Salvador Mouers - Broe in 'n miljoen
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 10 ก.พ. 2025
- Wil nie vrae vra nie broe
Ons altyd saam en dai bly net so
Ek mis jou en als wat ons nog moes doen
Kan nie wag
Hoop ons meet weer soon
Jy was 'n broe in 'n miljoen
Jy bly 'n broe en dai is true
Ja jy 'n broe
By my 'n broe, janei is true
Bly 'n broe in 'n miljoen
Diep in my feels
Hart en siel op papier
Kanit nog nie believe
Jys nie meer hier
Salit nooit verstaan nie, hoekom jy moes gaan nie
Ek wil ook nie vra nie
Laat Sy wil geskeid my gazi
Daar so baie wat ek jou wil vertel my bra
Ek is nou getroud, gered en 'n pa
Van twee lieflike dogters, lewe is ntja
Hoop jys orait waar jy is
Tussen die broese word jy gemis
Ek bid vir jou Ma en Pa en altwee van jou susters
Wil nie vrae vra nie broe
Ons altyd saam en dai bly net so
Ek mis jou en als wat ons nog moes doen
Kan nie wag
Hoop ons meet weer soon
Jy was 'n broe in 'n miljoen
Jy bly 'n broe en dai is true
Ja jy 'n broe
By my 'n broe, janei is true
Bly 'n broe in 'n miljoen
En soos ek hier sit en reminisce
Besef ek daar is so baie wat ek mis
In jou kamer het dit vir my begin
Kyk waar's ek nou, wie sou ooit kan dink
Jy was 'n bra en 'n bru vir my
Was altyd daar, nooit op my gechange
Jy was 'n 100 en die manskap was wys
Remember nog dai late night talks voor jou huis
Waar jy my sal vertel van als wat op jou hart is
Miskien n smeer, span of soms net oor musiek gedagtes
Ek sal nooit vergeet wie was daar van dag 1 af, is waar,
nooit aleen, ons saam
Ek sal jou naam vir altyd saam my dra
En nog one way by my sal jy jou blomme kry
Deur al die hartseer en die pyn, gaan ons memories remain
En die feit bly staan, eendag sal ons ook hiervan af moet march
So maak reg jou saak
Wil nie vrae vra nie broe
Ons altyd saam en dai bly net so
Ek mis jou en als wat ons nog moes doen
Kan nie wag
Hoop ons meet weer soon
Jy was 'n broe in 'n miljoen
Jy bly 'n broe en dai is true
Ja jy 'n broe
By my 'n broe, janei is true
Bly 'n broe in 'n miljoen
Wil nie vrae vra nie broe
Ons altyd saam en dai bly net so
Ek mis jou en als wat ons nog moes doen
Kan nie wag
Hoop ons meet weer soon
Jy was 'n broe in 'n miljoen
Jy bly 'n broe en dai is true
Ja jy 'n broe
By my 'n broe, janei is true
Bly 'n broe in 'n miljoen
Salvador, mag jy altyd geseënd bly, n getroue man aan jou vroulief en n vader duisend vir jou dogters. Mag God jou seën en jou grondgebied verdubbel. Ek onthou nog die boek met die songs soos gister in sy blou werks broek voor die mic. Elke keer as ek hom vra sing dan n bora se hy ons is nog nie klaar, dankie dat jy deel van jou verhouding met hom, die memories sal altyd gekoester word. Verlange sal nooit verdwyn nie, Jay-Jay was n broer duisend❤️
Baie dankie Jescoria. Ek waardeer dit so baie, ek is net oneindig dankbaar aan ons Hemelse Vader dat ek op so 'n manier kon se wat als hy vir my beteken. Die song beskryf nog nie eers nastenby wat hy vir my beteken - dit is te kort om als te noem. Die Here seen!
Jou musiek is soos medisyne vir die siel. Hule sal jou een of ander tyd jou blomme gee broer hou aan🙏🏾
I came across this song by accident! I lost my best friend a year ago to cancer and this song speaks to everything, I have two amazing daughters and my goodness I have cried loads listening to this! I love it and thank you for writing this song! God bless you
Hoe het jy nie gehuil terwyl jy die song sing nie 😢❤
Musiek vi my siel. Baie danki Salvador jy regtig di beste Gospel artist in Namibia period💯💪🙏
Prys Die Here..Ek is niks en kan niks sonder Hom doen nie...Baie dankie vir die liefde. My Pa seen..!!🙏
My beste vriend veloor n hy was 'n vriend duisend n 'n broer😢Die song slaan opi wond😭🥺
Het my neef wat soos n broer was las jaar verloor…en sukkel nog altyd daar mee,maar die song het my baie comfort gegee,dankie yster,jys geseënd❤️
Joh jammer omte hoor Joshua..Wiet dis nooit maklik nie..Dit sal ook nooit wees nie..Ma Prys Die Here wat os versterk en dra deur tye soos daai..!Liefde!🙏❤
Psalm 34.18
Psalm 73.26
Matthew 5.4
Die mooiste song om na t luister.
Amen blessed song my morning session met die uintlike song broer in 'n miljoen💪
Amen Salvador Jo songs gee my moed my Trane loop Al hldag mag Di Here Jo seën...
Yoh it’s so amazing to hear how deep the words of this song really plays the reality of what im still going through of loosing my best friend yooooh my heart still cries heavily out to him eish it huuuuuuuuuuuuuuuuuurts deeeeeeeeeeep!🥺😢😭😭😭💔
Joh bra, kon so relate op elke level van die lyrieke. Dankie vir die ene omes. Die Here seen jou hart en hande vir alle werk wat nog voor lê
Baie dankie bru...Die Here seen!!🙏
Chana Van staden ... As jy nog hier was het ons saam getrip op die lyrics..Jy bly n sister
Ek wil ook nie vra ni..lat sy wil geskiet Bru 😪✌️🙏💥💫
Prys Die Here!!!🙏
Op repeat😊something for the soul😎
Kaka g van narriville ons mis jou vreeslik rest in peace
Miss jou my liefste baby ❤❤
Broemas 🙏🐐
Jy's n groot inspirasie vir my Salvador👑🙇🏽♂️🙇🏽♂️
Baie baie dankie @bozabozz6076...Als deur my Pa...Prys Die Naam van Die Here!!! Liefde!🙏
Vivian Garoeb😢😢
Another banger🔥🔥🔥
Can't express what I feel waneer die jam speeli. ma dit laat Dans my siel
My broer ek is Lief vir jou ❤😍
Eish thanks VR d mooi Bora lstr dit oor n oor Nou 2 weeks ago my brother geflop 😢
Joh jammer om daai tehoor...Mag My hemelse Pa jou troos, versterk en dra deur dit alles..Ek weet dis moeilik... Ma byt vas os is baie meer sterker as wat os dink...Sterkte en liefde. Die Here is nooit te ver nie. Liefde!🙏❤
🥺😢😭eish my tranne loop eenmaal nou
Liezel ek miss jou.R.I.V..
R.I.P Denver Baker mis vijo ver eiwig en altyd 😭😭😭😭😭
Broe in n miljoen. Yoh. Voedsel viri siel wettig
J was ń broer in ń miljoen, jy bly ń broer in dais true
joh bru,vir jou bras bly jy di broer in n miljoen...
Salute bru!!Die Here seen!! Liefde!🙏
❤
🔥🔥🔥🔥
🎀🎀
ek luster dit oor en oor at mis darm n ander antie se sean
Sterkte Reinier...Os vat dit dag vir dag. Hang aan als wat hy agter gelaat het vir julle..Die memories..Die lekke tye...Wie hy was...Al die laughter en trane...ALLES!!! Os sal nooit verstaan en regtig kan laat gaan nie ma wat ek wys van is is die feit dat Die Here os troos en versterk!! Sterk wees!!! Liefde!🙏❤
🎉
😭