Catching Steenbras In Betty's Bay

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ม.ค. 2024
  • Went fishing for Steenbras in Betty's Bay, and what an absolutely beautiful day it was. What a beautiful species they are and great fighters. Thank you to my subscribers who joined in on a fishing expedition. #fishing #steenbras #bettysbay

ความคิดเห็น • 38

  • @mariusuys8466
    @mariusuys8466 6 หลายเดือนก่อน +2

    Dankie Johan ek en my seun het die dag saam jou en jou seun baie geniet,al het ons niks gevang nie was dit n vooreg on jou te ontmoed. Ek genie jou videos baie en ons gaan nog baie by jou leer.

    • @crazyforfishingsa
      @crazyforfishingsa  6 หลายเดือนก่อน

      Great stuff, Marius. Was lekker om saam julle te fish, waardeer die ondersteuning. Sien jou volgende keer🎣🎣

  • @lyleyoung6308
    @lyleyoung6308 6 หลายเดือนก่อน +1

    Nice.

  • @londonviking3801
    @londonviking3801 6 หลายเดือนก่อน

    When I see the south coast like this - I get moerse homesick. 😂
    Beautifully filmed - gorgeous steenbras - thank you for sharing your family day out!

    • @crazyforfishingsa
      @crazyforfishingsa  6 หลายเดือนก่อน +1

      Hi Klaus! Thanks much appreciated! I'm glad to hear you enjoyed the video. I'll keep making videos so that you can enjoy it from the other side of the world. 😉🎣🎣🤙🏻

  • @cyrilbasson8434
    @cyrilbasson8434 6 หลายเดือนก่อน +2

    Its coral worm. You will find the mature coral worm between the black mussel on the rock which is green in color. We use it for bait in False bay area.

    • @crazyforfishingsa
      @crazyforfishingsa  6 หลายเดือนก่อน +1

      Thanks for info🎣🎣🤙🏻

  • @hermankriel7729
    @hermankriel7729 5 หลายเดือนก่อน +1

    Hi Johan is this at Dawidskraal, Bettys Bay

  • @michaeleverton4882
    @michaeleverton4882 6 หลายเดือนก่อน +1

    🎣 looking great there,!
    Coral worms, use them for bait,! ... 🎣

  • @waynevandyk670
    @waynevandyk670 6 หลายเดือนก่อน

    Hi Johan lekker video. Hulle noem dit koraal wurm enige vis se kos. TIDE LINES 🐟🐠🐟🐠

  • @Lukaandthebros
    @Lukaandthebros 6 หลายเดือนก่อน

    Love the videos they are crazy cool 👍

    • @crazyforfishingsa
      @crazyforfishingsa  6 หลายเดือนก่อน

      Thanks man, much appreciated. Thanks for watching Crazy For Fishing SA 🎣🎣🤙🏻

  • @Brandon-ko3rf
    @Brandon-ko3rf 6 หลายเดือนก่อน

    Looks like it’s low tide when you went out by yourself Johan.
    Still, what an amazing day

    • @crazyforfishingsa
      @crazyforfishingsa  6 หลายเดือนก่อน

      Yes pretty low was a beautiful day to have a beautiful day 😉🎣🎣

  • @Brandon-ko3rf
    @Brandon-ko3rf 6 หลายเดือนก่อน

    Enjoy your clips Johan.

    • @crazyforfishingsa
      @crazyforfishingsa  6 หลายเดือนก่อน

      Wow, thanks, Brandon! Much appreciated! Always enjoy reading your comments. Thanks for still watching Crazy For Fishing SA, and thanks for the support! 🎣🎣🤙🏻

  • @ryantait177
    @ryantait177 6 หลายเดือนก่อน +1

    Lekker

  • @poepflater
    @poepflater 6 หลายเดือนก่อน

    het gisteraand gesoek, of jy al nuwe video opgelaai het! Awesome! Those worms you opened up with are great bait, my dad and i used it to catch bream etc... its a small bait but the fish go crazy for them.

    • @crazyforfishingsa
      @crazyforfishingsa  6 หลายเดือนก่อน

      Ok, great stuff! Yes, I might try them next time. Thanks for always commenting and thanks for watching Crazy For Fishing SA 🎣🎣🤙🏻

    • @poepflater
      @poepflater 6 หลายเดือนก่อน

      Big fan, enjoy the style and places you go.@@crazyforfishingsa

  • @sicoerasmus7790
    @sicoerasmus7790 4 หลายเดือนก่อน

    Hi johan. Ek bly ook hier in Betties. Eķ volg jou videos nou n rukkie. Kan ons n visvang trippie saam reel eendag. Ek scout nou ap n rukkie die area maar sukkel. Kry net pajama haaie geland. Groete

  • @wynandburger7932
    @wynandburger7932 6 หลายเดือนก่อน

    Nice vidio Johan leke so leke🤙🐠

    • @crazyforfishingsa
      @crazyforfishingsa  6 หลายเดือนก่อน

      Thanks, Wynand! Waardeer die comments. Jy al Lyn nat gemaak?🎣🎣🤙🏻

  • @ibplumbing2509
    @ibplumbing2509 6 หลายเดือนก่อน +1

    Koraal wrm.

  • @user-be3xy8eb3u
    @user-be3xy8eb3u หลายเดือนก่อน +1

    Dis bloedwirms jy kan dit gebruik om mee vis te vang

  • @febsie01
    @febsie01 6 หลายเดือนก่อน

    Lekker video. Ek het Sondag gaan pomp en gegooi vir Steenbras daai kant maar ongelukkig net Gallies wat byt. Sal Maart maand terug gaan

    • @crazyforfishingsa
      @crazyforfishingsa  6 หลายเดือนก่อน +1

      Thanks Brandon, altyd lekker om jou comments te sien. Jy is darem persistent, jy Sal nog jou mooi grote vang🎣🎣🤙🏻

  • @mariusbarnardo5592
    @mariusbarnardo5592 6 หลายเดือนก่อน

    Jis Johan.... Lekker vid maat....
    Daai wurm is galjoen se baas op Galjoen bank in Hermanus 😂
    Ons as kind, het nooit vroeg oggend (op sonsopkoms) gehengel nie want dis waneer daai sneltryn steenbras geloop het (14/15kg vis) Pa en oom het altyd geskel as ons n bloedwurm daai tyd van die oggend gooi.
    Ons moes n toon klap na galjoen bank toe en mors onder die bank vis.
    Ek praat onder koreksie maar dink mens noem daai wurm "pudding wurm"....
    Jy moet asb onthou om te skree as jy die kant is vir daai stok en katrol...
    Hou so voort en groete my maat

    • @crazyforfishingsa
      @crazyforfishingsa  6 หลายเดือนก่อน +1

      Hi Marius, dankie, waardeer. Ja nee, dan Sal ek moet wag vir Galjoen seisoen om oop te maak en bietjie daai wurm probeer. Wil nog graag daai monster Steenbras vang, hulle is maar bietjie skaars. Dankie vir jou comments. Ek moet nog een of Ander tyd by jou uitkom. Dankie dat jy nog Crazy For Fishing SA kyk 🎣🎣🤙🏻

    • @mariusbarnardo5592
      @mariusbarnardo5592 6 หลายเดือนก่อน

      @@crazyforfishingsa plesier man...
      Doen net eers navorsing want as ek dit nie mis het nie, mag mens hulle nie meer uithaal en gebruik nie. En hulle hou ook glad nie lank nie, dan raak hulle pap en onbruikbaar nadat jy hulle uit gehaal het.
      Beste ander opsie wat jy het of die naaste wurm aan pudding wurm en koraal wurm is "moonshine".....
      Hulle kan jy maklik pomp as jy n stukkie pap sardyn op die sand sit waar die water net oor hom spoel en terug trek. Jy sal hulle sien want hulle steek hul voelers uit dan pomp jy net vinnig direk bo op hom.
      Ook net op n laaste noot, as jy uitgevind het en n mens mag nog pudding wurm uithaal, moet jy net pasop want daai perde (en koraal wurm) byt n helse hou en gewoonlik leef daar ook sulke spinnekop goeters tussen hulle.
      Hoop die inligting help so bietjie 🤙
      Ek hou dop vir die volgende upload maater

    • @mariusbarnardo5592
      @mariusbarnardo5592 6 หลายเดือนก่อน

      Eish..... Dink nie my vorige boodskap het gestuur nie.
      Het maar net gesê dat jy eers moet uitvind of jy pudding wurm of koraal wurm mag uithaal.
      Verbeel my mens mag nie meer hulle gebruik vir aas nie.
      Ook, as jy mag..... Pasop want hulle het knypers wat vir jou gaan byt dat jy poep en jy kry sulke spinnekop goed wat tussen hulle bly.
      Naaste aan daai tipe wurm is moonshine. Baie maklik om te pomp as jy weet hoe. As jy nie weet nie, kan jy skree en ek reply somer hier op daai boodskap. Baie maklik 🤙

  • @jeremyunsworth2373
    @jeremyunsworth2373 6 หลายเดือนก่อน

    I’m coming to Betty’s the 1st weekend of February. Total fishing amateur. What bait did you use?

    • @crazyforfishingsa
      @crazyforfishingsa  6 หลายเดือนก่อน

      Prawns🎣🎣

    • @jeremyunsworth2373
      @jeremyunsworth2373 6 หลายเดือนก่อน

      Still with the sliding trace you use for Kob?

    • @jeremyunsworth2373
      @jeremyunsworth2373 6 หลายเดือนก่อน

      @@crazyforfishingsa Sorry. I meant to ask what trace, not bait.