Pannekoek

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ธ.ค. 2021
  • Heksie se Fb blad - Movimento Aromaz
    Rooikappie se Fb blad - Rooikappie se mandjie
    Die hemp wat ouma aan het is deur The Lighthouse Swallows gemaak.
    Fb blad - The Lighthouse Swallows Personalised Gifted Printing.
    Pannekoek resep:
    4 Eiers
    1tl Sout
    1/2 k Olie
    95ml Asyn
    4tl Bakpoeier
    4 k Meel
    1L en n 1/4 k Water
    Kaneelsuiker:
    1 k Suiker
    4 e Kaneel
    Metode:
    Sif meel, bakpoeier en sout in 'n 7L meng bak. In 'n 3L mengbak, meng water, eiers, olie en asyn. Klits goed en gooi by droe bestandele. Jy kan 'n elektriese menger of handklitser gebruik. Klits, meng die deeg versigtig tot klonte uit is, as daar nog klonte is, gooi deur 'n sif.
    Vat 'n eierpan wat nie vas sit nie. As dit gebeur, spuit die pan met spray n cook of smeer klein bietjie olie in pan soos nodig. Sit plaat aan op medium hitte (jy ken jou stoof). Wanneer pan warm is gooi 'n klein bietjie deeg in om te toets soos in video. Bak pannekoek tot kante om krul en los is van pan, draai om.
    Pannekoek deeg kan gevries word, laat net self ontdooi. Die resep kan gehavleer word. Geniet saam met kaneelsuiker of einge vulsel van jou keuse.

ความคิดเห็น • 1