Kwêla: Marita van der Vyver

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ก.ย. 2024
  • Marita van der Vyver se lewe klink so vol en opwindend soos een van die karakters uit haar eie stories! Sy mag dalk nou in Frankryk bly, maar haar skryfwerk is steeds eg Afrikaans. Ons het by haar gaan inloer.
    Wees deel van kykNET se TH-cam kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

ความคิดเห็น •