Aidam-John & Lil Willy - Gee My 'n Kans (Official Audio)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 15 ก.ย. 2024
  • Die nuutste enkelsnit van Aidam-John & Lil' Willy GEE MY 'N KANS is beskikbaar en reg vir luister deur die 'n Kans nodog het om hul liefde te bewys ❤
    Gee My 'n Kans Lirieke :
    Laat ek jou wys
    Dat ons twee hoort saam
    Kom vat my hand
    En vat die pad
    Laat ek jou wys
    Dat ons twee hoort saam
    Ons twee hoort saam
    Gee vir my net 'n kans om te verduidelik
    Die here weet ek's moeg van nou net vryers is yeah
    En ek weet ek het vir jou gesê
    Dat ek soek nie meer nie
    Ma ek het nie gedink ek staan 'n kans om vir jou te sien nie
    Jy moet verstaan (yeah)
    Jy's diamant , en diamante is skaars
    Gewoonlik is ek in die winkel ma ek kan net staar
    Nou sê my wats jou naam
    Ek sal my van later byvoeg
    Nou ek maak jou myne myne
    Maak jou my goed
    Elke minuut
    Elke sekond
    Dink my hart aan jou
    Wil ek jou veilig hou
    En by my hou
    Gee my 'n kans (mwah)
    Laat ek jou wys (laat ek jou wys)
    Laat ek jou wys dat ons twee hoort saam (ons twee hoort saam)
    Kom vat my hand
    En vat die pad ( en vat die pad)
    Laat ek jou wys
    Dat ons twee hoort saam
    Ons twee hoort saam
    Vir jou gee ek
    My beste , tweede beste
    Daar was dae wat ek gehoop het
    Niemand weet van jou en ek nie
    Kykie meisie jy's my lewe
    En kom wat wil baba ek sal jou verdedig
    En ongeag wat ook al
    Jy't 'n held binne my
    Ek weet jy , twyfel my
    Ma dis ek en jy teen die stryd
    Meisie jy's my lewe
    En kom wat wil baba ek sal jou verdedig
    Elke minuut
    Elke sekond
    Dink my hart aan jou
    Wil ek jou veilig hou
    En by my hou
    Gee my 'n kans (gee my 'n kans )
    Laat ek jou wys (laat ek jou wys)
    Laat ek jou wys dat ons twee hoort saam (ons twee hoort saam)
    Kom vat my hand
    En vat die pad ( en vat die pad)
    Laat ek jou wys
    Dat ons twee hoort saam
    Ons twee hoort saam
    Al gaan ons deur so baie dinge
    Wil ek jou wys dat ons twee hoort saam
    Gee my 'n kans (aaah)
    Laat ek jou wys (laat ek jou wys)
    Laat ek jou wys dat ons twee hoort saam ( dat ons twee hoort nou saam)
    Kom vat my hand
    En vat die pad (en vat die pad)
    Laat ek jou wys
    Dat ons twee hoort saam
    Dat ons twee hoort saam
    Ons twee hoort saam
    Laat ek jou wys
    Dat oooooooonnn
    Kom vat my hand
    Laat ek jou wys
    Dat ons twee hoort saam
    Laat ek , laaat
    Ons twee hoort saam
    Volg ons op Sosiale Media 🙄❤
    Facebook: / ​
    Instagram: / aidamjohn_l​. .
    Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly

ความคิดเห็น • 140

  • @emilejacque-lee3647
    @emilejacque-lee3647 3 ปีที่แล้ว +25

    Ek en my Gf het opgemaak toe ons saam luister na di song....ons is nou verloof❤❤❤❤❤❤❤❤🙏....

    • @jeanjordaan9021
      @jeanjordaan9021 5 หลายเดือนก่อน

      🎉👏👏👏👏👏🙌🙏

  • @unknownlbosse
    @unknownlbosse 3 ปีที่แล้ว +60

    Jirre hie kom it 😭😭😭❤🔥🔥🔥almal gan alwee verlief wies di maand

  • @RymkletsCritique
    @RymkletsCritique 3 ปีที่แล้ว +29

    Die Hoofseuns van Afrikaans🔥

  • @francisvanrooi420
    @francisvanrooi420 3 ปีที่แล้ว +11

    Jle laat voel my tuis in my in my eie MOEDER/PAPA LAND 💕😥🇳🇦

  • @jeandreloubser1224
    @jeandreloubser1224 3 ปีที่แล้ว +27

    Sjoe ekt hom lank gewag😭🔥🔥ouens julle het n groot goeie talent🙏🏻julle musiek laat voel n mens soveel beter😭🤞🏻

  • @rotastherapper
    @rotastherapper 3 ปีที่แล้ว +12

    Smart boetahs. Ek like it❤️🙌❤️

    • @grazindaamsterdam5989
      @grazindaamsterdam5989 3 ปีที่แล้ว +1

      😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭🙏🙏🙏🙏🙏

  • @sheradeenuth4819
    @sheradeenuth4819 3 ปีที่แล้ว +22

    I love you guys ....your music is the best from Namibia 💞❣💞👆

    • @B.T.D-o1o
      @B.T.D-o1o 2 ปีที่แล้ว +1

      Julle iis mos die beste 🥰🥰🥰🥰❤❤

  • @2short2cute49
    @2short2cute49 3 ปีที่แล้ว +6

    Julle dissapoint nooit so veel liefde van olifantshoek elke song prt mt my😘😘.. Een van julle grootste fan🤗🤗

  • @elrichswarts8533
    @elrichswarts8533 3 ปีที่แล้ว +3

    Suid Afrika se Boys2men 😎💯👌

  • @itzanwarfaro871
    @itzanwarfaro871 3 ปีที่แล้ว +15

    Damn dis finally hiesa , lankal gewag vir ietsie soos die , ek gaan hom weer hard oor my speakers speel , wee my pad se mense Verlief Maak ❤️😁

  • @zurielkambuanto6480
    @zurielkambuanto6480 3 ปีที่แล้ว +8

    die lied maak mhy laat huil you guys got real talent

  • @beatadekoe1934
    @beatadekoe1934 3 ปีที่แล้ว +14

    This is my favorite singers and favorite song ILY Aidam-John en Lil Willy❤ Love from Namibia

  • @elzaandavids6648
    @elzaandavids6648 3 ปีที่แล้ว +14

    Dis n treffer🥺❤. Dankie boys you've once again done your best. Eks trots😭👑❤

  • @mlpaulino1327
    @mlpaulino1327 3 ปีที่แล้ว +15

    Die een is geslat🙌
    Ek lovit😍
    🇳🇦Namibia approves

  • @romza0305
    @romza0305 3 ปีที่แล้ว +4

    ONCE AGAIN BAIE DANKIE GUYS..JULLE LAT MY NOG MEER AN LIEFDE GLO ELKE KEER..DANKI AIDAM-JOHN & LIL WILLY. STAY BLESSED AND KEEP UP THE AMAZING WORK GUYS. YOU ARE SUCH AN INSPIRATION!!!

  • @meganpillay4022
    @meganpillay4022 3 ปีที่แล้ว +9

    Die song het my hart seer gesteel🤞🥺😩😭❤️

  • @agnethervanwyk6061
    @agnethervanwyk6061 3 ปีที่แล้ว +18

    Absolutely love this song !! Dit was die wag werd🥺❤

  • @charlinpadiachy1747
    @charlinpadiachy1747 3 ปีที่แล้ว +6

    Eending van my mense 👌🏾😍

  • @jeanjordaan9021
    @jeanjordaan9021 5 หลายเดือนก่อน

    GEE MY n KANS... Laat Ek Jo wys.... Dat ons twee hoort saam!!!! .... Yhuuuu die song maak my hart Ani brand👌💯

  • @deniellejones8932
    @deniellejones8932 3 ปีที่แล้ว +4

    Jirre ek is dan kla verlief op die song😢😍❤👑

  • @peytoncleosimons2353
    @peytoncleosimons2353 2 ปีที่แล้ว +1

    Wow ouens goeie werk die song is lekker ek dink sommer an my sister en my vriende in EAST london is❤😭✌🏼🤩lol guys😋😘😍

  • @Ashleigh_Lauren
    @Ashleigh_Lauren 3 ปีที่แล้ว +8

    You guys never disappoint 🔥😩❤️
    Ek is in TRANE 😭😭😍❤️
    Daar is nie beter as JULLE nie 😍🌻❤️❤️
    STAYVIRAL!!!!

  • @rotastherapper
    @rotastherapper 3 ปีที่แล้ว +3

    Is mos weer winter😩🥴🤣

  • @hendo19742
    @hendo19742 3 ปีที่แล้ว +2

    GREETINGS FROM THE UK! SUPERMOOI! 😁😁🇬🇧🇬🇧🇿🇦🇬🇧🇿🇦

  • @charlizestephanus3747
    @charlizestephanus3747 3 ปีที่แล้ว +2

    My hartjie is daju bly om hieri jam te hoor🥺❤️❤️

  • @baba_kamberipa7364
    @baba_kamberipa7364 3 ปีที่แล้ว +1

    Die song het my hart gestel...baba ek miss jou baie 😔😔😢💔

  • @henzil-ghennieboy8041
    @henzil-ghennieboy8041 3 ปีที่แล้ว +2

    Ek is self n rapper but Ek ken julle songs meer as wat Ek myne ken❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @Bak7300
    @Bak7300 2 ปีที่แล้ว +2

    ❤️😭🔥gevaarlike ..ek Kan he tug😘😘😘😘😘😘

  • @liogaye4910
    @liogaye4910 2 ปีที่แล้ว +1

    ❤❤😭😭 ja ne julle is net amazing.

  • @n.l.k9074
    @n.l.k9074 3 ปีที่แล้ว +1

    Yess!! Dis hier 😍Aidam-John and Lil'Willy julle is die beste🔥🔥

  • @vanessapersent2307
    @vanessapersent2307 2 ปีที่แล้ว

    Julle twee is regtig die Hoofseuns van Afrikaans 🥰 nou sé my wats Jou Naam ek sal my van later byvoeg 🥺🥵

  • @francisvanrooi420
    @francisvanrooi420 3 ปีที่แล้ว +2

    Uiti boeke❤🇳🇦

  • @mary-janeabrahams1977
    @mary-janeabrahams1977 3 ปีที่แล้ว +5

    Song is op repeat in earphones😁😁☺️☺️🤭🤭

  • @jaydeneisaacs2441
    @jaydeneisaacs2441 3 ปีที่แล้ว +12

    Perfection😭😭🔥🔥🔥🔥Y'all are a blessing to this earth ❤

  • @sannieayslie284
    @sannieayslie284 3 ปีที่แล้ว +1

    Ek voel hom 😭❤

  • @vanessapersent2307
    @vanessapersent2307 3 ปีที่แล้ว +2

    Gee my ñ kans ❤️😍

  • @fabiancarelse5917
    @fabiancarelse5917 3 ปีที่แล้ว +1

    Weereens n hit👌💯😌 afrikaans is koning

  • @kdb1854
    @kdb1854 3 ปีที่แล้ว +1

    Die konings👑 raak net beter en beter

  • @chanewilliams7748
    @chanewilliams7748 3 ปีที่แล้ว +2

    hierdie lied 😍😍😍😍😍😍🔥!

  • @alexandrakoenze6048
    @alexandrakoenze6048 3 ปีที่แล้ว +1

    😍😍😍Stay viral vir jou.

  • @nadiastenekamp5560
    @nadiastenekamp5560 ปีที่แล้ว

    Julle 2 mahn🥵😭😌🙌

  • @musicalgod
    @musicalgod 3 ปีที่แล้ว +5

    by far the best track you guys did thus far amazing work guys.

  • @ninadavids5651
    @ninadavids5651 3 ปีที่แล้ว +1

    LOVEEEEEEEEEEEEEEEE DIT!!!!!!

  • @teswillcoetzee2243
    @teswillcoetzee2243 3 ปีที่แล้ว +2

    the next early and agemi.. keep it up boys

  • @samanthajooste8799
    @samanthajooste8799 3 ปีที่แล้ว +1

    Dankie vader hy hier 😍😍😍😍😍😍 op repeat.

  • @franciscovanshalkwyk8762
    @franciscovanshalkwyk8762 3 ปีที่แล้ว +1

    Thanks for inspiring me to wake up everyday with a s

  • @anmaresass2120
    @anmaresass2120 3 ปีที่แล้ว +3

    😭😭🥰😍😍GEE MY N KANS🙌🏽🙌🏽
    #daarsibeterniejuleisdiebeste🤭☺

  • @edwardjulius3336
    @edwardjulius3336 2 ปีที่แล้ว

    Die song 😍 het gemaak dat ek vandag ñ getroude man is😍😘🌍🔐Chantelle Julius jys my lewe my Qxygen 🌍

  • @cathleenstrauss935
    @cathleenstrauss935 2 ปีที่แล้ว

    Julle is my absolute favs, kom sing tog by my troue eendag😭🔥 from Namibia 🇳🇦

  • @deonwitbeen2500
    @deonwitbeen2500 3 ปีที่แล้ว

    Tah ouens🇳🇦dis 100 🔊🔊

  • @jodenemalgas7720
    @jodenemalgas7720 3 ปีที่แล้ว +1

    Love die treffer😩😍🔥

  • @clementineeises5587
    @clementineeises5587 3 ปีที่แล้ว +1

    Maaaar julle man😭😭😭😭😭💥💯🔥🔥🔥😭😭😍

  • @elzaandavids6648
    @elzaandavids6648 3 ปีที่แล้ว +12

    I honestly Can't wait🥺❤

  • @lindzaycorban956
    @lindzaycorban956 3 ปีที่แล้ว +3

    You guys are so dope man 🙌🏾🙌🏾♥️💯

  • @lillmeedge637
    @lillmeedge637 3 ปีที่แล้ว

    Die chorus gaan definitely my wedding song wees

  • @Shante.Kapp.
    @Shante.Kapp. 3 ปีที่แล้ว +3

    Manne!!😍😍😍

  • @Prophecymusic_official
    @Prophecymusic_official 3 ปีที่แล้ว +2

    Damn‼️💯🔥🔥🔥🔥🔥

  • @meganwillemse4577
    @meganwillemse4577 2 ปีที่แล้ว +1

    Love your songs so much❤❤❤❤💯💯💯🔥🔥🔥🔥🔥🔥

  • @elsebemakier7262
    @elsebemakier7262 3 ปีที่แล้ว +1

    Love you so much

  • @kiarasaaiman8432
    @kiarasaaiman8432 3 ปีที่แล้ว +3

    Love the song🥰🥰

  • @teoposeckou4368
    @teoposeckou4368 3 ปีที่แล้ว +3

    This is mad amazing 🔥🔥🔥

  • @marilizeboyce1723
    @marilizeboyce1723 3 ปีที่แล้ว +1

    Wow 🤘💯😣Absolutely amazing

  • @r.a.n2132
    @r.a.n2132 3 ปีที่แล้ว +1

    🔥🔥🔥🔥

  • @cleobeatstheproducer4937
    @cleobeatstheproducer4937 3 ปีที่แล้ว +1

    🔥🔥🔥

  • @luqjacobs8081
    @luqjacobs8081 3 ปีที่แล้ว +1

    Die song raak die hart 100%

  • @lilwave4616
    @lilwave4616 3 ปีที่แล้ว +1

    Joh my grootste wens is op di song joh n video joh re8

  • @micaela7560
    @micaela7560 3 ปีที่แล้ว +2

    Great work guys 💛

  • @Ashleigh_Lauren
    @Ashleigh_Lauren 3 ปีที่แล้ว +4

    Soooo excited 😍😍😍❤️❤️❤️

  • @jay-andrapieters6394
    @jay-andrapieters6394 3 ปีที่แล้ว +3

    AMAZINGGGGGG

  • @rozaneoktober9354
    @rozaneoktober9354 ปีที่แล้ว

    Top class

  • @elvisbotha4895
    @elvisbotha4895 3 ปีที่แล้ว

    Gee my ii kans 🥰😭🔥

  • @liragoliath8125
    @liragoliath8125 3 ปีที่แล้ว +2

    Love it😣

  • @reaganlouw6767
    @reaganlouw6767 3 ปีที่แล้ว +1

    Fire manne👌✌👍

  • @celestemeiring6391
    @celestemeiring6391 3 ปีที่แล้ว +1

    🥺🥺💕💕💕♥️♥️♥️❣️Love you guys...

  • @meganabrahams6582
    @meganabrahams6582 3 ปีที่แล้ว +2

    😍😍😍❤️❤️❤️

  • @bridgettevanreenen2171
    @bridgettevanreenen2171 3 ปีที่แล้ว +3

    Yor waited so long 😍😍😍❤️

  • @samanthaalam4104
    @samanthaalam4104 2 ปีที่แล้ว +1

    Nice🌹

  • @keenonoctober732
    @keenonoctober732 3 ปีที่แล้ว +4

    🔥🔥🔥❤️

  • @danwillwilliams4666
    @danwillwilliams4666 3 ปีที่แล้ว +1

    ❤️❤️❤️

  • @john-morganmcnab5567
    @john-morganmcnab5567 3 ปีที่แล้ว +1

    Hier kom liefde maand

  • @enricokleinbooi7649
    @enricokleinbooi7649 9 หลายเดือนก่อน

    Beautiful 😊

  • @clamentinegroeners2452
    @clamentinegroeners2452 ปีที่แล้ว

    Mind blowing😘😗

  • @byronmattheus5943
    @byronmattheus5943 3 ปีที่แล้ว

  • @ryankivitts7603
    @ryankivitts7603 3 ปีที่แล้ว +4

    Die song gaan laat die guys 9 maande later afstry 😅

  • @joshwinsolomons2249
    @joshwinsolomons2249 3 ปีที่แล้ว +3

    #Stayviral all the way ysters 🔥🤤😝

  • @user-if5tz4sz6g
    @user-if5tz4sz6g ปีที่แล้ว

    ❤❤❤

  • @hillarybrendell3702
    @hillarybrendell3702 3 ปีที่แล้ว +1

    👌🔥🔥

  • @evanfortuin9212
    @evanfortuin9212 3 ปีที่แล้ว +1

    Waarm mane, julle moet meer songs maak.

  • @valenciakoopman2112
    @valenciakoopman2112 2 ปีที่แล้ว

    ♥️♥️

  • @MrReaganh
    @MrReaganh 3 ปีที่แล้ว +2

    9 maande later❤️

  • @ilkeminnaar1740
    @ilkeminnaar1740 3 ปีที่แล้ว +1

    😍😫🥺🥵🔥🔥

  • @daniquevankradenburghvankr8442
    @daniquevankradenburghvankr8442 3 ปีที่แล้ว +3

    😭😍

  • @ley-laniequantiney2187
    @ley-laniequantiney2187 3 ปีที่แล้ว +1

    😍😍😍😍🥺🥺🥺🥺🥺🥺🥺

  • @willeenkruger9582
    @willeenkruger9582 3 ปีที่แล้ว +1

    😍😍😍😍

  • @michaelpokwas5224
    @michaelpokwas5224 3 ปีที่แล้ว +2

    Chiwaan hi x is mal oor julle song my song drop x amper #STAY-VIRAL guys song se naam is x is vanni wocter ja guys x sal ook eendag vor km keep it up I'm an biggest fan x soek julle nommers asb

  • @beatadekoe1934
    @beatadekoe1934 3 ปีที่แล้ว +1

    Ats toe ek die song op my status sien op hull nmrs toes ek verlief op die song

  • @jody-annplaatjies8017
    @jody-annplaatjies8017 3 ปีที่แล้ว +1

    ❤❤❤❤🥰🥺

  • @user-Tigo
    @user-Tigo ปีที่แล้ว

    ek het so pas aan n unreleased song geluister "10 uit 10" hoekom drop julle nie daardie track nie ❤.

  • @karonkotze5499
    @karonkotze5499 3 ปีที่แล้ว +1

    hulle is diep

  • @danwillwilliams4666
    @danwillwilliams4666 3 ปีที่แล้ว +1

    🥃🥃🥃