Aidam-John & Lil' Willy - Bossiekop (Visuele Kuns)
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 5 ก.พ. 2025
- 'n Boodskap aan alle vroue 😭❤
Jy word seer gemaak
Jy dra swaar laste
Jy bring nuwe lewe na voort
Jy moet altyd my bas red
Jy is meer as genoeg
Jy is die definisie van perfeksie
Jy het lank genoeg terug gestaan
Dit is jou kans om ons te lei
Vrou jy is die toekoms !
Die is 'n huldeblyk aan alle sterk vroue daar buite vanaf Aidam-John & Lil' Willy ❤🥺
Jy kan die enkelsnit by die volgende skakels stroom/aflaai 🐒👏
Audiomack: audiomack.com/...
Soundcloud: / bossiekop-cdq
Volg ons op sosiale media asseblief 🥱💖
Facebook: / ajwillyduo
Instagram: / aidamjohn_l. .
Geskiet en Saamgestel deur @giganuvader 🎥🔥
Duisend dankies aan die pragtige beeldskone dames vir hulle videos 🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰
Lewer kommentaar en met liefde subscribe op ons channel asseblief 😍❤
DANKIE VIR JOU TYD ! 🥰😍
I'm literally getting chills listening to this.. South Africa let's not fail these guys.. give them their recognition
❤🔥🔥🙏🙏
Living in New Zealand and trying to get them to get some recognition here. My friends are keen to learn Afrikaans so they more or less understand the lyrics 😂 Practice makes better.
Ju❤❤❤❤❤❤❤❤
Bossiekop (Lirieke) 😊👏
(Intro)
Jou bestaan dit bring voort liefde
Maak die lewe soveel beter
(Koor)
My bossiekop hoe het jy geweet dat ek jou nodig het ?
Hoe het jy geweet dat jy moet bystaan opdra en regmaak?
En nogsteeds so mooi lyk elke dag
Kan ek die Here dank dat hy
Jou gemaak het perfek vir my
Vir my en altyd wil ek my lewe saam jou wees
(Vers 1)
Jy is al wat kort by my
Is alles wat ek nodig het
Is alles wat my drome soek
En elke dag soos jy die Auntie Jackie's aansmeer
En my Nuwe lewe gee en kry wat jou toekom
Want jy...
(Koor)
My bossiekop hoe het jy geweet dat ek jou nodig het ?
Hoe het jy geweet dat jy moet bystaan opdra en regmaak?
En nogsteeds so mooi lyk elke dag
Kan ek die Here dank dat hy
Jou gemaak het perfek vir my
Vir my en altyd wil ek my lewe saam jou wees
(Vers 2)
Kan ek ma ?
Kan ek ma aan jou hare vat ? (ooh)
Sy sê "nee", Sy sê "nee"
"Wat van Saterdag ?"
Oooh ek is dronkverlief (jis)
Ek is babalas (jis)
Dalk is ek versin
Ma nanna lag haar kla (skrrt)
Jy maak alles warm binne my
Sê vir my jy's lief vir my
Ja ek weet jy is ma kom net asseblief herinner my
Ek wil jou hare kam...
Na 'n lang dag
Dan beginne soek ek stadig haha
(Koor)
My bossiekop hoe het jy geweet dat ek jou nodig het ?
Hoe het jy geweet dat jy moet bystaan opdra en regmaak?
En nogsteeds so mooi lyk elke dag
Kan ek die Here dank dat hy (dank dat hy)
Jou gemaak het perfek vir my (perfek vir my)
Vir my en altyd wil ek my lewe saam jou wees
(Vers 3)
Jy's die baas van die plaas vee daai trane af beibie (beibie)
Noem haar Cardi B en die B is vir Braidings (Braidings)
Sys nie 'n fliek nie ma sy's 'n lekke stuk uh
Sy slaan nie jou asem weg nie sy laat jou huk
Sy's 'n sondaar dishoekom sy skyn
Sy maak 'n bolla al isit hoe klein
Ek hou haar hand vas (yeah)
Luister aandagtig
Van sy is baie meer as net pragtig (ah ah)
(Koor)
My bossiekop hoe het jy geweet dat ek jou nodig het ? (hoe't jy geweet)
Hoe het jy geweet dat jy moet bystaan opdra en regmaak?
En nogsteeds so mooi lyk elke dag
Kan ek die Here dank dat hy (dank dat hy)
Jou gemaak het perfek vir my (perfek vir my)
Vir my en altyd wil ek my lewe saam jou wees
(Outro)
Jou bestaan dit bring voort lewe
Verdien liefde
Al ons liefde
#stayviralbeibie 😍😍❤
Aidam and lil ek se net dankie julle musiek Dra my deur I haven't see my family for about 11 months can't wait to see them in January from Saudi Arabia
Love your music can't wait what's next 💐💐💐🔥🔥🔥🔥
Beste song ooit💯🔥het amper my beste friend verloor ek is altyd sy bossiekop... Adam-John & Lil'Willy julle is die beste👌
Luister vanuit Namibia 🇳🇦. Baie kwaai borra. 👌
Die manne vat die Afrikaanse Musiek Wave oor 💙💯🎶
Hou so aan gents 🔥🔥
th-cam.com/video/V23NyR_jqGo/w-d-xo.html
Now that's one way too make a lady feel special... Nice one guys!
X love die song so baie...love al hle songs..mwah💗💓💕
th-cam.com/video/V23NyR_jqGo/w-d-xo.html
Mxm wa die music mane🔥os wag
Di beste mane in di wereld 🔥🔥💯💯✌✌
Afrikaans is opat na diep hoogtes is ons taal dai aweza kwai🔥🔥🔥💥💯💃🔜🎼
Nee Aidam & Willy julle het die bou. Julle is en bly die beste❤❤❤ klomp liefde vir julle.
My new favorite track on repeat... 😁😊😜Jule is beste period.
Net bitter.... Goeies daar 💯
WOW i even listen then song over and over but WoW Aidam John 🤘
Ek wil graag vir julle baie dankie se vir die goeie musiek wat jule maak 🙌👏.... Mag God vir julle vat van krag tot krag jule is regtig goeie musiekante 💯😎
baie dankie 🥺
Ek hoep jule gaan binnekort live op F.B noem My ASB #Luqiejay as n shoutout 🙈
Hello
@@joannebaardman7280 hello
V. Ccc""ccc
Bro's to be honest you guys are the best Afrikaans artists for me
Wow so mooi musiek wat jo hart snare roer , wat trane in jou oe bring wel gedaan dus baie mooi❤
❤️❤️❤️❤️😍😍😍😍 Hoofseuns is alweer on point.... Love dit... ❤️❤️❤️😍😍
dankie ❤❤❤🥺
Kwaii een guys 💥✌️
Jis I'm a proud "bossiekop" than dt jlle os remind jy hoef ni Lang gladde hare te he om moi te ws ni🙏✌️
❤❤❤❤
Klaaaaaaaaaaas manne .WORLD CLASS . #RIchInMind
Dis die mooiste wat x nog ooits gesien ht Bossiekop met n hart van Goud... X ht dit verskriklik gelike baie dankie ❤ Julle is amazing 😍🤗 #StayViral.....
dankie 💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖
@@AidamJohnLilWilly 💓💓💯💘👏👏👏
love the song and the visuals, just thought imma see a lot of different bossiekoppe
Keep playing this song for my wife...love this😍😍
Naai Solid Nabs🤞
Ek kan nie genoeg kry hier van nie. Love dit !
Die Hoofseuns van Afrikaans disappoint nooit nie🙌🙌🙌❤❤❤❤❤🔥🔥🔥 #stayviral
dankie vir die loer ❤🥺
ek het net die begin van die song gehoor en ek het geweet issa hit❤
Is deur die song wat sy nou nog n bossie kop het ❤🎉
You guys need more recognition 💯💥💥💯💯💯mahn this is heat for days
Trots suid afrikaans love die twee Anazing Combo Julle twee is die beste 🙌🙌💜💜 #AfrikaansTrots
appreciated 🥺❤
Stunning Aidam
Best of the best! I love you guy's music🎶🎶🎶❤️😍
soos altyd is julle songs n hit 😍dankii guys🥰🙌
let's goooooo!!!!
💯🙏🙏
Naai is kwai di song is kwai🤘
🔥🔥🔥Julle is rerig amazing
Send the Songs
rgtg❤🌑
My kind luister dit elke aand voordat sy gaan slaap julle is rerag amazing❤❤
Die ouens is talented keep it up🤙🤙🤙
X is n sondaar ...ha ha !!😁😄😙# download #always singing along🤗😗😍
Thank you for honoring coloured women 🙏
🥺💖
@@AidamJohnLilWilly Hey dankii vi die song x hou vn julle Ek wil op julle video dance
😮😅
My bossie kop. Straight vani Worcester. Who's still here after 3 years?
Beste musiek ooit🔥. Julle is my en my Baba se favorites. Baba is doodstil as ek julle musiek aan sit😅🤞
th-cam.com/video/V23NyR_jqGo/w-d-xo.html
+1 to your following gentleman. Nicely done 👌🏽
Nogsteeds n lekker number!!! 👑
Johhhhh I cn realate a lot 2 this song😍😍
Love all your songs....julle sing uit die ❤
Kerels Jule is blessed I love ur music
Vuur warm soes Altyd Ysters!!
Love jul musiek. Op die oomblik is die my fav song 😊🔥
Goosebumps! ♥️
Een van my grootste insperasie😍❤️🙏😘😭😭😭
Ek love di song🔥❤
❣ how I never heard this music love this track.
I like this alot.. Appreciation on another level💯❤️
keep it up🌺🌺
Verlief op die song en x luister hom nu vir die eerste leer❤️❤️❤️❤️❤️❤️💔
Ek is mal oor die song ❤❤❤❤😍😍😍😍😘😚
100k views in 'n maand!
Die manne is die breakthrough van Afrikaans musiek🔥🔥
Love die grind❤
😢
Bro i like your song and it's very nice bro🤘👊
Kom namibia 2. Respect uit die baai.# Walvisbaai
#PRAGTIG
# WETTIGE MASEKIND
Pragtig man ouers🙌, hitte die🔥 love it🙏👊💪💯
Klas video🔥🔥🔥
Dope track manne! 👏👏
Wag al heeltyd om die volle video te sien fav 💖👌
ons hoop jy hou daarvan 💖💖💖
@@AidamJohnLilWilly ek hou daarvan ek luister di video nog heeltyd #StayViral ✨👌
Baie dankie vir die opportunity, julle is AMAZING!❤️❤️❤️
Finally Gents😩🔥🔥🔥🔥
Much love from UTH my guys👑👑🔥🔥
stayviral 😍🙌
I love your song bra hope there more to come
Definitely my favorite song ♥️
I love this song ❤️❤️❤️.....I have every song of you guys on my phone 🌎❤️❤️❤️
❤🥺
I love it😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍
Great!
Nee wat een ding my #Stayviral boys stel nooit teleur nie♥️♥️♥️♥️❤️❤️❤️❤️
What Aidam-John & Lil'Willy did on Bossiekop can never be undone .😭❤
🙏❤❤
❤️
I love it 😍😍
Beste❤❤❤
My favorites😁
Julle is great 🔥🔥❤️
Van bossiekop 😍😍❤️
I Love you guys 🤩🤩🤩💋❤
😍😍😍😍😍❤❤❤
I am Tatum Fourie
😍😍😍🔥🔥🔥
#stayviral❤❤❤
🔥🔥🔥🔥🔥
Ek love dit!!!!
Love it🤫🤫😍😍😍😍😍
Ek sien di bou kom,,,, Adam-John & Lil'Willy ft Early b🙆♂️🙆♂️🙆♂️💯💯💯💯
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Die song is mooi en lekker
Wow ik kwam gewoon random op dit lied terecht en ik kan het gewoon verstaan
Jullie zijn getalenteerd ga zo door 🙌🏼
Hitte🔥❤
🔥🔥🔥🔥
@@AidamJohnLilWilly ❤❤❤❤❤
Jasiiiiie😍🔥🔥🔥🔥🔥🔥julle deserve credit meeer credit as wat julle nou kry gents👀Jasie al hulle tunes is vlamma dankie biggest fan Gents
much love ❤❤❤
X Mt se x likes al jule songs vral my fav bossiekop💯❤️❤️
❤❤
#stayviral .. Best of the best
Lil Willy my massekind 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥😂
lekker jhy huw it soe😝😝
Ysters van my❤
Baie inspirational🙌
Ek hounie vanjounie
favourite song❤❤❤
wow😍 what a song😘😍
🌻stayviral👌...u hit this one so hard ....julle isi beste ......🤗💃
Stay dangerous guys🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
always ! 🥺❤🔥
Perfect👌❤️lekker julle👏