Louw Smit
Louw Smit
  • 10
  • 2 851 200

วีดีโอ

Van Hings
มุมมอง 132K3 ปีที่แล้ว
[Steek die vure aan] I'm not the owner of the song. Full Credits to Bok Van Blerk
Koue Voete Warm liefde
มุมมอง 16K3 ปีที่แล้ว
[Steek die vure aan] I'm not the owner of the song. Full Credits to Bok Van Blerk
Blouwildebliksemsfontein - Bok Van Blerk [Hoor Ons!]
มุมมอง 67K4 ปีที่แล้ว
I'm not the owner of the song. Full credit to Bok Van Blerk, publishers and the respective owners of the song.
Queen Of Hearts - Kurt Darren [Voorwaarts Mars]
มุมมอง 2.7K5 ปีที่แล้ว
Original song by Bad Boys Blue, Cover done by Kurt Darren. I'm not the owner of the song. Full Credits to Kurt Darren and publishers.
Skaakspel - Theuns Jordaan
มุมมอง 485K6 ปีที่แล้ว
I'm not the owner of the song. Full Credit to Theuns Jordaan & The Publishers
Find You (Stereothief Remix) - Jimmy Rep [NonStop Pop Workout Mix Vol. 3]
มุมมอง 6966 ปีที่แล้ว
Full Credits to NonStop Pop Workout Mix [Originally made famous by Nick Jonas]
Dating Game - Bok Van Blerk [Van De La Rey Tot Nou]
มุมมอง 109K6 ปีที่แล้ว
I'm not the owner of the song. Full Credits to Bok Van Blerk.
Bloedbroers - Bok Van Blerk [Van De La Rey Tot Nou]
มุมมอง 685K6 ปีที่แล้ว
I'm not the owner of the song. Full credits to Bok Van Blerk.
Datsun Bakkie - Bok Van Blerk [Van De La Rey Tot Nou]
มุมมอง 1.4M6 ปีที่แล้ว
I'm not the owner of the song. Full Credits to Bok Van Blerk

ความคิดเห็น

  • @Andre24.4
    @Andre24.4 4 หลายเดือนก่อน

    kwaai broe

  • @gerharddebeer3054
    @gerharddebeer3054 5 หลายเดือนก่อน

    Mis ek nou daai enigste vergete pella van my😢😢😢

  • @deleteduser7006
    @deleteduser7006 7 หลายเดือนก่อน

    NICE!!!! Damn i love africaaans music . You language is so nice!

  • @henryvisser4194
    @henryvisser4194 9 หลายเดือนก่อน

    BOK baie dankie vir al jou mooi musiek dit word waardeer 😂😊

  • @maddiebrummer3128
    @maddiebrummer3128 9 หลายเดือนก่อน

    😊

  • @helenastewart8894
    @helenastewart8894 ปีที่แล้ว

    bitter lekker song

  • @augustynstudios2984
    @augustynstudios2984 ปีที่แล้ว

    hoekom is van hings en al die dubbels nie op spotify of bok te youtube nie? Dis net op hierdie twee random channels

  • @jean-maremaree5366
    @jean-maremaree5366 ปีที่แล้ว

    Kan jy asb vroumens van Bok op sit?? Ek soek ooral daarna en vind dit nerens!

  • @gerdamatthee1691
    @gerdamatthee1691 ปีที่แล้ว

    Love it

  • @anttikuusmetso
    @anttikuusmetso ปีที่แล้ว

    Super song! 😀👍

  • @ethelhagen539
    @ethelhagen539 ปีที่แล้ว

    Awesome

  • @carelswanepoel3377
    @carelswanepoel3377 2 ปีที่แล้ว

    Ons ver jou suid afrika

  • @rietheijmans2257
    @rietheijmans2257 2 ปีที่แล้ว

    .

  • @rynoschalkvandermerwe7908
    @rynoschalkvandermerwe7908 2 ปีที่แล้ว

    Uitstekend

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 ปีที่แล้ว

    Mag maar sing, hou daarvan👍👌✝️

  • @justcallmebenno962
    @justcallmebenno962 2 ปีที่แล้ว

    My meisie se die heeltyd eks 'n "cheater" pfff! klink al nes my vrou!

  • @annetjiegomes163
    @annetjiegomes163 2 ปีที่แล้ว

    Goue stem.

  • @braamvanwyk1873
    @braamvanwyk1873 2 ปีที่แล้ว

    Braam van wyk

  • @deoliriachamarro4806
    @deoliriachamarro4806 2 ปีที่แล้ว

    Me gustan la musica

  • @smileyfog
    @smileyfog 2 ปีที่แล้ว

    Stunning song. Hou van die ritme, die woorde, en die instrumente!

    • @erichwiehahn3402
      @erichwiehahn3402 2 ปีที่แล้ว

      En theuns is dood vandag

    • @smileyfog
      @smileyfog 2 ปีที่แล้ว

      Ek hoor dit sopas. Ek kan dit nie glo nie. 😖 En die ironie van die saak is, toe ek vanoggend voor vyf na sy musiek luister, toe dink ek nogal spesifiek, spesifiek, ou, jy moet nie binnekort doodgaan nie want jy sal 'n ongelooflike onvervangbare leemte los. Dis asof ek dit aangevoel het. 😭Ek kan dit nié glo nie.

    • @erichwiehahn3402
      @erichwiehahn3402 2 ปีที่แล้ว

      @@smileyfog Dis inderdaad baie hartseer

  • @jellyjessicapost5962
    @jellyjessicapost5962 2 ปีที่แล้ว

    pragtig beste lied

  • @arnobooysen5670
    @arnobooysen5670 2 ปีที่แล้ว

    Die groot trek weer kaap toe asb

  • @eduanswiegers1091
    @eduanswiegers1091 3 ปีที่แล้ว

    Kan ons asseblief dalk vir reënspinnekop van bok van blerk kry?

  • @paulgrantchinn5926
    @paulgrantchinn5926 3 ปีที่แล้ว

    Ek is lief vir jou Bok. Ek is mal oor jou musiek

  • @annemiemoggee4885
    @annemiemoggee4885 3 ปีที่แล้ว

    Nice

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 ปีที่แล้ว

    Ek sal moet leer skaak speel, om die lied meer te waardeer🙏🙏

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 ปีที่แล้ว

    Stunning, hou v die lied💛👌

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 ปีที่แล้ว

    Aaitsa, so n wegbreek het almal nodig...

  • @carameyer4937
    @carameyer4937 3 ปีที่แล้ว

    Epic

  • @tereniquemaree8509
    @tereniquemaree8509 3 ปีที่แล้ว

    I love it

  • @leeannnagel6029
    @leeannnagel6029 4 ปีที่แล้ว

    I do not like it

  • @marykagrobler7453
    @marykagrobler7453 4 ปีที่แล้ว

  • @calliemaritz3401
    @calliemaritz3401 4 ปีที่แล้ว

    nogsteeds 'n puik song!!!

  • @vaughanvosloo6390
    @vaughanvosloo6390 4 ปีที่แล้ว

    Asb gee ons die ander liedjies

  • @ephraimskhokho5817
    @ephraimskhokho5817 4 ปีที่แล้ว

    oom jordan

  • @elizefourie8776
    @elizefourie8776 4 ปีที่แล้ว

    ♥️

  • @johanroux8837
    @johanroux8837 4 ปีที่แล้ว

    Ek was ‘n wegloop hond Tegnies ongesond Taai groot geword Ek het geeet met my hande En ek kou oopmond Jy was die dorps prinses Dressed to impress Al die mans wou jou he Maar jy wou langs my kom le Net hier langs my Die padda soek sy prinses, wergeet van die res. Dit was ‘n Datsun bakkie en cheap hotels Skaars geld gehad om huistoe te bel Dit was vuurmaakhoud vir die ou dae Ons het gelewe vir daai dae Nou as die kleinkinders ons vra, se ons dit was die dae Jy was so mooi vir my Jou lyf so perdeby Sou die nag om ry Wat jy in my raak kon sien Was ‘n groot misterie Dit was net ek en jy Die dorp was net te klein Ons moes groener wei Weivelde kry Ons was een ons was saam

  • @johanroux8837
    @johanroux8837 4 ปีที่แล้ว

    Tant hettie daar van bapsfontein Klim weer in die dating game Sy kleur haar hare firefox rooi En koop haar rokkies styf Sy verf haar naels blou bul pienk En sit furr op haar kar se seats Sy maak sykouse van n ou visnet Die manne roep haar lady in red Koor Hokaai sy is vol gelaai soos n donna claire corsette Met krullers in haar hare kruip sy lekker deur die blare van die rose op haar bed Sy is 60 going on 23 sys n boksburg beauty queen Sy rook craven A drink goeie doos wyn En panados vir die pyn Sy lifes a jol so hou die kanne vol dis weer tyd vir die dating Ou Kallie daar van kraaifontein Skryf hom in vir die dating game Hy sit brill cream in sy hare En n bietjie op sy snare dat sy vingers lekker gly Hy gaan speel n bokjol aand in Bapsfontein Toe Hettie hom bekyk Hy serenade haar met sy ou kitaar En haar drome word toe waar Brug Sy skree toe jou kombers en my matras En die ding lê toe daar Jou kombers en my matras Hou vas mamma gaan jaag

  • @johanroux8837
    @johanroux8837 4 ปีที่แล้ว

    1984 ons was vyande gewees Mekaar gerol daar by die fiertsloots, jy was ‘n doring in my vlees Toe 2 weke later was die oorlog verby Ons het die Witvlag gehuis, ‘n beter pel kon ek nie kry. Ref. Ons was so reg soos reen Ons was so in soos gin Kan jy glo dit is al jare, maar dis net die begin Ons het bloedbroers gesweer met my eerste knipmes​ Ek sou spoorsny as jy jou bok sou kwes Bloed’s dikker as water, vergeet, vergeet van die res Ons het die beste jare uit mekaar gekry Ek onthou nog hoe ons Kramer en Goosen uit basyn Al daai ou rugby beserings kom met die tyd weer terug Jy was jare lank my stut, ek was jou slot, ek het jou rug. Ref. (3x) Ons was so reg soos reen Ons was so in soos gin Kan jy glo dit is al jare, maar dis net die begin Ons het bloedbroers gesweer met my eerste knipmes​ Ek sou spoorsny as jy jou bok sou kwes Bloed’s dikker as water, vergeet, vergeet van die res

  • @jonasjahnsen3988
    @jonasjahnsen3988 4 ปีที่แล้ว

    sorry but could some one write the lyrics in english.....thank you

  • @waylinleekruger6833
    @waylinleekruger6833 4 ปีที่แล้ว

    Jolly dolphin was die gr8ste show nog

  • @johannballard6400
    @johannballard6400 4 ปีที่แล้ว

    Klink soos my ouma in die song!!! Haar naam is Hettie Sy bly op Bapsfontein Sy rook En.... Het altyd op Bapsfontein gaan daans!!!

  • @jimmyrebel9385
    @jimmyrebel9385 5 ปีที่แล้ว

    groete uit Indonesië

  • @erikaventer3592
    @erikaventer3592 5 ปีที่แล้ว

    Sulke opregte, mooi liefdesliedjie. Hy het 'n besonderse talent om liefde in woorde om te skakel... Theuns Jordaan sal altyd 'n inspirasie bly. Trots Suid-Afrikaans hahaha

  • @Krulique
    @Krulique 5 ปีที่แล้ว

    Groete van Pole 🇵🇱

    • @rebellenarmyforces9039
      @rebellenarmyforces9039 3 ปีที่แล้ว

      Een poolse vegter heb gewon van badr harry 💪🏼💪🏼🇵🇱🇵🇱🇵🇱🇵🇱from the Netherlands and Egypt dutch arabic farmer 🚜🚜🚜en ja ek kan een bietjie afrikaan praat en nederlands en Arabische nie ek ben geen moslim ik ben katoliek

  • @johanduplessis1
    @johanduplessis1 5 ปีที่แล้ว

    Hkm is jy nie op Apple Music nie🙁🙁🙁

    • @kindlykayden5557
      @kindlykayden5557 4 ปีที่แล้ว

      Johan Du Plessis want hulle het gesien die Lietjie gaan te min geld maak

    • @hanruhills3362
      @hanruhills3362 4 ปีที่แล้ว

      Dis sommer dom want dis n great liedjie

    • @simonjaspermusic
      @simonjaspermusic ปีที่แล้ว

      Van sy albums is ongelukkig nie aanlyn beskikbaar nie, weens probleme met ou platemaatskappye, maar hulle is hard besig om daaraan te werk om die regte te kry om dit op te laai.

  • @jaqueskotze4236
    @jaqueskotze4236 5 ปีที่แล้ว

    Bok van blerk ❤️

  • @shawnasdebeer2081
    @shawnasdebeer2081 5 ปีที่แล้ว

    BESTE SONG SPEEL HOM HEELTYD ;)

  • @nabbaclassic
    @nabbaclassic 5 ปีที่แล้ว

    Lekker man lekker !!! Love die song Bok

  • @gerrithorn3507
    @gerrithorn3507 5 ปีที่แล้ว

    Puik Song van Theuns!