    Nice Louis ....

  • @Krulique
    @Krulique 5 ปีที่แล้ว +3

    Groete van Pole 🇵🇱

    • @rebellenarmyforces9039
      @rebellenarmyforces9039 3 ปีที่แล้ว

      Een poolse vegter heb gewon van badr harry 💪🏼💪🏼🇵🇱🇵🇱🇵🇱🇵🇱from the Netherlands and Egypt dutch arabic farmer 🚜🚜🚜en ja ek kan een bietjie afrikaan praat en nederlands en Arabische nie ek ben geen moslim ik ben katoliek

  • @EstarMM
    @EstarMM 7 ปีที่แล้ว

    Love love

  • @jaqueskotze4236
    @jaqueskotze4236 5 ปีที่แล้ว +1

    Bok van blerk ❤️

  • @jonasjahnsen3988
    @jonasjahnsen3988 4 ปีที่แล้ว +1

    sorry but could some one write the lyrics in english.....thank you

  • @alicejacobs5172
    @alicejacobs5172 5 ปีที่แล้ว

    Ek love hierdie liektjie

  • @djskiepypoggenpoel3125
    @djskiepypoggenpoel3125 6 ปีที่แล้ว +11

    jy het my lewe better gemaak

  • @nadinemyburg2553
    @nadinemyburg2553 7 ปีที่แล้ว

    Kan julle moontlik die liedjie van Bok oplaai wat se naam Dating Game is?

    • @nihan8589
      @nihan8589 6 ปีที่แล้ว

      Nadine Myburg nee, teef

    • @ettiennelandsberg6550
      @ettiennelandsberg6550 5 ปีที่แล้ว

      @@nihan8589 is dit nou regtig nodig DOOS!

    • @nihan8589
      @nihan8589 5 ปีที่แล้ว

      @@ettiennelandsberg6550 dit is ja, poes

    • @maskgunboyy3510
      @maskgunboyy3510 5 ปีที่แล้ว

      @@ettiennelandsberg6550 stem saam jou

    • @georgesdailyjokes
      @georgesdailyjokes 5 ปีที่แล้ว

      NIHAN JYS N VARK GEBORE EN SAL EEN VREK. MENSE SOOS JY LAAT MY SKAAM VOEL OM AFRIKAANS TE WEES. DIERE SOOS JY MOET NIE EERS BESTAAN NIE...

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 ปีที่แล้ว

    Mag maar sing, hou daarvan👍👌✝️