Ballade vir n enkeling, S1 - Episode 1

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 15 ต.ค. 2019
  • 1987 - Drama Series. Afrikaans.
    A talented new writer is awarded the sought-after Basson prize for his debut novel, Die Enkeling. He fails to appear at the awards ceremony - in fact, he seems to have disappeared. An intrigued magazine journalist, Carina Human, decides to investigate and soon she starts unravelling the story of Jacques Rynhard's life. She discovers a tragic story in which a young boy is accused of shooting his father, sent to reform school, rejected by his mother and betrayed by the people he loved the most. It's not long before Jacques becomes more than a story to Carina. But will her efforts to clear his name bring her face to face with the man she's come to love? Other characters was Jacques childhood friend Jan-Paul, his sweetheart Lena, his cold-hearted mother Liebet, and confidante Shivas, his rich and self-centered fiancée Alicia (Anneline Kriel ) and his enemy since his days in reform school, the vengeful Gavin Greeff.

ความคิดเห็น • 45

  • @loginroberts6673
    @loginroberts6673 14 วันที่ผ่านมา +1

    Wonderlik om Afrikaans TV Reeks te Sien.Annaline Kriel so Pragtig Mej Wereld.Dankie aan Almal wat deel is van Die Reeks en Kykers ❤

  • @cameronarmist5105
    @cameronarmist5105 ปีที่แล้ว +4

    I just came across this page now. Goosebumps just hearing this Track . Quite Nostalgic

  • @colleendavids3750
    @colleendavids3750 ปีที่แล้ว +4

    Back in the day ,life was good💃🍿from south afrika

  • @jamilefortuin3201
    @jamilefortuin3201 ปีที่แล้ว +2

    Een van my gunsteling Tv-reekse. Baie mooi storie. Ek is 32 jaar oud en geniet dit elke tyd as ek dit kyk. Agter Elke Man was netso goed. Daar word eenvoudig net nie meer sulke goeie reekse geskiet nie.
    Baie Dankie @annelinekriel2526

  • @rhonabennett8535
    @rhonabennett8535 4 ปีที่แล้ว +6

    BAIE DANKIE vir die kosbare reekse wat jy met ons deel Anneline, ek geniet dit baie!!! 💕

  • @guts1859
    @guts1859 ปีที่แล้ว +2

    My ouers kan nooit op hou om oor hierdie TV reeks te praat nie en nou kan ek dit uiteindelik ook kyk! Baie dankie dat jy die episodes op TH-cam gelaai het.

  • @SuperVolsung
    @SuperVolsung 9 หลายเดือนก่อน +1

    The 80's was just a little extra 80's in South Africa back in the day

  • @thegreytone
    @thegreytone ปีที่แล้ว +1

    Thank you so much!!!!!!💞💞...I hope you can get Konings as well among others. Thank you very much. Dit word opreg waardeer!!!

  • @charmainekruger4807
    @charmainekruger4807 4 ปีที่แล้ว +3

    Geen dankies sal genoeg wees nie.. jis ek soek al so lank na die hele reeks.. my dag is sopas gemaak

  • @annelizealbertse6018
    @annelizealbertse6018 10 หลายเดือนก่อน

    Wow amazing reeks. Ek gaan dit weer begin kyk. Baie dankie vir ñ pragtige tv reeks. Anneline,jy en Gavin van den Berg het die storie nog mooier gemaak. My grootste wens is om Gavin van den Berg te ontmoet. 😊❤

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 2 ปีที่แล้ว +1

    Thanking you for this upouds am injoying them very much tv reeks en drama kindness jason

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 หลายเดือนก่อน

    Selma was so pragtig, goeie aktrise ook....❤

  • @lize-merimennenga4979
    @lize-merimennenga4979 ปีที่แล้ว +1

    Love this story

  • @williambenade5270
    @williambenade5270 4 ปีที่แล้ว +2

    Baie dankie waardeer goeie stories dankie hoop daar kan sonkring 2 ,die vierde kabinet ,carpediem, onder draai die duiwels rond 1 en 2 ,triptiek,die laksman, arsenaal sal nice wees as die reekse ook kan beskikbaar wees sal dit awesome wees dankie

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 2 ปีที่แล้ว +2

    Thanking you very much

  • @ninettesellmair6937
    @ninettesellmair6937 2 ปีที่แล้ว +2

    Dankie dat julle dit online beskikbaar stel. Ek geniet die ou reekse hier in Duitsland. Baie Dankie.

    • @Khp1983
      @Khp1983 ปีที่แล้ว

      Hoop dit gaan goed, Groete uit Engeland

  • @elzette
    @elzette 3 ปีที่แล้ว +3

    Please also name the ACTORS in the movie. And please DO THEY GET PAID ROYALTIES FOR THIS. They all should. We all should! #actorsroyaltiesSA

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 2 ปีที่แล้ว +1

    Thanking you for loading all afrikaase tv reeks en drama and I love soutmansland someone took it all down again kindness jason from uk england

  • @sanniemeyer2092
    @sanniemeyer2092 3 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie vir die deel hiervan

  • @bernardkuhn5042
    @bernardkuhn5042 3 ปีที่แล้ว +4

    ek sal graag wil weet wat van al die akteurs en aktrise geword het?

  • @brendarudman8806
    @brendarudman8806 5 หลายเดือนก่อน

    Gavin van den Bergh - SA's Brad Pitt of the 80s!

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 ปีที่แล้ว +1

    Injoyble

  • @janettealberts5269
    @janettealberts5269 3 ปีที่แล้ว +2

    Hi Anneline, wat 'n emosionele reis was hierdie reeks nie. Jy het nie dalk seisoen 2 ook nie?

  • @user-qj5tf9hq2d
    @user-qj5tf9hq2d 11 หลายเดือนก่อน

    Kan jy asb vir ons soutmansland en meeulanders ook weer laat sien. 🙏🙏

  • @paulswart9219
    @paulswart9219 2 ปีที่แล้ว +1

    Beeldskoon wens jy was in s2 ook

  • @madeleinvanstaden9056
    @madeleinvanstaden9056 2 ปีที่แล้ว

    Where can we watch ballade vir n enkeling season 2 please

  • @Naldo4real
    @Naldo4real 3 ปีที่แล้ว +1

    Post asseblief all die episodes van S1 en S2

  • @benzogertse8944
    @benzogertse8944 ปีที่แล้ว

    Excerant

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 2 ปีที่แล้ว +1

    Dear Annie am jason from South africa capetown but now have moved to england I would be very greatfull if you my be can help me loud up ager ellken some eps are missing as I really ingoing seeing my afrikaase tv reeks en drama am subscribing to you and a lot of subscribers but no reply am wandering if you could help the missing eps of ager ellke man are siesonen 2 en siesonen 3 en siesonen 4 I really miss antie stine she was a great actor in those days sadly she died rest her soul god blest her so if you could do this for me I there for well be very greatfull to you or if you no someone that could help with loading up ager ellke man my kind Ness jason Rowe from england uk

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 2 ปีที่แล้ว +1

    Annie am jasonbfrom england I love my afrikaase tv reeks ager alike man there are some missing eps would you be so kind to loud up the rest of siesonen2 en siesoen3 en siesonen 4 I would be very great full as I moved from capetown south africa to england uk my kindness Mr jason Rowe I hope you can help loud up some more plz and thanking you very much

    • @jasonrowe6200
      @jasonrowe6200 2 ปีที่แล้ว +1

      @@annelinekriel2526 dear Anne line how do I subscribe to get the rest if them there's person could afrikaase jou taal but enyway thanking you for your kindness keep me up to date with this I do have die sonkring all eps are thre to kindness from Mr jason Rowe from uk england I do really miss capetown a lot

  • @willemjansenvanvuuren357
    @willemjansenvanvuuren357 4 ปีที่แล้ว +3

    Sit nog op asb my gunsteling TV prent as seuntjie

    • @bernardkuhn5042
      @bernardkuhn5042 4 ปีที่แล้ว

      @@annelinekriel2526 ek sien jy het self daarin gespeel

    • @henkprinsloo1743
      @henkprinsloo1743 3 ปีที่แล้ว

      @@annelinekriel2526 Ek het jou ontmoet en met jou gesels toe ek so 10 jaar oud was. Julle het geskiet op Graskop...Panorama Ruskamp. Weet nie of jy sal kan onthou nie. Wow so lank terug!

    • @jasonrowe6200
      @jasonrowe6200 2 ปีที่แล้ว +1

      @@bernardkuhn5042 dear Bernard am jason from england just moved from capetown to england I am trying to see if someone could loud up all eps of ager ellke man as I subscribed to so meny people as I really miss my afrikaase tv reeks en soutmansland kindness from jason from england

  • @henkprinsloo1743
    @henkprinsloo1743 3 ปีที่แล้ว +4

    Ai die ou Suid Afrika

    • @jasonrowe6200
      @jasonrowe6200 2 ปีที่แล้ว +1

      Hi yes it's great to see more afrikaase tv reeks am jason just moved from South africa capetown to uk england and I do stove my afrikaase tv reeks en drama kindness jason

    • @Helgardt6189
      @Helgardt6189 ปีที่แล้ว

      Ja,was dit nie ‘n fees nie 👍

  • @Corr910
    @Corr910 ปีที่แล้ว

    Goeie ou jare

  • @xmeister7810
    @xmeister7810 ปีที่แล้ว

    Het enige iemand Sonnekring. Groot asb ☺

    • @bernardkuhn5042
      @bernardkuhn5042 10 หลายเดือนก่อน

      sonkring. dit moet hier op youtube wees

  • @earthquake_vids
    @earthquake_vids ปีที่แล้ว

    24:01 Fiona Coyne ..💔

  • @veronicaloteryman18
    @veronicaloteryman18 2 ปีที่แล้ว

    Bring tog die reeks AMALIA ook asb