Fazel feat Brinley - Baba Ek is Lief Vir Jou (Lyric Video)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 ก.พ. 2025
  • The Lyrics of Baba Ek is Lief Vir Jou
    By * Fazel feat Brinley *
    ** Follow J&D Entertainment **
    Facebook: J&D Entertainment
    / jd-entertainment-19134...
    TH-cam: J&D Entertainment
    / @jdentertainment12
    (Don't Forget to SUBCRIBE to My Channel)
    #JDEntertainment
    ■■■■■
    ** JustTheBestForYou **
    ** BestAfrikaanseLyrics **
    ** LocalGivedTalentArtists **
    ** SupportingLocalArtists **
    IMPORTANT NOTE !!!!
    ○ All of My Videos are for promotional purposes
    ○ No Copy Righted intended
    ○ If any Artists/Musican wants me to remove their content from my channel:
    Please Email: DiggyDaylinLee@gmail.com
    ○ It will be taken down ASAP!!!
    Don't Forget to SUBCRIBE!!!

ความคิดเห็น •

  • @sophiavanwyk4352
    @sophiavanwyk4352 ปีที่แล้ว +15

    Afrikaans my moeder taal ek is trots op my taal🤟👌💕💞❤️💝🤩😍😘

  • @Lori-AnnnePlaaitjies-qo6ku
    @Lori-AnnnePlaaitjies-qo6ku หลายเดือนก่อน +2

    Die song ht my oukie vir my gespeel ❤

  • @vanessalucas7664
    @vanessalucas7664 2 ปีที่แล้ว +12

    Baba ek is lief vir jou❤👄😍

  • @elizabethsebego8853
    @elizabethsebego8853 2 ปีที่แล้ว +5

    Dii beet maak seer jho❤🤞🔥

  • @landicamm20
    @landicamm20 11 หลายเดือนก่อน +1

    Ws lief vi hom mt ju htr en gedgte❤😊

  • @randixa6977
    @randixa6977 ปีที่แล้ว +2

    My girl told me to listen to this song and let her know how it is...I love it and love her more
    Liefde s al wat ons nodig

  • @JohannaGaingos
    @JohannaGaingos 5 หลายเดือนก่อน +2

    Love your music ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤ keep on with your music god bless you and your music 🎉🎉🎉❤❤

  • @shaunfischer6418
    @shaunfischer6418 2 ปีที่แล้ว +8

    i love this song it means alot to me and my sister we have been through alot🥺🥺😍😍

  • @KamiaFortune-p4i
    @KamiaFortune-p4i 23 วันที่ผ่านมา

    Baba is baie leef vii jou🤞🥺❤

  • @luzaanludwig9152
    @luzaanludwig9152 ปีที่แล้ว

    Die song is my oukie se fav song en hy het gese dit is sy fav song van hy kan baie relate met elke woord.

  • @stevennamubeb2237
    @stevennamubeb2237 2 ปีที่แล้ว +3

    Die song laat dink goet mhn ..... Dankie brah 👍

  • @aayeshastemmet5597
    @aayeshastemmet5597 2 ปีที่แล้ว +7

    Love this song alot ❤️

  • @RolandDeklerk
    @RolandDeklerk 2 หลายเดือนก่อน +1

    Fazel❤❤❤❤

  • @itz_roxy21
    @itz_roxy21 2 ปีที่แล้ว +2

    Die song ne og man❤️

  • @ChrisKuuahee
    @ChrisKuuahee 2 หลายเดือนก่อน

    Afrikaans is my huis taal😍

  • @___.jessy_na
    @___.jessy_na 4 หลายเดือนก่อน +5

    2024 anyone❤❤😂

  • @faizeldiedericks2052
    @faizeldiedericks2052 ปีที่แล้ว

    Is waar .....Dii song rk my hart😢😢😢❤

  • @charnecharne7940
    @charnecharne7940 ปีที่แล้ว +5

    I love the song❤❤

  • @Namibia717
    @Namibia717 2 ปีที่แล้ว +8

    (Is jah)Nou die een,is vir al die motjies daar buite en al die outies met harte(Salute)
    (Uh)Hulle sê "Liefde is n gevoel tussen 2 mense"Wees lief vir haar met jou hart en gedagte
    Kyk hier,Moet dit nie doen
    Vir die eer van ander mense,
    Mah doen dit vir liefde,
    My bru en doen dit lekka
    Nou sit haar eerste en jou
    Braz laaste,klink n bietjie
    Lousy mah is waar(nah)
    Nou trek haar nader en
    Soen haar op haar flippen
    Wange en sê haar "baby
    Girl,Jy is my laaste"
    Dis net woorde,
    Eenvouding om te sê,
    Ek is lief vir jou,Dit
    Klink easy (neh)
    But jy moet verstaan
    Ek bedoel dit as ek dit sê
    Soe jou trust is al wat
    Ekke flippen kon hê
    Baba,jy is special en
    Ek kan jou nie compare
    Meisie soe kaal hand
    Soos jy is khk rare
    Ek swear (is jah)
    Jy's n perfect goose
    Oulik en sexy (...)
    Kyk hier baby,Ek like nie
    Vir flippen pick en choose
    But Ek gaan vir jou kies,
    As ek moet
    Soe kyk hier,Ek gaan
    Maar vir eers groet
    (Is jah)salute
    BABA EK IS LIEF VIR JOU
    EK SÊ DIT,BEDOEL DIT
    (MMM)
    BABA, EK IS HIER VIR JOU
    EK SÊ DIT,BEDOEL DIT
    (MMM)
    BABA,EK GAAN FIGHT VIR JOU
    EK SÊ DIT,BEDOEL DIT
    (MMM)
    BABA,EK GAAN STAAN VIR JOU
    EK SÊ DIT,BEDOEL DIT
    (MMM)
    (Uh)Sonder jou,gaan
    My haart nie klop nie
    By jou gaan ek bly,gaan
    Jou nie alleen los nie
    Julle wat haat,Die(...)
    Gaan nie flippen stop nie
    Hy gaan nie stop nie
    As ek kwaad is,Sê boeta
    Gaan ek na haar vir stilte
    En as ek met haar is,Sê
    Boeta,Voel ek vlere
    Eerlike sproke,Daar bestaan
    N ding soos Ware liefde
    As j dit nog nie ervaar het nie,
    Boetie vra vir my (ekke)
    Recognize,Jy my baba
    Far,far(lekke)
    Visualize,Ek gaan haar troos
    Se net daii is verseker
    Ek is saam haar orait
    Sal weer flippen wang
    Dai mooi oë,Kwaii gesig
    En dai sexy tone
    Kyk hier,ek is nie
    Hierso vir kompitiesie
    Ek kom haal dit nou bru met
    Ń clear flippen visie
    Clear visie my bru,
    Van ekke morsie nie,soe
    Assblief kyk hier blom(nxa)
    Kyk hier,moet nie haat nie
    Baie van my verhoudings
    Ht al geflippen fail soe
    Baba vat my hand,kyk hier
    Kom ons loop die mile
    Jy het oë wat blink,My
    Boeta soos n deel van my
    As ek kon sou ek haar steel
    En bru en verwyn
    Jy sien my bru,Ek like haar
    Van sy is plaat ol die aarde
    Trou meisie(is jah)Met n
    Klompie flippen waarde
    Met ekke my boeta dan
    Speel Ek die flippen kar
    Soe julele kan mah verder
    Praat(nah)
    BABA EK IS LIEF VIR JOU
    EK SÊ DIT,BOEDOEL DIT
    (MMM)
    BABA EK IS HIER VIR JOU
    EK SÊ DIT,BEDOEL DIT
    (MMM)
    BABA EK GAAN FIGHT VIR JOU
    EK SE DIT,BEDOEL DIT
    BABA EK GAAN STAAN VIR JOU
    EK SÊ DIT,BEDOEL DIT
    (MMM)
    ENJOY🥰

    • @charnecharne7940
      @charnecharne7940 ปีที่แล้ว +2

      Dit is n baie mooi song❤❤love the song❤❤

  • @melaniebaron9038
    @melaniebaron9038 2 ปีที่แล้ว +6

    My brother s song 😃😍❤️

  • @JohnDaniels-z3w
    @JohnDaniels-z3w ปีที่แล้ว

    ❤❤😊😊😊leka j

  • @welfrieddraghoender1073
    @welfrieddraghoender1073 7 หลายเดือนก่อน

    Baba ek is life vir jou ek is n mens wat Afrikaans praat

  • @alfonzomcdilling7347
    @alfonzomcdilling7347 7 หลายเดือนก่อน

    Dankie Dai man vn in di aand dan kyk ek na di song maa Baie danki vir julle song mn

  • @AshanyGroener-go6cg
    @AshanyGroener-go6cg 4 หลายเดือนก่อน

    ❤ l love it 😢

  • @_is._mos._nogaltdy_ek
    @_is._mos._nogaltdy_ek ปีที่แล้ว +1

    ❤❤❤❤❤❤❤ ek love di song

  • @Jayleneoncke
    @Jayleneoncke 8 หลายเดือนก่อน +1

    Moeder taal so n trotse taal❤

  • @ChristopherandrewCanannie
    @ChristopherandrewCanannie 4 หลายเดือนก่อน

    Baba ek is lief virj😢😂❤❤

  • @karlmewes4009
    @karlmewes4009 2 ปีที่แล้ว

    Dis waar 💋

  • @ContessaSaaiman-c4n
    @ContessaSaaiman-c4n 4 หลายเดือนก่อน

    Dit raak aan my hart ❤️

  • @RubenLouw-ug5vf
    @RubenLouw-ug5vf 9 หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤ love this song

  • @CharlotteDebruin-ru9qp
    @CharlotteDebruin-ru9qp 9 หลายเดือนก่อน

    Best song ever❤

  • @chandreemouton1280
    @chandreemouton1280 2 ปีที่แล้ว +4

    Love it its nice🥰🥰🥰❤❤❤

    • @kingsman3087
      @kingsman3087 2 ปีที่แล้ว

      afrikaaners and afrikaanse is baie baie lelike en kak

  • @WaynePlaatjies-p8f
    @WaynePlaatjies-p8f 12 วันที่ผ่านมา

    Babu😢 is life is vn my😢 Se vir my life 🎥 is okey vin you❤❤

  • @patriciadamons1038
    @patriciadamons1038 7 หลายเดือนก่อน

    Nice❤

  • @lenahendricks4541
    @lenahendricks4541 2 ปีที่แล้ว +2

    Nice

  • @karlmewes4009
    @karlmewes4009 2 ปีที่แล้ว +1

    Love song 😍

  • @chrizeldaeverts2501
    @chrizeldaeverts2501 9 หลายเดือนก่อน

    Is waar❤❤❤😢😢😢😢

  • @ronikadax4653
    @ronikadax4653 ปีที่แล้ว +1

    Us jah

  • @ZainapJacobs
    @ZainapJacobs ปีที่แล้ว

    This is my good morning song❤

  • @leigh-hagencornelissen2586
    @leigh-hagencornelissen2586 2 ปีที่แล้ว +2

    Love it❤

  • @RinaFreyer
    @RinaFreyer ปีที่แล้ว

    This song means a lot to me😢😢😢

  • @rachelstevens7315
    @rachelstevens7315 2 ปีที่แล้ว +2

    I love it

  • @PamelaDavids-j8u
    @PamelaDavids-j8u ปีที่แล้ว

    I love the song it means very to me🥰🥰

  • @YoungBlood7-m9b
    @YoungBlood7-m9b 2 ปีที่แล้ว +1

    Fav❤️

  • @adrianjulius4111
    @adrianjulius4111 ปีที่แล้ว

    I love this song out off my mind(😮😢😊)%

  • @Samthingshort
    @Samthingshort 7 หลายเดือนก่อน +1

    Nogsteeds n hit hier in 2024🥺❤️‍🩹🔥

  • @JulinePetrus
    @JulinePetrus หลายเดือนก่อน

    2024❤❤

  • @LydiaVanderwesthuizen-tp3ut
    @LydiaVanderwesthuizen-tp3ut 18 วันที่ผ่านมา

    My favorite song

  • @mariatokwe5903
    @mariatokwe5903 2 ปีที่แล้ว +1

    ❤❤

  • @Totallynt_shedel
    @Totallynt_shedel 10 หลายเดือนก่อน

    My bf told me to listen to this❤this sng means alt😅

  • @user-rq8hu7bl7Jayla
    @user-rq8hu7bl7Jayla 10 หลายเดือนก่อน

    Jho mapie seer😢

  • @MariaBoks-lb3tj
    @MariaBoks-lb3tj 9 หลายเดือนก่อน

    Best song ever

  • @liezelvister2113
    @liezelvister2113 2 ปีที่แล้ว +1

    I love 💕 this song

  • @ronikadax4653
    @ronikadax4653 ปีที่แล้ว

    This song is made for me

  • @Localhost_7100
    @Localhost_7100 ปีที่แล้ว

    Dies een lekke song

  • @chrizeldaeverts2501
    @chrizeldaeverts2501 7 หลายเดือนก่อน

    Ek is net lief Vir een mens

  • @kayleeduplooy7420
    @kayleeduplooy7420 2 ปีที่แล้ว

    Love dit huil oor dot😣

  • @landicamm20
    @landicamm20 ปีที่แล้ว

    My mind 24sewen thinking about him❤

  • @sarakey4463
    @sarakey4463 10 หลายเดือนก่อน

  • @damienebotes9910
    @damienebotes9910 ปีที่แล้ว

    I love this song

  • @adriaannel4149
    @adriaannel4149 ปีที่แล้ว

    Clyde ❤minority

  • @EstelleGreffitz-om2ue
    @EstelleGreffitz-om2ue 2 หลายเดือนก่อน

    Me I'm in 2024

  • @mariatokwe5903
    @mariatokwe5903 2 ปีที่แล้ว +1

    😘

  • @jeromelandsberg1685
    @jeromelandsberg1685 2 ปีที่แล้ว +1

    😭🥺

  • @jadenlessing7746
    @jadenlessing7746 2 ปีที่แล้ว

    I love it💕

  • @Haybreisaacs
    @Haybreisaacs ปีที่แล้ว +1

    Mmmm

  • @fazlinwindvogel6894
    @fazlinwindvogel6894 2 ปีที่แล้ว +1

    Ek voel die beet

  • @adriaannel4149
    @adriaannel4149 ปีที่แล้ว

    BTW what

  • @Localhost_7100
    @Localhost_7100 ปีที่แล้ว +1

    Mooi song maar die bra kan minder met flippen flippen flippen dan sal di song nog mooier

  • @ShirleyKisting-sm9mq
    @ShirleyKisting-sm9mq ปีที่แล้ว

    O

  • @adriaannel4149
    @adriaannel4149 ปีที่แล้ว

    What

  • @loguncrystal
    @loguncrystal ปีที่แล้ว

    Before my pel

  • @Haybreisaacs
    @Haybreisaacs ปีที่แล้ว

    Laat my dink aan my donker tye

  • @mavisappolis
    @mavisappolis ปีที่แล้ว +1

    ❤❤❤

  • @ReanoDickens
    @ReanoDickens ปีที่แล้ว

    I love it

  • @DanteKoopman-z1z
    @DanteKoopman-z1z ปีที่แล้ว

    i love this song

  • @VerninLinnerts
    @VerninLinnerts ปีที่แล้ว +1

    ❤❤❤❤

  • @VenessaJacobs-u1g
    @VenessaJacobs-u1g ปีที่แล้ว +1

    ❤❤❤❤❤❤❤

  • @Jay-seanJonkers
    @Jay-seanJonkers 9 หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤