Voelgoed LIVE | Episode 26 | Seisoen 2
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 15 ก.ย. 2024
- VOELGOED LIVE aanlyn TV-program ǀ Woensdag 28 Augustus
❗𝗜𝗡 𝗛𝗜𝗘𝗥𝗗𝗜𝗘 𝗘𝗣𝗜𝗦𝗢𝗗𝗘❗
Spesiale gas - 𝗥𝗮𝗰𝗵𝗲𝗹𝗹𝗲 𝗙𝗼𝘂𝗿𝗶𝗲, Op my eish!-deelnemer
+
Gesels met - 𝗠𝗶𝗰𝗵𝗲𝗹𝗹𝗲 𝗦𝗽𝗶𝗲𝘀, Comrades-atleet
+
Jou geloof - 𝗟𝗶𝗲𝘀𝗲𝗹 𝗞𝗿𝗮𝘂𝘀𝗲-𝗪𝗶𝗶𝗱, predikant
+
𝗠𝗮𝗿𝗰𝗶𝗲𝗹 𝗛𝗼𝗽𝗸𝗶𝗻𝘀, TV-persoonlikheid
VOELGOED LIVE word elke twééde Woensdag op VOELGOED.CO.ZA, Facebook Live en TH-cam om 20:00 - én op Instagram om 21:00 - uitgesaai. Met trots geborg deur Cosmetix.
#TVProgram #AanlynTV #KykAanlyn #PraatMetJouHart
#RachelleFourie #OpMyEish #MichelleSpies #Comrades #LieselKrauseWiid #WillaKrause
#Cosmetix #KristenDwarte #AdeleDuToit #AnniqueRooibos
#Voelgoed│#DisnLeefstyl│#VoelgoedLive