My pa het altyd gemaak asof dit hy was, Dan steek hy sy kort growwe hande weg wanneer die Kavelier met sy lang vingers op TV gespeel het …. Sodat hy nie homself sou weggee nie! 😂
Hi there, Leon, Well guess what popped up in my recommendations today -- Your Afrikaans channel. So, I subscribed because I liked all the Afrikaans songs and especially the Boeremusiek. Anyway, I remember this particular song very well. I used to love it when it came on the radio. Brings back memories for me. (^_^) I hope all is well down your way and that you are now getting warm weather and getting out of the Long-Johns and the Jerseys. Take care now, my friend. All love to you. Liz. xoxo
Welcome Liz! I created the channel because it didn't feel right to write English comments on my Afrikaans posts, which I had to do on the other channel as many of the subscribers do not understand the language. It's hot! Groete!
Dit was Malcolm Watson wat die kitaarspeler vir die groep The Rising Sons was. Daar is 'n volledige uiteensetting in die kommentaar onderaan die video.
bring memories terug
Was daar
The kavalier was Malcolm Watson. Also the lead guitarist of the Rising sons.
My pa het altyd gemaak asof dit hy was, Dan steek hy sy kort growwe hande weg wanneer die Kavelier met sy lang vingers op TV gespeel het …. Sodat hy nie homself sou weggee nie! 😂
Memories ❤
Trevor Nasser se weergawe bly steets die beste.
Baie mooi musiek, ek kan altyd weer daarna luister
Dit was nou musiek tops
Die goeie ou tyt🤗
❤❤❤❤
Hi there, Leon,
Well guess what popped up in my recommendations today -- Your Afrikaans channel. So, I subscribed because I liked all the Afrikaans songs and especially the Boeremusiek. Anyway, I remember this particular song very well. I used to love it when it came on the radio. Brings back memories for me. (^_^)
I hope all is well down your way and that you are now getting warm weather and getting out of the Long-Johns and the Jerseys.
Take care now, my friend.
All love to you.
Liz. xoxo
Welcome Liz! I created the channel because it didn't feel right to write English comments on my Afrikaans posts, which I had to do on the other channel as many of the subscribers do not understand the language. It's hot! Groete!
Hierdie liedtjie klink so gepas vir ons parliment. Kan maar net wens
O, dat hulle tronk toe kan gaan ? Asseblief ja.
Asof julle die eerlikste Nasie is.bedrog is mos jul 2de naam
Wie was of is Die Kavalier?
Dit was Malcolm Watson wat die kitaarspeler vir die groep The Rising Sons was. Daar is 'n volledige uiteensetting in die kommentaar onderaan die video.
Ek probeer maar ek gaan dit speel
Wie was die kavalier?
Dit was Malcolm Watson wat eers lid was van die Rising Sons.