Skitterend; hier is twee kunstenaars na wie ek nie gewoonlik luister nie, maar hierdie kombinasie werk baie goed! Ek hoop dit gaan een of ander tyd op CD uitgereik word!
Ek is n groot Jack Parow fan, asook klipwerf wat dalk n kontras is as dit kom by afrikaanse musiek, maar saam is julle best of both, soos die melk in my koffie!
Dag! :) Ek luister na hierdie lied omdat ek praat net so n klein bietjie Afrikaans maar ek sou graag die taal leer. Dikwels dis n bietjie moeilik om te verstaan wat hulle sing....kan iemand asseblief die lyrics van die chorus vir my neerskryf (Dans met my bokkie etc.)? That would be very helpful for me :) Baie dankie in advance :)
It's like African Beer Hall music! Another Jam Sandwich homerun.
- An American fan
hahah , nou kan ek Parrow Jam in my ouma se huis. no worries!!
Dit is blerrie briljant! Ek is nie 'n Jack Parow fan nie maar regtig dit is so goed en vir Klipwerf "Dit is uitstekend" ! Dit gaan beslis 'n hit word!
Fantastic ! Can't wait for more...more.. more.. !!!
lekker lekker.....love it in NZ!!!
Skitterend; hier is twee kunstenaars na wie ek nie gewoonlik luister nie, maar hierdie kombinasie werk baie goed! Ek hoop dit gaan een of ander tyd op CD uitgereik word!
Lmga...lekker bang vir daai tannie van Calvinia...nee eers een vloekwoord nie😂😂😂😂
Dis die kiefste colab sedert Kenny en Dolly. Once.
jiss nou kan mens mos begin boere musiek luister
Cherise van wyk o
Ek is n groot Jack Parow fan, asook klipwerf wat dalk n kontras is as dit kom by afrikaanse musiek, maar saam is julle best of both, soos die melk in my koffie!
Ag lekker man, lekker! Groete uit die UK!
Dit bly 'n "hit" by my speel dit wanneer okal ekke ka!
Baie lekker man Go Jack!!
lekker liedjie, moet net nie probeer om te sms na daai nommer toe nie, dit vat lank en dit het nie vir my gewerk nie (R10 gesteel by my)
Dag! :)
Ek luister na hierdie lied omdat ek praat net so n klein bietjie Afrikaans maar ek sou graag die taal leer. Dikwels dis n bietjie moeilik om te verstaan wat hulle sing....kan iemand asseblief die lyrics van die chorus vir my neerskryf (Dans met my bokkie etc.)? That would be very helpful for me :)
Baie dankie in advance :)
+IsiciumDeGoldfisch "kom dans met my bokkie, ek wil sokkie vanaand. ek soek ien poppie op my sy en ien doppie in my hand".....
f@kk*n brilliant soek meer sulke songs Jack
Los vir daai biggy en maak meer songs saam klipwerf asb.Befokte song die!
ek laaik it ek laaik it ek laaik it... ook!
Can someone explain what he is exactly singing? I think i can understand a bit as i am Dutch but i cant translate all:)
II brother
as ek n brakpanner was sou ek die musiek pomp ma my liewe fok mense sê net vit jack hys kak en los die boere musiek uit dis awesome op hul eie
Go away@!!
en FOK john dooos!
nee fok nou moet ek leer sakkie sakkie
Jirretjie Jesus maar hierdie is pragtig.
Mralibabarooibakkie regtig nie nodig om Jesus se Naam so te misbruik nie
KOMMEN WIT GEMORS!!! JOU MASE VIS POES EN JOU PASE PAP PIEL!!!
+John Doe Fuck You POES
+Andries Els Nee fok weet my lippe krul skoon terug as ek na nie kak luister. Wys man
net al weer hoekom Parrow maar altyd net kommin sal bly
god jys n dom poes
Hello...moenie jouself so beledig nie boetie, los dit vir ons wat kan praat in vol sinne😂😂😂