Die Bulls verloor nog 'n uitklopwedstryd - word dit 'n probleem? PLUS: Ons gesels oor die Cheetahs!

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ก.ย. 2024
  • In Deel 1 van hierdie week se Curriebeker podcast, gesels MW Welman en Reenen Stenekamp oor die Bulls en die Cheetahs se vertonings in hulle onderskeie halfeindstryde. Daar is onlangse artikels geskryf dat die Bulls die gevaar loop om 'n verloorspan etiket te kry, en hulle bespreek of dit geregverdig is, en dan gesels hulle ook oor die Curriebeker se beplanning en of dit 'n sukses was of nie.
    Die Bulls verloor nog 'n uitklopwedstryd - word dit 'n probleem? PLUS: Ons gesels oor die Cheetahs!

ความคิดเห็น • 35

  • @annettekolb3103
    @annettekolb3103 วันที่ผ่านมา +3

    Middag manne dankie vir die podcast.
    MW ek moet eerlik se pluimboom se kommentaar oor die wen van die semis was af gewees. Hoe kan n coach se hy het nie gebank op n wen nie want nou vat dit nog n week weg van urc voorbereiding. Niemand het gese die urc spelers moet in die uitspeelwedstryde of finals moet speel nie. Soos julle gese het 2 weke terug hkm kan die spelers wat die hele Curriebeker gespeel nie die laaste wedstryde klaar maak nie. Hoekom moet hulle plek maak vir die urc spelers.
    Pluimboom kan die in durban bly met die urc spelers en die hele Curriebeker span saam JP stuur ellispark toe vir die finals. Simpel. As n sharks support was daai baie verkeerd van pluimboom om dit te se

  • @jacqueskotze9011
    @jacqueskotze9011 วันที่ผ่านมา +3

    Bottom line is - Bulle moes goed gewen het. Met Jake sal daar altyd iewers n verskoning wees

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  18 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Nee wat, Jake was nerens hier betrokke nie

  • @jj56x7.5mm
    @jj56x7.5mm วันที่ผ่านมา +2

    Dankie vir die upload julle wat naby die bulls span is weet julle water spelers is beseer die coach se 20 Dit klink nie reg

    • @johanjordaan5642
      @johanjordaan5642 23 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

      Daar is 20. Sommiges is kort termyn en n handvol ernstiger

  • @jj56x7.5mm
    @jj56x7.5mm วันที่ผ่านมา +2

    Waneer gaan die lions spelers 8 weke rus van hulle het die hele currie beker gespeel

  • @marnevantonder83
    @marnevantonder83 วันที่ผ่านมา +4

    Goosen het bewys hy kan nie onder druk goeie besluite neem en step up nie. Baie dieselfde as teen Glasgow. In wedsryde waar daar min druk is, lyk hy soms goed. In uitspeel wedstryde lyk hy onder gemiddeld. Jaco VDW moet speel kans kry en groei in die 10 rol

  • @NS-nk9hf
    @NS-nk9hf วันที่ผ่านมา +3

    I already mentioned that I saw a replay of the URC final during the Bulls vs. Sharks game. The same old issues came up. Goosen too erratic in his play. Can not find touch and can not create an overlap even with n two man backline advantage. Flyhalf is going to be n huge problem for the Bulls during the URC. Chamberlain is only a good fill-in. Jaco vd Walt has not impressed this far. Fullback will be an issue without hot & cold Willie. Kirsten has shown to be unimpressive at lock and flank. The most telling issue is captaincy. It showed against the Sharks. Carr is not the player he was. Openside flanker without Eskom, let's give Xaba a chance. Please get another hooker, Joe van Zyl is just not on standard. Hannekom seems "soft" and prone to injuries. Jake mentioned that nothing needs to change from the previous year. Well, it seems a lot has to change. Jake's contracting model, perhaps? New ideas from the coaching side? Is Jake now in the fase where he has built his team and then stagnate?

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  วันที่ผ่านมา +1

      I agree with almost everything you say but I don't think the Bulls will be stagnating. Most pressing concerns to me are depth at flyhalf and the right captain. I think Kirsten had a good game but I agree with bringing Xaba in more. Habekom does seem a bit injury prone, but maybe it was just bad luck. I wonder how badly the Bulls will be affected by losing their Springboks and when they will be given a chance to rest. Problems on that front I think

    • @NS-nk9hf
      @NS-nk9hf 21 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Yes MW I agree with some of your reply. My issue is with the quality of players that Jake contract. Surely Joe van Zyl, just to mention one are not quality player. Should you disagree then about the quality of player then were does the problem lie? Then it must be with the coaching staff and coaching method. Jake and Phiwe can complain as much as they like. They were caught out in their planning. This is my next point. Does Jake and his team cover all the options? Well Franco Smit and the CC 2024 showed clearly they did not. Altitude doesn't matter but attitude does?? No Jake should not be fired but chances in thinking and planning is needed.@megafoonsport

  • @gerhardusbreed3229
    @gerhardusbreed3229 16 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    urc spelers moet glad nie in currycup speel nie dit gooi die soan gees weg vn die currycup

  • @jacqueskotze9011
    @jacqueskotze9011 วันที่ผ่านมา +2

    Net die feit dat julle die media dit bespreek Kan en gaan nie sommer weg gaan nie. Feit is , Jake kan nie meer die verskoning gebruik disc 'projek' nie.. hy hardloop uit tyd. Of julle dit nou wil weet of nie. As julle nog n seisoen deurgaan om niks te Wen nie... Wat dan manne. Dis n projek? Lol. Groete uit die kaap uit

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  18 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      'n Projek waar die span 2 uit 3 eindstryde gehaal het? Ek is tevrede dat die projek werk.

    • @jacqueskotze9011
      @jacqueskotze9011 17 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      @@megafoonsport Julle kan nie tevrede wees nie. Ek koop nie daai een nie. Wat is gewen? Ons Kan n spreadsheet saamstel oor die raadsaal, investment, diepte etc... wat is gewen?

  • @JacoMaarman-wk9xf
    @JacoMaarman-wk9xf วันที่ผ่านมา

    Rerag is bietjie the vroeg hoor net baie ongelukig

  • @gerhardusbreed3229
    @gerhardusbreed3229 16 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    maak currycup 2 rondtes maar met jonges en onder 21 en 20 etc

  • @gerhardusbreed3229
    @gerhardusbreed3229 15 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    so dis ten minste 3 jong spanne plus die senior spane elke unie kn ten minste 2/3 sterk spane he met ervare spekers en jonges so dan bou jy extra diepte

  • @errolriddles5344
    @errolriddles5344 17 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Sharks, stormers and bulls leave te lions and cheetah players alone. Te entire lions team at sharks. Nohamba on his way to stormers. Urgent request ask small provinces for players and develop them.

  • @gerhardusbreed3229
    @gerhardusbreed3229 15 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    ja sit n extra span in super rugby , dan kn jy extra spelers kry bv ouer spelers met onder 21,20,19 etc

  • @marshabooysen9199
    @marshabooysen9199 16 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Volgens die gesprek oor my span(Bulle), klink dit asof Marcelle n ego problerm het. Dankie dat julle vir ons altyd dinge uit n ander oogpunt uitwys, asook die behind the scene info

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  15 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Ek dink nie hy het 'n ego probleem nie. Ek dink die probleem is dat nie een duidelike kaptein is nie, te veel van 'n komitee benadering en dit werk nie.

    • @marshabooysen9199
      @marshabooysen9199 8 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      @@megafoonsportdan hoop ek hulle kan dit gou uitsorteer want ek weet ons manne het die vermoë om te kan domineer en wen! Dankie MW

  • @annettekolb3103
    @annettekolb3103 วันที่ผ่านมา

    Net so tussen ons ek is n sharks MW jy ken my pas en groot praat alhoewel het ek n bonus bet gekry wie die urc gaan wen. Ek het my geld op die bulle gesit. Dit moet vir jou baie se as dit van my af kom😊😊😊😊

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  18 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Jong Annette! Ek hoop jou geld is veilig!

    • @annettekolb3103
      @annettekolb3103 16 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      @@megafoonsport nie baie nie net R100 maar dis bonus bet so dis double stakes