Het Ek Dit Verloor? | 25 Augustus 2024 | Pastoor Erik Boshoff

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024
  • Het Ek Dit Verloor?
    Hierdie week het Pastoor Erik Boshoff 'n diep en opregte boodskap met ons gedeel oor daardie tye wanneer jy voel dat jy jou geloof verloor het. Hy het ons uitgedaag om eerlik te wees oor waar ons dit verloor het en om God se hulp te vra om ons geloof terug te neem. Met God aan jou sy, is daar altyd hoop om weer op te staan en jou geloof te herstel. Moet dit nie misloop nie - kyk gerus na die boodskap en laat jou geloof versterk word.
    #Geloof #Herstel #Vertroue #Inspirasie

ความคิดเห็น •