Monia Boshoff vertel oor die werk wat sy tydens die bou van die Sol-Tech-koshuis verrig het
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 1 ก.พ. 2025
- Monia Boshoff is 'n oud-student by Sol-Tech wat haarself as elektrisiën bekwaam het. Sy was so bevoorreg om van die elektriese werk tydens die bou van Sol-Tech se koshuis, die Plaashuis, te verrig.