Dorp van die jaar 2023: Wes-Kaap-finalis - Kwêla | kykNET
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 30 ก.ย. 2024
- Bonnievale is vanjaar gekies om die Wes-Kaap te verteenwoordig in die 2023 Dorp van die jaar-kompetisie!
---
Kyk dit nou op DStv: bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Stem vir Bonnievale. Die kerk het my hart gesteel
Die kerkie is asemrowend ❤
My stem gan vir Bonnievale. Sjoe wat n mooi dorp.
Baie baie baie nice plek. Ek saluut julle almal. Van limpopo in tzaneen