Jy het nog nie eens hierdie intelligente, sagte man, wat ‘n ongelooflike liefde vir die natuur en sy wild het, ontmoet nie, en jy veroordeel hom al klaar! Dis “ongelooflik Christelik” van jou, witgepleisterde graf. 😮 Ek het die voorreg gehad om saam met my LIEFDEVOLLE, AANVARENDE, CHRISTELIKE, BOER familie ‘n onvergeetlike naweek op SwaZulu Lodge te geniet. Ek wens vir Rudi, nes my ongelooflike Boer familie, die lewensmaat wat Ons Liewe Vader vir hom uit die Hemel sal stuur. En ek bid dat hy sy kuddes van unieke wildebeeste net nog verder sal kan uitbrei! 🙏🏻❤️
@elsabadenhorst6220 Ek lees dit maar net in die Skrif, dit is nie wys om ons eie denke van hoe Vader die saak sien op te maak nie. Lees maar net die bybel dan sien jy waar lê die oordeel, ek het nie geoordeel nie, die Skrif doen dit self, en dit is Vader se Woord. Groete
Die beste manier om 'n person te leer ken is om te kyk hoe hulle enig dier behandel. Jy is opreg mens en ek wens jou alle sterkte toe.❤
Liewe Rudi, watter gem is jy nie!!! Ek bid baie hard dat jy die kosbare maatjie sal kry.
Satang sal hom vat
Want daai gebede sal net deur hom vehoor word
Ek bid jy kry die regte maatjie en n mooi toekoms vir jou🎉
Wense vir ń mooi en gelukkige toekoms..
Met n tou om die nek
Keep up the good work.God Bless.
Lieflike mens......met soveel om te gee in die lewe.... Ons hou duim vas vir jou Rudie....
Jy is n pragtige mens met n sterk persoonlikheid en jou drome is eg en rein. Mag die Here iemand op jou pad stuur wat jou ander helfte kan wees.
Die Here sien rudi as n vloek voor sy oë so nee dit gaan nie gebeur nie
Beskerm hom teen alle koste, ignoreer die lelike mense vol haat in hul harte!
Ek is bly ek het nie, 'n tv nie, ek sou nie my kinders hierdie soort blootstelling op hulle ouderdom wil gee nie. Skriftuurlik is hierdie verkeerd.
Jy het nog nie eens hierdie intelligente, sagte man, wat ‘n ongelooflike liefde vir die natuur en sy wild het, ontmoet nie, en jy veroordeel hom al klaar! Dis “ongelooflik Christelik” van jou, witgepleisterde graf. 😮 Ek het die voorreg gehad om saam met my LIEFDEVOLLE, AANVARENDE, CHRISTELIKE, BOER familie ‘n onvergeetlike naweek op SwaZulu Lodge te geniet. Ek wens vir Rudi, nes my ongelooflike Boer familie, die lewensmaat wat Ons Liewe Vader vir hom uit die Hemel sal stuur. En ek bid dat hy sy kuddes van unieke wildebeeste net nog verder sal kan uitbrei! 🙏🏻❤️
@elsabadenhorst6220 Ek lees dit maar net in die Skrif, dit is nie wys om ons eie denke van hoe Vader die saak sien op te maak nie. Lees maar net die bybel dan sien jy waar lê die oordeel, ek het nie geoordeel nie, die Skrif doen dit self, en dit is Vader se Woord. Groete
Miskien verstaan ek verkeerd..... Is hierdie 'Boer soek' n vrou' of 'Boer soek' n man'?
Ek gaan nie eers probeer verduidelik nie. Dis nie dat jy nie verstaan nie, jy WIL nie verstaan nie.
@@JacquesSpies Ja jy is reg, ons wil nie julle kop siektes verstaan nie.
Nee nee dis boer soek boerewors
Dis siek.
Amen