ขนาดวิดีโอ: 1280 X 720853 X 480640 X 360
แสดงแผงควบคุมโปรแกรมเล่น
เล่นอัตโนมัติ
เล่นใหม่
Liewe Stephan, dis ALTYD, ALTYD n voorreg om na jou te luister. Dankie jy leer ons so mooi in die begin van die jaar
Wat 'n treffende boodskap en rigtingwyser vir ons
Baie dankie worship span vir die mooi Afrikaanse songs vandag.
More,, Weereens Baie dankie vir die kragtige Woord om dit so vir ons oordra en op n plein manier die WOORD so oordra,,,,,AMEN ❤❤❤
Baie dankie vir die goeie woord
Baie dankie Prof Stephan !!! Baie dankbaar vir jou Wiord bediening ! n Ware boodskap vir 2025!
Dankie Prof vir nog n kragtige boodskap. 😊
Dankie vir hierdie wow boodskap...HERE help my om te lewe soos U dit van my / ons verwag...seenwense🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏
Baie goeie Diens Stepham
Baie dankie vir die Woord. . So waar geseende dag vrede
Dankie Stephan vir die boodskap
Goeie dag, wil net noem dat die klank van die preke die laaste ruk baie sag is. Selfs as ons die dienste op die smart TV kyk moet ons die klank baie hard sit om te kan hoor.