Wanneer God nie sin maak nie | 07 April 2024 | Pastoor Erik Boshoff

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024
  • Het jy al ooit gevoel jy's in 'n fase waar niks van wat gebeur, sin maak nie? Soms, regtig, die lewe gooi dinge na ons wat net... vreemd lyk en ons wonder, "Hoekom, God?" Maar weet julle, dit is okay om nie altyd die antwoorde te hê nie.
    Pastoor Erik Boshoff wil ons herinner dat ons nie alleen is nie. Die Here het 'n plan vir ons almal. Dit gaan nie altyd oor die groot antwoorde nie, maar oor die vertroue in die reis, die groei, en die liefde rondom ons.
    #InVictory #vertroudieproses #jesus #nooiiemand

ความคิดเห็น •