"Dis tyd dat beloftes nagekom word"

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 16 ธ.ค. 2020
  • Elandskloof, 16 Desember - Dit was die heel eerste suksesvolle grondeis in die demokratiese Suid-Afrika.
    Maar 24 jaar later leef die inwoners van Elandskloof in die Wes-Kaap steeds in armoede.
    Hulle sê die regering het nie sy deel gedoen om hulle te help om suksesvolle boere te word nie, maar hulle hoop dat die situasie binnekort gaan verander.

ความคิดเห็น •