- 637
- 295 317
keurspel se Afrikaanse- & Boeremusiek
South Africa
เข้าร่วมเมื่อ 28 ก.พ. 2017
Ek (Leon Rossouw) het besluit om hierdie kanaal te skep en toe te wy aan Afrikaanse- en Boeremusiek. My ander kanaal, keurspel, wat reeds sedert 2010 bestaan, het 'n baie groot aantal intekenare wat nie Afrikaans magtig is, derhalwe skryf ek alle kommentaar op keurspel in Engels. Ek voel egter nie gemaklik daarmee om Engelse kommentaar op Afrikaanse liedjies en Boeremusiek te skryf nie, dis vir my volksvreemd. Op hierdie kanaal sal ek dus net in Afrikaans kommunikeer.
Ek gaan voort met die beginsel om 'n album (langspeelplaat) in sy geheel te plaas, anders as die algemene gebruik om net gewilde of "mooi" liedjies te plaas. Vir my gaan dit oor die bewaring van die musiek, nie om gewild te wees in terme van aantal intekenare en "views" nie.
As 'n album beide Afrikaanse- en Engelse liedjies bevat, sal ek dit op hierdie kanaal plaas, aangesien dit dan hoogs waarskynlik sal wees dat die kunstenaar Afrikaans is.
Hoop julle geniet dit!

Maritsa - Die liefde
Maritza is op 20 Desember 1958 in Oos-Londen gebore as Brenda Ann du Preez. Sy het reeds op 6-jarige ouderdom begin sing en het vanaf die ouderdom van 9 sanglesse geneem. Toe sy 10 jaar oud was, het sy haar eerste talentkompetisie gewen en op 16 haar eerste solus sewe, “Verlange”, opgeneem. In 1976 het sy ook haar eerste langspeelplaat, “Maritza”, vrygestel, en het in daardie jaar ‘n mini-SARIE-toekenning ontvang as Mees Belowende Sangeres. Haar bestuurder, Corrie Myburgh junior, het op die naam “Maritza” besluit om haar te onderskei van die ander du Preezs in die vermaaklikheidsbedryf, soos Vicki en Caroline.
Nadat sy haar skoolloopbaan aan die Hoërskool Grens voltooi het, het sy by die Universiteit van Pretoria verder studeer. Sy was op daardie stadium reeds baie gewild as sangeres, en met die vrystelling van haar tweede langspeelplaat, “Koemadoe” in 1980, het sy die eerste Afrikaanse sangeres geword om vir ‘n Artes-toekenning benoem te word. Die titel lied het ook haar grootste treffer geword. Sy het in hierdie tyd gereeld vir die troepies op die grens van die destydse Suidwes-Afrika gaan sing. In 1981 het sy haar derde langspeelplaat, “Vrou Alleen”, vrygestel, en haar weergawe van die liedjie “Stille Rivierstroom” het ‘n gewilde radio treffer geword. Haar opvolg langspeelplaat, “Love Will Find A Way”, is in 1986 vrygestel en is vir ‘n Scotty-toekenning benoem.
Maritza het in hierdie tyd ook gereeld op televisie verskyn in programme soos “Teletreffers”, “Koffiehuis”, “Sing Country” en “Keep It Country”, en sy het by Lance James se Country-vertonings begin optree saam met bekende kunstenaars soos Clive Bruce, Tommy Dell, Ken Mullen en Bobby Angel. In 1989 het sy die langspeelplaat “Jy Is ‘n Ster” vrygestel.
Nadat sy vir ‘n aantal jaar uit die kollig verdwyn het, het Maritza in die 2000s weer aktief begin optree, en sing nog steeds op ‘n gereelde basis. Sy woon in Die Wildernis.
Hierdie liedjie is vanaf die album "Maritsa" wat in 1976 uitgereik is. Haar naam is hierop verkeerd gespel, aangesien sy eintlik as "Maritza" bekendstaan. Al die liedjies op die album is geskryf deur Ray Chord.

มุมมอง: 118
วีดีโอ
Maritsa - Vergeet my nie
มุมมอง 305 หลายเดือนก่อน
Maritza is op 20 Desember 1958 in Oos-Londen gebore as Brenda Ann du Preez. Sy het reeds op 6-jarige ouderdom begin sing en het vanaf die ouderdom van 9 sanglesse geneem. Toe sy 10 jaar oud was, het sy haar eerste talentkompetisie gewen en op 16 haar eerste solus sewe, “Verlange”, opgeneem. In 1976 het sy ook haar eerste langspeelplaat, “Maritza”, vrygestel, en het in daardie jaar ‘n mini-SARIE...
Maritsa - In die môre
มุมมอง 595 หลายเดือนก่อน
Maritza is op 20 Desember 1958 in Oos-Londen gebore as Brenda Ann du Preez. Sy het reeds op 6-jarige ouderdom begin sing en het vanaf die ouderdom van 9 sanglesse geneem. Toe sy 10 jaar oud was, het sy haar eerste talentkompetisie gewen en op 16 haar eerste solus sewe, “Verlange”, opgeneem. In 1976 het sy ook haar eerste langspeelplaat, “Maritza”, vrygestel, en het in daardie jaar ‘n mini-SARIE...
Maritsa - Ek is lief vir jou
มุมมอง 445 หลายเดือนก่อน
Maritza is op 20 Desember 1958 in Oos-Londen gebore as Brenda Ann du Preez. Sy het reeds op 6-jarige ouderdom begin sing en het vanaf die ouderdom van 9 sanglesse geneem. Toe sy 10 jaar oud was, het sy haar eerste talentkompetisie gewen en op 16 haar eerste solus sewe, “Verlange”, opgeneem. In 1976 het sy ook haar eerste langspeelplaat, “Maritza”, vrygestel, en het in daardie jaar ‘n mini-SARIE...
Maritsa - Eensaamheid
มุมมอง 135 หลายเดือนก่อน
Maritza is op 20 Desember 1958 in Oos-Londen gebore as Brenda Ann du Preez. Sy het reeds op 6-jarige ouderdom begin sing en het vanaf die ouderdom van 9 sanglesse geneem. Toe sy 10 jaar oud was, het sy haar eerste talentkompetisie gewen en op 16 haar eerste solus sewe, “Verlange”, opgeneem. In 1976 het sy ook haar eerste langspeelplaat, “Maritza”, vrygestel, en het in daardie jaar ‘n mini-SARIE...
Maritsa - Sing 'n liedjie met my
มุมมอง 625 หลายเดือนก่อน
Maritza is op 20 Desember 1958 in Oos-Londen gebore as Brenda Ann du Preez. Sy het reeds op 6-jarige ouderdom begin sing en het vanaf die ouderdom van 9 sanglesse geneem. Toe sy 10 jaar oud was, het sy haar eerste talentkompetisie gewen en op 16 haar eerste solus sewe, “Verlange”, opgeneem. In 1976 het sy ook haar eerste langspeelplaat, “Maritza”, vrygestel, en het in daardie jaar ‘n mini-SARIE...
Maritsa - Verlange
มุมมอง 415 หลายเดือนก่อน
Maritza is op 20 Desember 1958 in Oos-Londen gebore as Brenda Ann du Preez. Sy het reeds op 6-jarige ouderdom begin sing en het vanaf die ouderdom van 9 sanglesse geneem. Toe sy 10 jaar oud was, het sy haar eerste talentkompetisie gewen en op 16 haar eerste solus sewe, “Verlange”, opgeneem. In 1976 het sy ook haar eerste langspeelplaat, “Maritza”, vrygestel, en het in daardie jaar ‘n mini-SARIE...
Maritsa - Waarom
มุมมอง 335 หลายเดือนก่อน

Maritsa - Iemand soos jy
มุมมอง 475 หลายเดือนก่อน
Maritza is op 20 Desember 1958 in Oos-Londen gebore as Brenda Ann du Preez. Sy het reeds op 6-jarige ouderdom begin sing en het vanaf die ouderdom van 9 sanglesse geneem. Toe sy 10 jaar oud was, het sy haar eerste talentkompetisie gewen en op 16 haar eerste solus sewe, “Verlange”, opgeneem. In 1976 het sy ook haar eerste langspeelplaat, “Maritza”, vrygestel, en het in daardie jaar ‘n mini-SARIE...
Maritsa - Ek hoor jy sê dit
มุมมอง 185 หลายเดือนก่อน
Maritza is op 20 Desember 1958 in Oos-Londen gebore as Brenda Ann du Preez. Sy het reeds op 6-jarige ouderdom begin sing en het vanaf die ouderdom van 9 sanglesse geneem. Toe sy 10 jaar oud was, het sy haar eerste talentkompetisie gewen en op 16 haar eerste solus sewe, “Verlange”, opgeneem. In 1976 het sy ook haar eerste langspeelplaat, “Maritza”, vrygestel, en het in daardie jaar ‘n mini-SARIE...
Maritsa - Lente
มุมมอง 225 หลายเดือนก่อน

Maritsa - My liefste
มุมมอง 285 หลายเดือนก่อน
Maritza is op 20 Desember 1958 in Oos-Londen gebore as Brenda Ann du Preez. Sy het reeds op 6-jarige ouderdom begin sing en het vanaf die ouderdom van 9 sanglesse geneem. Toe sy 10 jaar oud was, het sy haar eerste talentkompetisie gewen en op 16 haar eerste solus sewe, “Verlange”, opgeneem. In 1976 het sy ook haar eerste langspeelplaat, “Maritza”, vrygestel, en het in daardie jaar ‘n mini-SARIE...
Stella - Die enkeling
มุมมอง 1067 หลายเดือนก่อน
Sangeres van Witbank, blykbaar, maar ek kon geen ander inligting oor haar opspoor nie. Enige hulp in hierdie verband sal waardeer word. Hierdie liedjie is in 1988 op die album "Dis Sy Lied" vrygestel, asook op solus sewe.
Mike du Preez - Ek het rose hier vir jou
มุมมอง 987 หลายเดือนก่อน
Michael du Preez het sy opname debuut in 1964 by Gallo gemaak met die album “Swing And Sway” waarop hy begelei is deur Billy Prout-Jones op tromme en Cecil Ferra op bas. Met die opneem van sy langspeelplaat “Die Huwelikslied” is hy deur Hennie Bekker se orkes begelei, terwyl Billy Forrest en Ian Martin vir die produksie en opnames gesorg het. Michael het egter veel vroeër reeds met ‘n sangloopb...
Mike du Preez - Minnelied
มุมมอง 747 หลายเดือนก่อน
Michael du Preez het sy opname debuut in 1964 by Gallo gemaak met die album “Swing And Sway” waarop hy begelei is deur Billy Prout-Jones op tromme en Cecil Ferra op bas. Met die opneem van sy langspeelplaat “Die Huwelikslied” is hy deur Hennie Bekker se orkes begelei, terwyl Billy Forrest en Ian Martin vir die produksie en opnames gesorg het. Michael het egter veel vroeër reeds met ‘n sangloopb...
Virginia Lee & Dan Hill sy Orkes en Koor - Ek sal jou nooit vergeet nie (Dich werd ich nie vergesen)
มุมมอง 26210 หลายเดือนก่อน
Virginia Lee & Dan Hill sy Orkes en Koor - Ek sal jou nooit vergeet nie (Dich werd ich nie vergesen)
Virginia Lee met Dan Hill sy Orkes en Koor - Hoe beier die klokke
มุมมอง 9910 หลายเดือนก่อน
Virginia Lee met Dan Hill sy Orkes en Koor - Hoe beier die klokke
Michael de Kock & Sy Orkes - Jan trek uit jou baadjie
มุมมอง 144ปีที่แล้ว
Michael de Kock & Sy Orkes - Jan trek uit jou baadjie
Michael de Kock & Sy Orkes - Kimberley seties
มุมมอง 49ปีที่แล้ว
Michael de Kock & Sy Orkes - Kimberley seties
Michael de Kock & Sy Orkes - Aai aai die witborskraai
มุมมอง 48ปีที่แล้ว
Michael de Kock & Sy Orkes - Aai aai die witborskraai
Michael de Kock & Sy Orkes - Pollie ons gaan Pêrel toe
มุมมอง 50ปีที่แล้ว
Michael de Kock & Sy Orkes - Pollie ons gaan Pêrel toe
Michael de Kock & Sy Orkes - Vanaand gaan die volkies koring sny
มุมมอง 78ปีที่แล้ว
Michael de Kock & Sy Orkes - Vanaand gaan die volkies koring sny
Michael de Kock & Sy Orkes - Hoe ry die boere
มุมมอง 82ปีที่แล้ว