Hulde gebring aan “Sutherland-Nege” toe oorskot herbegrawe word

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 พ.ย. 2023
  • Sutherland, Noord-Kaap, 26 November - Die gemeenskap van Sutherland sê hulle het 'n deel van hulle erfenis en identiteit teruggekry.
    Die oorskot van nege mense wat bykans 'n eeu gelede op 'n onetiese wyse deur die Universiteit van Kaapstad bekom is, is op dié Noord-Kaapse dorp herbegrawe.
    Die universiteit het die oorskot van die nege mense uit die Khoi- en San-kultuur aan hul afstammelinge terugbesorg.

ความคิดเห็น •