Orange river flood update 26 Feb 2023, Peak flow getting near Prieska.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 10 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 64

  • @godierobertson1016
    @godierobertson1016 ปีที่แล้ว +9

    Happy birthday, Jors. May you have many more happy ones. Thank you for your videos every day. I stay in Gauteng but love to watch you and Milo on your advertures every day.

  • @lesliedeneault4633
    @lesliedeneault4633 ปีที่แล้ว +3

    Thank you as always, I hope you have a very lovely birthday, filled with lots of love, hugs, laughter and pampering, Lord knows you deserve it. Stay safe.

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 ปีที่แล้ว +2

    Thank you Jors for this wonderful footage that we may share with you although we are miles apart. Blessings and stay safe.

  • @benjaminvanschalkwyk4759
    @benjaminvanschalkwyk4759 ปีที่แล้ว +4

    Veels geluk met jou verjaarsdag en mag die Allerhoogste jou seen met goeie gesondheid en n lang gesonde lewe, lekker verjaar en laat die Champaign vloei soos die reen wat ons hier gehad het,,, geseende aand en nagrus vir julle en lekker slaap hoor 🥫🧑🍧🍬🍾🍻🥂

  • @ettacoetzee8939
    @ettacoetzee8939 ปีที่แล้ว +4

    Baie geluk met jou verjaarsdag! Dankie vir die videos! Mooi dag!

  • @willyct207
    @willyct207 ปีที่แล้ว +4

    Baie dankie Jors jy het die drone nou bemeester die video is puik!!

  • @deonzar
    @deonzar ปีที่แล้ว +1

    Ja...as die mense reg is...veels geluk met jou.verjaardag Jors, mag daar nog baie gesonde jare wees

  • @epincion
    @epincion ปีที่แล้ว +1

    Thanks for this, your dog must be happy

  • @DirkJacobsz
    @DirkJacobsz ปีที่แล้ว +4

    Lekker Jors - shew thats a lot of water hey man - you reckon the railway bridge will survive - great footage to see that volume of water..Thanks and heard it is your birthday - Happy birthday..

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  ปีที่แล้ว +3

      Thanks 👍. The bridge has survived a lot worse. I made a video of the bridge In November showing it at normal level, the pilars are stout and built on the bedrock.

    • @DirkJacobsz
      @DirkJacobsz ปีที่แล้ว

      @@JorsMalan glad to hear..

  • @joshsundiwa
    @joshsundiwa ปีที่แล้ว +1

    Thanks for sharing

  • @mervynwetmore8451
    @mervynwetmore8451 ปีที่แล้ว

    HAPPY BIRTHDAY Jors, many happy returns of the day and all the best for the coming year! Enjoy your day! I thoroughly enjoy your videos & commentary, thank you!

  • @motlalepulesofe5636
    @motlalepulesofe5636 ปีที่แล้ว +1

    Happy birthday Jors,hope you live long to keep us on our toe's i n watching these mind blowing videos. If it was yesterday,happy belated and my sincere apology.

  • @chejagger1
    @chejagger1 ปีที่แล้ว +4

    Awesome insights,
    Thank You

  • @markmuller2320
    @markmuller2320 ปีที่แล้ว +12

    I am visiting Cape Town from overseas (I am a SA expat) and decided to drive up to Augrabies for a couple of days (stayed at the park). What's a 1600km detour between friends, right?! Drove past your turnoff on the N14 and thought it would be great to pop in and then I thought it might be a bit creepy to show up out of the blue and say, "hi Jors, I follow you on TH-cam, what's up!", so I carried on driving :) Augrabies was awesome though (I mean in the true sense of the word)!

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  ปีที่แล้ว +3

      Lots of people pop in , the real problem is my actual job can keep me real busy.

    • @markmuller2320
      @markmuller2320 ปีที่แล้ว +2

      @Jors Malan absolutely and that's mostly the reason I didn't stop. Would've been amazing to chat though... especially about Hankie/Patensie and Gamtoos area. Also, happy birthday, I didn't realise sorry! 👍

  • @jontysdriver
    @jontysdriver ปีที่แล้ว +1

    thanks

  • @keithnortje1720
    @keithnortje1720 ปีที่แล้ว +1

    Happy happy birthday,
    WISHING YOU MANY MORE 🎂

  • @wimpretorius1683
    @wimpretorius1683 ปีที่แล้ว +1

    Hi Jors baie geluk met jou verjaarsdag en mooi wense voorentoe as ek reg is . Interesant om te sien hoe die water vlak styg die water vlak is baie na aan die trein brug en jou videos altyd baie interesant

  • @johnvaneeden1455
    @johnvaneeden1455 ปีที่แล้ว +3

    Happy birthday Jors and thank you for driving 200kms just to show us the Orange River levels at Kakamas ! How are your levies standing up to the flood Currently ?

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  ปีที่แล้ว

      All good so far, i dont think we will have a problem.

  • @shaunozs1ra92
    @shaunozs1ra92 ปีที่แล้ว +3

    Happy Birthday Jors!

  • @pietiewalters2703
    @pietiewalters2703 ปีที่แล้ว +4

    Jors se videos van daai pragtige rivier laat my vergeet van 10 ure op n dag sonder krag,baiedankie

  • @R.d.J.
    @R.d.J. ปีที่แล้ว +2

    Duim omhoog 👍, gefeliciteerd Jors

  • @cherylbush9780
    @cherylbush9780 ปีที่แล้ว

    That is some precise drone flight under the bridge there Jors Malan, happy belated greetings.

  • @kosievandenberg2145
    @kosievandenberg2145 ปีที่แล้ว +1

    Goeie gen ade ek hou die heeltyd asem op. Die manne wat daardie treinbrug gebou het, het baie ver in die toekoms gesien. Daardie pilare breek omtrent die spoed van die rivier. Goeiemore Jors.

  • @paulvanzyl114
    @paulvanzyl114 ปีที่แล้ว

    Dankie vir die inligting. Met al die reen die afgelope 2 jaar wat afloop see toe,hoeveel Gariepdamme kon vol geloop het.

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 ปีที่แล้ว +1

    Happy birthday Jors. Seeninge vir die nuwe lewensjaar.

  • @Slappies007
    @Slappies007 ปีที่แล้ว +1

    Jors, net die beste word vir jou toegewens in hierdie nuwe lewensjaar👏 Die spoed van die rivier, ongelooflik.

  • @keithferguson7100
    @keithferguson7100 ปีที่แล้ว +3

    Great that the bridge barriers have been stolen

  • @peetduplessis7401
    @peetduplessis7401 ปีที่แล้ว +1

    Dankie Jors.
    As die mense reg is, geluk ook met jou verjaarsdag.
    Die naby kameraskote by die brug en treinbrug is n eye opener.
    Ek hoop dat die landbouers skade gespaar word

  • @Morne_Smith
    @Morne_Smith ปีที่แล้ว +5

    Lekker naweek gehad Jors?
    Ek se nog steed grawe n sloot tot innie Noord-Kaap....en laat die water soontoe vloei? Hahahaha ja ek is maak dom...dis jammer mens kan die nie doen nie ne?
    Lekker week vir jou!

    • @estherbloem8324
      @estherbloem8324 ปีที่แล้ว +1

      Dit sou awesome gewees het, veral hierby ons in die klein kaktus karoo

  • @ericerasmus1728
    @ericerasmus1728 ปีที่แล้ว +2

    Happy Birthday meneer!

  • @sacredcharlottemamac4046
    @sacredcharlottemamac4046 ปีที่แล้ว

    Dankie liewe Jors
    In my mense jeugenis het ek nog nooit so iets gesien nie!
    Dit vul my met onbeskryflike ontsag vir die MAG van die Skepper en SY Skeppping!
    En ons as mens dink met die aanvang van tegnologie dat ons nou alles kan beheer! Wys jou net! Ons moet ons plek ken!
    Jou tyd en insae is n groot geskenk! Waarde EER!

  • @Morne_Smith
    @Morne_Smith ปีที่แล้ว +2

    Wek ek graag sou wou sienj is waar die Oranja nou uitloop innie see...met die spoed van die water gaan hy seker ver spoel in die see in? Wat dink jy?

  • @Homoprimatesapiens
    @Homoprimatesapiens ปีที่แล้ว

    Its absolute mind boggling how much water come from the clouds. Water which was once just a vapor.

  • @nats555
    @nats555 ปีที่แล้ว +1

    Baie geluk met jou verjaardag en mag ons Hemelse Vader jou seën in die nuwe lewensjaar! Wat is die spoed van die water daar waar jy die treinbrug truuk uitgehaal en oorgang het? Is daar nog treine wat ry as die waters so afkom?

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  ปีที่แล้ว +1

      Hierdie treinbrug is nie meer in gebruik nie. Ek reken die spoed van die water so 16 - 20 km/h, ek het nie gemeet nie.

  • @brynlowe2408
    @brynlowe2408 ปีที่แล้ว +1

    Milo is sommer reguit water toe. Hy geniet dit. Hy is oor niks anders gepla nie.

  • @gertoberholster5
    @gertoberholster5 ปีที่แล้ว

    Puik video thanks maat.

  • @kosievandenberg2145
    @kosievandenberg2145 ปีที่แล้ว +1

    O en natuurlik hoop jy het nou verjaardag baie geniet.

  • @heikestaerk3935
    @heikestaerk3935 ปีที่แล้ว +1

    Does anyone know how high the orange river at the border to Namibia is? Violsdrift?

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  ปีที่แล้ว +1

      Vioolsdrift is only 1 day's flow from us , so pretty much the same as what we have which is around 3800m/s

  • @Andre.D550
    @Andre.D550 ปีที่แล้ว +1

    😎

  • @hanneswepener-pb4wh
    @hanneswepener-pb4wh ปีที่แล้ว +1

    If Kakamas bridge is closed,how do I get to Augrabies from Upington

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  ปีที่แล้ว +1

      Ther is a gravel road that runs south of the river from Upington. But by current predictions Kakamas bridge will not be closed.

  • @stephanievegter5438
    @stephanievegter5438 ปีที่แล้ว +1

    👍🏻

  • @henkverburg1775
    @henkverburg1775 ปีที่แล้ว +3

    Da nkie vir jou harde werken geluk met die verjaarsdag

  • @estherbloem8324
    @estherbloem8324 ปีที่แล้ว +1

    Lieweland dit massiewe massa waters wat afkom teen n spoed van???

  • @roedette
    @roedette ปีที่แล้ว +1

    Kom daar nog Freddie reen ook aan?

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  ปีที่แล้ว +2

      Freddy haak nog vas in Mosambiek, daar is nog nie aanduiding dat hy verder land in gaan kom nie.

  • @Afriqueleblanq
    @Afriqueleblanq ปีที่แล้ว +1

    Jy sal gumboots moet aantrek, maat, dis al 4175 kumek by Augrabies. Dit kan nat word. Pas vir Milo op. En geluk met die verjaardag, seën vorentoe!

  • @hiltenvisagie4258
    @hiltenvisagie4258 ปีที่แล้ว

    Hi Jors hoevel is die water in total min of meer wat sal af kom in cubic🙈🙈🙈

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  ปีที่แล้ว +1

      Dit hang af van lengte van vloei, ek dink hierdie een gaan gou verby wees so reken in die omgewing van 10 000 000 000m3 totaal. ek sal later n meer presiese som probeer maak. in 2022 was dit in die omgewing van 25 000 000 000m3

    • @hiltenvisagie4258
      @hiltenvisagie4258 ปีที่แล้ว +1

      @@JorsMalan baie dankie vir die info ons het in die goeie ou dae altyd daar van klein pella af rivier trips gedoen met felix unite

  • @hdscha4710
    @hdscha4710 ปีที่แล้ว +2

    I hope your wife does not watch your videos, like that one on the rail bridge, for instance...

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  ปีที่แล้ว +1

      She does, and she reads the comment, so now you are going to make her worry more 😁

    • @hdscha4710
      @hdscha4710 ปีที่แล้ว +1

      @@JorsMalan I doubt that!