Riviere in Vloed - Hoe maak jy vir hengelpret?

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ธ.ค. 2022
  • Wanneer dit so baie reën dat al die damme oorvol is en die sluise word oopgemaak, loop die riviere kant aan wal en stoot die water baie hoog op - tot daar waar gewoonlik net grasperke, trappies of braaiplekke is. Met die sterk stroom wat in die middel van die rivier afjaag, is dit bykans onmoontlik om soos normaal te hengel - maar dit is nie nodig om weg te bly nie, die vis is steeds daar en eintlik baie baie maklik om te vang!
    Hier is ‘n eenvoudige plan hoe jy te werk moet gaan vir hope pret!
    Become a Member: foranglers.co.za/become-a-mem...
    Dress like us: foranglers.co.za/apparel/
    Instagram: / foranglers
    / the_bank_angler
    / stywelynetightlines
    / thecarpangler
    Facebook: / thebankangler.dieoewer...
    / thecarpangler
    / stywelyne
    / thebassanglermagazine
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 5

  • @DanieHattingh
    @DanieHattingh ปีที่แล้ว +1

    Dit lyk soos my tipe hengel. Ek het onlangs toe die Vaal baie hoog was 'n klomp babers gevang so 30 tot 50cm van die kant af. So 7kg baber baklei baie lekker op 'n 6 voet stokkie! Gevriesde hoender hartjies.

  • @thianvanzyl7702
    @thianvanzyl7702 ปีที่แล้ว +1

    Baie lekker video, dankie oom Werner👆🏼👌🏼en die span

  • @gasoholics
    @gasoholics ปีที่แล้ว

    Good day Oom
    Can you please teac us how to method feed fish , how to set up ,how to make the rigs and cage fish pls

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  ปีที่แล้ว

      Good day! We have a video on the way explaining the differences on Method feeder and Classic feeder, Werner also explains how to make the rigs in the video. Watch out for it next week!

  • @nico.van.der.westhuizen.863
    @nico.van.der.westhuizen.863 ปีที่แล้ว +1

    Baie danmie vir di wenk Werner.